Kaapse Gourmetfees [boodskap #93159] |
Sun, 23 May 2004 09:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met peper
( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was ook
nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
--
Annette
|
|
|
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93167 is 'n antwoord op boodskap #93159] |
Mon, 24 May 2004 06:32 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!
"Annette" skryf in boodskap news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met peper
> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was ook
> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93171 is 'n antwoord op boodskap #93167] |
Mon, 24 May 2004 07:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40b196f7.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!
> "Annette" wrote in message
> news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
>> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met
> peper
>> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
>> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
>> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was
> ook
>> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
>> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
>> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93173 is 'n antwoord op boodskap #93171] |
Mon, 24 May 2004 08:14 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou net nie van goggomonjorre eet nie. Soos oesters, perlemoene,
mossels, ens. Ons gebruik dit as AAS om visse mee te vang en eet dan die
visse. Nou is daar mense wat hulleself vroeër in die voedselketting
plaas......wat word van die arme visse wie se kosse julle vreet? Hoe sal
julle voel as die visse julle kos eet? Tee in enige vorm is vir my
jeeaagh. Goete soos waterblommetjies, marog, ens voer ons vir die vee om
hulle vet te kry!
"Annette" skryf in boodskap news:c8s7qg$d12$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b196f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat
> eers
>>> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met
>> peper
>>> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
>>> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n
> ystee
>>> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies
was
>> ook
>>> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek
het
> my
>>> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe
om
> 'n
>>> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93184 is 'n antwoord op boodskap #93171] |
Mon, 24 May 2004 12:30 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Want ek kan wel fyndraai!
Max____________________________
"Annette"
> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
|
|
|
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93193 is 'n antwoord op boodskap #93184] |
Mon, 24 May 2004 13:11 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Afhangende van die ouderdom.....watter een is die belangrikste!
"Max" skryf in boodskap news:40b1ec30$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Want ek kan wel fyndraai!
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>
>> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
>
|
|
|