| Die Koeksister [boodskap #91595] |
Di., 23 Maart 2004 07:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope naweek is 'n koeksister ter versoening aanmekaargeslaan.
Die koeksister was 30 m lank, die geleentheid was in Die Tuine hier in
Kaapstad, en die poging het bestaan uit die een helfte volgens die
Afrikaanse resep, en die ander helfte uit die Maleise resep. Albei kulture
maak die koeksister hul eie, op hul eie manier. Die maleise koeksister word
in klapper gerol, terwyl die afrikaanse koeksister drup van die stroop.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Koeksister [boodskap #91609 is 'n antwoord op boodskap #91605] |
Wo., 24 Maart 2004 02:43  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die gebakkery op tv waargeneem - ek twyfel of daai ding na veel gaan
smaak.
(Size is not everything ....)
|
|
|
|