|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92663 is 'n antwoord op boodskap #92661] |
Vr., 07 Mei 2004 09:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai - wie sou nou kon dink daar is soveel goud in daardie verlate koppies
in Afghanistan:)
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:409b515b$0$557$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee hoor, Bin Laden wil 'n (die) koppie (van) Kofi Annan op sy skinkbord. Hy
> is bereid om 10 000 silwer sikkels, ag ek's deurmekaar, goue muntstukke te
> betaal daarvoor. (10 kg goud)
>
> Hy betaal 500 gram goud vir 'n Nederlandse (ens) soldaat, as jy egter 'n
> Amerikaan of Brit vang, kry jy 'n kilogram goud.
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c7fhb3$c5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koffiemasjien gebreek?:)
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:409b437e$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> :-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: 10 kg goud vir ´n koppie koffie! [boodskap #92664 is 'n antwoord op boodskap #92659] |
Vr., 07 Mei 2004 09:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel din Zimdollar se waarde is bietjie laag deesdae. So ja, vir 'n gewone
mens is dit baie goedkoper as wat jy dink.
--
Annette
>
> "Our principal goal of attaining education for all appears to be in real
> jeopardy with some schools charging as much as 10 million (Zimbabwe)
> dollars a term," the president said."
>
> Of is dit dalk goedkoper as wat ek dink?
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.672 / Virus Database: 434 - Release Date: 28/04/2004
>
|
|
|
|
|
|