| Versigtig Manne! [boodskap #91937] |
Vr., 02 April 2004 06:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
vermoor wat haar jare lank mishandel het.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Versigtig Manne! [boodskap #91942 is 'n antwoord op boodskap #91940] |
Vr., 02 April 2004 07:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
--
Annette
The "Suidwester" skryf in boodskap news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
> "Annette" wrote in message
> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
> minnaar
>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Versigtig Manne! [boodskap #91948 is 'n antwoord op boodskap #91945] |
Vr., 02 April 2004 08:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natuurlik - Lorena Bobbit is beroemd!:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:406d1f19.0@news1.mweb.co.za...
> Kan jy van Bobbit onthou? Kappit af! Kappit af! Sing Dowwe Dolla nie
> ook so 'n liedjie nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c4j58a$miq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
>> --
>> Annette
>>
>> The "Suidwester" wrote in message
>> news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy
> al
>> 3
>>>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
>>> minnaar
>>>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Versigtig Manne! [boodskap #92064 is 'n antwoord op boodskap #92063] |
So., 11 April 2004 18:50   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ag FOK jou witgat bitch... hoes daai vir `n christen.. fok jou man....
Ek het werklik nie tyd vir jou kak nie.
Niemand het gesê lees die grap nie so weereens FOK JOU...
KAN JY LEES
On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
|
| Re: Versigtig Manne! [boodskap #92084 is 'n antwoord op boodskap #92063] |
Di., 13 April 2004 11:09   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:
> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag
Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Versigtig Manne! [boodskap #92100 is 'n antwoord op boodskap #92098] |
Wo., 14 April 2004 18:28  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jys reg Ferdi, ek bloos glad nie...
ApartheidsVark Groete
Frikkie
On Wed, 14 Apr 2004 13:26:48 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Dus bloos hy nie.
>
>
> On Tue, 13 Apr 2004 14:32:07 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
|
|
|
|