|
|
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92659 is 'n antwoord op boodskap #92657] |
Fri, 07 May 2004 08:39 |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis goedkoop.
Lees hier wat duur is:
"Our principal goal of attaining education for all appears to be in real
jeopardy with some schools charging as much as 10 million (Zimbabwe)
dollars a term," the president said."
Of is dit dalk goedkoper as wat ek dink?
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
|
|
|
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92661 is 'n antwoord op boodskap #92658] |
Fri, 07 May 2004 09:00 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee hoor, Bin Laden wil 'n (die) koppie (van) Kofi Annan op sy skinkbord. Hy
is bereid om 10 000 silwer sikkels, ag ek's deurmekaar, goue muntstukke te
betaal daarvoor. (10 kg goud)
Hy betaal 500 gram goud vir 'n Nederlandse (ens) soldaat, as jy egter 'n
Amerikaan of Brit vang, kry jy 'n kilogram goud.
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:c7fhb3$c5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koffiemasjien gebreek?:)
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> :-)
>>
>
|
|
|
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92663 is 'n antwoord op boodskap #92661] |
Fri, 07 May 2004 09:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai - wie sou nou kon dink daar is soveel goud in daardie verlate koppies
in Afghanistan:)
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:409b515b$0$557$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee hoor, Bin Laden wil 'n (die) koppie (van) Kofi Annan op sy skinkbord. Hy
> is bereid om 10 000 silwer sikkels, ag ek's deurmekaar, goue muntstukke te
> betaal daarvoor. (10 kg goud)
>
> Hy betaal 500 gram goud vir 'n Nederlandse (ens) soldaat, as jy egter 'n
> Amerikaan of Brit vang, kry jy 'n kilogram goud.
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c7fhb3$c5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koffiemasjien gebreek?:)
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> :-)
>>>
>>
>
|
|
|
Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92664 is 'n antwoord op boodskap #92659] |
Fri, 07 May 2004 09:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel din Zimdollar se waarde is bietjie laag deesdae. So ja, vir 'n gewone
mens is dit baie goedkoper as wat jy dink.
--
Annette
>
> "Our principal goal of attaining education for all appears to be in real
> jeopardy with some schools charging as much as 10 million (Zimbabwe)
> dollars a term," the president said."
>
> Of is dit dalk goedkoper as wat ek dink?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
>
|
|
|
|