Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Nuttige reseppe" deur C.W. JOUBERT
" Nuttige reseppe" deur C.W. JOUBERT [boodskap #92105] Wed, 14 April 2004 22:34 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
C.W. Joubert
Nuttige reseppe
1. Fer HoofpynTinktinkkiis bloed en kraai se aptyd;
Firr lepels honde blaf;
Jakhals syn byt en wolf syn huid,
En 'n ysterfark syn draf.

2. Fer Tantpyn'n Emmer sonskyn in 'n sak gefang;
Fan Leeu syn brul so wat;
Di sleepsel fan 'n waterslang,
En skadewe fan 'n kat.

3. Fer KoliikWat Suikerbossiisstroop gekook,
Met 'n pond ferslaande wasem,
Di manire fan 'n wyfi spook,
En 'n bobbejaan syn asem,

4. Fer Jign Houte kis goed fol met wind,
Met twé el steenkool rook,
Di ouderdom fan ma'er Gert syn kind,
Met naarhyd goed gekook.

5. Fer OmloopDi nuttighyd fan 'n pampistool,
Di snaakshyd fan 'n grap,
Di hoogfliig fan 'n jakhalsfo'el
En die skuinsloop fan 'n krap.

6. Fer SkrikDi heldre lig fan folle maan,
Fan aasfool ruik 'n duim,
'n Bottel kraai fan 'n hoenderhaan,
En een skulpad syn fersuim.
Re: " Nuttige reseppe" deur C.W. JOUBERT [boodskap #92106 is 'n antwoord op boodskap #92105] Wed, 14 April 2004 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

> C.W. Joubert
> Nuttige reseppe

> 1. Fer Hoofpyn

Tinktinkkiis bloed en kraai se aptyd;
> Firr lepels honde blaf;
> Jakhals syn byt en wolf syn huid,
> En 'n ysterfark syn draf.
>
> 2. Fer Tantpyn

'n Emmer sonskyn in 'n sak gefang;
> Fan Leeu syn brul so wat;
> Di sleepsel fan 'n waterslang,
> En skadewe fan 'n kat.
>
> 3. Fer Koliik

Wat Suikerbossiisstroop gekook,
> Met 'n pond ferslaande wasem,
> Di manire fan 'n wyfi spook,
> En 'n bobbejaan syn asem,
>
> 4. Fer Jig

n Houte kis goed fol met wind,
> Met twé el steenkool rook,
> Di ouderdom fan ma'er Gert syn kind,
> Met naarhyd goed gekook.
>
> 5. Fer Omloop

Di nuttighyd fan 'n pampistool,
> Di snaakshyd fan 'n grap,
> Di hoogfliig fan 'n jakhalsfo'el
> En die skuinsloop fan 'n krap.
>
> 6. Fer Skrik

Di heldre lig fan folle maan,
> Fan aasfool ruik 'n duim,
> 'n Bottel kraai fan 'n hoenderhaan,
> En een skulpad syn fersuim.
Re: " Nuttige reseppe" deur C.W. JOUBERT [boodskap #92110 is 'n antwoord op boodskap #92105] Thu, 15 April 2004 07:39 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan dalk goed wees, maar ek gaan dit nie probeer ontsyfer nie. Is dit nou
omdat jy Hennerietjie se kak mis dat jy hierdie plaas?

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:N%ifc.15942$2oI1.5921@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> C.W. Joubert
> Nuttige reseppe
> 1. Fer HoofpynTinktinkkiis bloed en kraai se aptyd;
> Firr lepels honde blaf;
> Jakhals syn byt en wolf syn huid,
> En 'n ysterfark syn draf.
>
> 2. Fer Tantpyn'n Emmer sonskyn in 'n sak gefang;
> Fan Leeu syn brul so wat;
> Di sleepsel fan 'n waterslang,
> En skadewe fan 'n kat.
>
> 3. Fer KoliikWat Suikerbossiisstroop gekook,
> Met 'n pond ferslaande wasem,
> Di manire fan 'n wyfi spook,
> En 'n bobbejaan syn asem,
>
> 4. Fer Jign Houte kis goed fol met wind,
> Met twé el steenkool rook,
> Di ouderdom fan ma'er Gert syn kind,
> Met naarhyd goed gekook.
>
> 5. Fer OmloopDi nuttighyd fan 'n pampistool,
> Di snaakshyd fan 'n grap,
> Di hoogfliig fan 'n jakhalsfo'el
> En die skuinsloop fan 'n krap.
>
> 6. Fer SkrikDi heldre lig fan folle maan,
> Fan aasfool ruik 'n duim,
> 'n Bottel kraai fan 'n hoenderhaan,
> En een skulpad syn fersuim.
>
Vorige onderwerp: " Ecce homo " deur N.P. van Wyk LOUW
Volgende onderwerp: Die Godsbesluit - Totius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 08:15:54 UTC 2024