Versigtig Manne! [boodskap #91937] |
Fri, 02 April 2004 06:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
vermoor wat haar jare lank mishandel het.
--
Annette
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91940 is 'n antwoord op boodskap #91937] |
Fri, 02 April 2004 07:30 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
"Annette" skryf in boodskap news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91942 is 'n antwoord op boodskap #91940] |
Fri, 02 April 2004 07:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
--
Annette
The "Suidwester" skryf in boodskap news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
> "Annette" wrote in message
> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
> minnaar
>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91945 is 'n antwoord op boodskap #91942] |
Fri, 02 April 2004 08:06 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan jy van Bobbit onthou? Kappit af! Kappit af! Sing Dowwe Dolla nie
ook so 'n liedjie nie?
"Annette" skryf in boodskap news:c4j58a$miq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
> --
> Annette
>
> The "Suidwester" wrote in message
> news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
>> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy
al
> 3
>>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
>> minnaar
>>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91948 is 'n antwoord op boodskap #91945] |
Fri, 02 April 2004 08:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik - Lorena Bobbit is beroemd!:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:406d1f19.0@news1.mweb.co.za...
> Kan jy van Bobbit onthou? Kappit af! Kappit af! Sing Dowwe Dolla nie
> ook so 'n liedjie nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c4j58a$miq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
>> --
>> Annette
>>
>> The "Suidwester" wrote in message
>> news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy
> al
>> 3
>>>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
>>> minnaar
>>>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91975 is 'n antwoord op boodskap #91960] |
Sun, 04 April 2004 04:44 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal baie graag haar "lewensverhaal" wil hoor - sy het klaarblyklik haar
kinders vir aanneming opgegee toe sy by die ou begin bly het - hy was
skynbaar nie haar wettige man nie.
Wat word van die ouens wat die moord gepleeg het - is hulle vonnisse ook
verlig?
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92062 is 'n antwoord op boodskap #91937] |
Sun, 11 April 2004 10:57 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagse!" Die vrouestem aan die
ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie maande gelede
op 'n partytjie ontmoet. Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik onthou
nie." Susan: "Na die partytjie is jy saam met my na my woonstel toe.
Ons het nog 'n paar doppe gedrink en is toe na my kamer toe. Jy het
agterna gese ek is 'n baie gawe meisie. Onthou jy my nou?" Karel: "Ja,
my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
meisie"
On Fri, 2 Apr 2004 08:42:51 +0200, "Annette" wrote:
> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
|
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92064 is 'n antwoord op boodskap #92063] |
Sun, 11 April 2004 18:50 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag FOK jou witgat bitch... hoes daai vir `n christen.. fok jou man....
Ek het werklik nie tyd vir jou kak nie.
Niemand het gesê lees die grap nie so weereens FOK JOU...
KAN JY LEES
On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92084 is 'n antwoord op boodskap #92063] |
Tue, 13 April 2004 11:09 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:
> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag
Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92087 is 'n antwoord op boodskap #92084] |
Tue, 13 April 2004 14:32 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling skryf
> Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
Wel, alleen witmense ( dit wel sê mense wat
merkbaar bloos) is glo die enigste mense wat
kwalifiseer vir sy "hemel." Ek twyfel egter of
Frikkie enige skaamte het. Enigiemand wat
sy Afrikanerskap versaak en geld van ander
lande gebruik om sy eie land te ondermyn,
moet beslis sonder gewete wees. Enigiemand
wat die Bybel gebruik vir rassistiese gewin
is 'n sosiopaat.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92098 is 'n antwoord op boodskap #92087] |
Wed, 14 April 2004 11:26 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dus bloos hy nie.
On Tue, 13 Apr 2004 14:32:07 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Ferdi Greyling skryf
>
>> Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
>
> Wel, alleen witmense ( dit wel sê mense wat
> merkbaar bloos) is glo die enigste mense wat
> kwalifiseer vir sy "hemel." Ek twyfel egter of
> Frikkie enige skaamte het. Enigiemand wat
> sy Afrikanerskap versaak en geld van ander
> lande gebruik om sy eie land te ondermyn,
> moet beslis sonder gewete wees. Enigiemand
> wat die Bybel gebruik vir rassistiese gewin
> is 'n sosiopaat.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92100 is 'n antwoord op boodskap #92098] |
Wed, 14 April 2004 18:28 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jys reg Ferdi, ek bloos glad nie...
ApartheidsVark Groete
Frikkie
On Wed, 14 Apr 2004 13:26:48 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Dus bloos hy nie.
>
>
> On Tue, 13 Apr 2004 14:32:07 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
|
|
|