Die Koeksister [boodskap #91595] |
Tue, 23 March 2004 07:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope naweek is 'n koeksister ter versoening aanmekaargeslaan.
Die koeksister was 30 m lank, die geleentheid was in Die Tuine hier in
Kaapstad, en die poging het bestaan uit die een helfte volgens die
Afrikaanse resep, en die ander helfte uit die Maleise resep. Albei kulture
maak die koeksister hul eie, op hul eie manier. Die maleise koeksister word
in klapper gerol, terwyl die afrikaanse koeksister drup van die stroop.
--
Annette
|
|
|
Re: Die Koeksister [boodskap #91605 is 'n antwoord op boodskap #91595] |
Tue, 23 March 2004 17:54 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 23 Mar 2004 09:21:03 +0200, "Annette" wrote:
> Die afgelope naweek is 'n koeksister ter versoening aanmekaargeslaan.
> Die koeksister was 30 m lank, die geleentheid was in Die Tuine hier in
> Kaapstad, en die poging het bestaan uit die een helfte volgens die
> Afrikaanse resep, en die ander helfte uit die Maleise resep. Albei kulture
> maak die koeksister hul eie, op hul eie manier. Die maleise koeksister word
> in klapper gerol, terwyl die afrikaanse koeksister drup van die stroop.
Wil jy nie so meter stuk van die Afrikaanse deel die kant toe epos
nie, asseblief Annette? Die stroop moet steeds drup!
'n Stroopsoet DD
|
|
|
Re: Die Koeksister [boodskap #91609 is 'n antwoord op boodskap #91605] |
Wed, 24 March 2004 02:43 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die gebakkery op tv waargeneem - ek twyfel of daai ding na veel gaan
smaak.
(Size is not everything ....)
|
|
|