Ooswind .....en sand! [boodskap #93168] |
Mon, 24 May 2004 06:49 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
|
|
|
Re: Ooswind .....en sand! [boodskap #93169 is 'n antwoord op boodskap #93168] |
Mon, 24 May 2004 07:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is die straatligte aan?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40b19b1a.0@news1.mweb.co.za...
> Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
> Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
>
|
|
|
Re: Ooswind .....en sand! [boodskap #93172 is 'n antwoord op boodskap #93169] |
Mon, 24 May 2004 08:11 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Darem nog nie.......eintlik sit hulle dit nooit aan nie want die sand waai
soo laag jy kan nie die ligte sien nie. Dis nie stof nie, dis sand wat
waai. Soos in om jou kar te sand blast, ens. Gelukkig kan die kameelse
hulle oë toeknyp!
"Annette" skryf in boodskap news:c8s7qe$d12$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die straatligte aan?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b19b1a.0@news1.mweb.co.za...
>> Hier aan ons kus waai die bergwinde kwaai en dis net sand waar jy sien.
>> Die karre is gebêre en die kamele is al wat nou kan loop!
>>
>
|
|
|