| Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91555] |
So., 21 Maart 2004 03:52  |
Guy Fawkes
Boodskappe: 2 Geregistreer: Maart 2004
|
Junior Lid |
|
|
Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
rooters."
Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
heelwat onwaarskynlik vir my.
Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
gese het, word hy onder sy gat geskop?
Groete...
|
|
|
|
| Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91556 is 'n antwoord op boodskap #91555] |
So., 21 Maart 2004 06:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was nie daar nie, maar dit is hoogs onwaarskynlik dat dit gebeur het -
daar is selde enige kommentaar of aankondigings by sulke wedstryde - net
musiek.
--
Annette
"Guy Fawkes" skryf in boodskap news:8m77c.3808$KS1.210655@nasal.pacific.net.au...
> Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
> vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
> die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
> skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
> rooters."
> Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
> woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
> Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
> heelwat onwaarskynlik vir my.
> Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
> gese het, word hy onder sy gat geskop?
>
> Groete...
>
|
|
|
|
| Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91575 is 'n antwoord op boodskap #91555] |
Ma., 22 Maart 2004 08:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Niks van die gemors in die naweek se koerante nie, maar vanoggend het iemand
'n opmerking daaroor op RSG gemaak - ek weet nou nog nie wat presies gesê is
nie, maar so 'n persoon moet van 'n mikrofoon weg gehou word.
--
Annette
"Guy Fawkes" skryf in boodskap news:8m77c.3808$KS1.210655@nasal.pacific.net.au...
> Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
> vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
> die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
> skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
> rooters."
> Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
> woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
> Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
> heelwat onwaarskynlik vir my.
> Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
> gese het, word hy onder sy gat geskop?
>
> Groete...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91756 is 'n antwoord op boodskap #91734] |
Ma., 29 Maart 2004 04:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was blykbaar genoeg ander mense wat dit wel gehoor het, Riaan van
Heerden het erken dat hy gevoel het dit is sy plig om die skare op te sweep
deur die besoekers sleg te sê, en dit is juis daarom dat hy nie meer die ou
werkie het nie.
--
Annette
"A Nortier" skryf in boodskap news:406734c0.0@news1.mweb.co.za...
> Pure kak, niks is gesê nie. Was self daar!
> Jonas wrote in message
> news:c3mmju$lp5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek was nie by die wedstryd nie. Maar ek het die opmerking oor TV gehoor van
>> die heelagter se besering toe daarna as "gout" verwys is.
>> Die bewerings is waarskynlik almal juis aangesien alles op rekord gaan.
>> Dit is betreurenswaardig dat daar sulke varkagtige gedrag plaasvind by die
>> rugby. Loftus het reeds baie gedoen om sake reg te ruk, maar ek het vrinne
>> wie weier om met hulle gesinne Oos-pawiljoen toe te gaan.
>> As Graham Smith na seker dele van NZ as "hillbillies" kan verwys, dan wonder
>> ek hoe die Ausssies en NZ ons gaan noem.
>> DIt is regtig treurig en 'n skande - die rugby bied 'n goeie kanaal waar
>> verhoudinge opgebou kan word. Soms is ek skaam vir my mede-Afrikaners.
>>
>
|
|
|
|
|
|