Moeilikheid in Kaap [boodskap #91335] |
Mon, 15 March 2004 06:53 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
gisteraand op Carte Blanche gehad het?
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91338 is 'n antwoord op boodskap #91335] |
Mon, 15 March 2004 07:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
verkoop?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91339 is 'n antwoord op boodskap #91338] |
Mon, 15 March 2004 08:02 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
mense wil niks weet nie.
"Annette" skryf in boodskap news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
> verkoop?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>
>
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91343 is 'n antwoord op boodskap #91339] |
Mon, 15 March 2004 08:23 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Houtbaai in die vallei ...
:-)
TJ
"Suidwester" skryf in boodskap news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
> mense wil niks weet nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>> verkoop?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91344 is 'n antwoord op boodskap #91339] |
Mon, 15 March 2004 08:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Ja- Houtbaai!! Janee - hulle het mos 'n Republiek daar uitgeroep in 1980 -
nou moet hulle maar self hul probleempie oplos:)))
Moet sê - daardie plakkers het 'n goeie oog vir eiendom:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
> mense wil niks weet nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>> verkoop?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91347 is 'n antwoord op boodskap #91343] |
Mon, 15 March 2004 08:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Republiek Van Houtbaai!
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c33p6q$s3e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Houtbaai in die vallei ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
>> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
>> mense wil niks weet nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie.
> Watter
>>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>>> verkoop?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91350 is 'n antwoord op boodskap #91344] |
Mon, 15 March 2004 09:29 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou tjop die dorpsjapies vir 'n slag af soos wat die boere langs wie se
plaas 'n spul plakkers hulle kom tuismaak.
"Annette" skryf in boodskap news:c33qgm$47a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O Ja- Houtbaai!! Janee - hulle het mos 'n Republiek daar uitgeroep in 1980 -
> nou moet hulle maar self hul probleempie oplos:)))
> Moet sê - daardie plakkers het 'n goeie oog vir eiendom:)