Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese?
Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91555] |
Sun, 21 March 2004 03:52 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Guy Fawkes
Boodskappe: 2 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
rooters."
Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
heelwat onwaarskynlik vir my.
Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
gese het, word hy onder sy gat geskop?
Groete...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91778 is 'n antwoord op boodskap #91734] |
Mon, 29 March 2004 17:46 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 28 Mar 2004 22:26:00 +0200, "A Nortier" wrote:
> Pure kak, niks is gesê nie. Was self daar!
So, die eerste keer wat jy hier kom,
kom praat jy pure kak. Want as jy
nie sou gelieg het nie, waarom is
hy dan afgedank?
DD
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:45 UTC 2025
|