Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Charlize Theron
Re: Charlize Theron [boodskap #91249] Sa, 13 Maart 2004 17:17 na volgende boodskap
Marcelo Bruno  is tans af-lyn  Marcelo Bruno
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
haye...@hotmail.com (Steve Hayes) skryf in boodskap news:...
> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
> Charlize Theron winning an Oscar.
>
> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>
> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
> acting profesion should be able to put a few words together more competently
> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
> it's her job.

Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
so.

I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
when you consider that at least half of its native speakers are
actually non-white (coloured).
Re: Charlize Theron [boodskap #91251 is 'n antwoord op boodskap #91249] Sa, 13 Maart 2004 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2004 09:17:00 -0800, br...@ece.cmu.edu (Marcelo Bruno) wrote:

> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) skryf in boodskap news:...
>> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
>> Charlize Theron winning an Oscar.

>> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.

>> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
>> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
>> acting profesion should be able to put a few words together more competently
>> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
>> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
>> it's her job.
>
>
> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
> so.
>
> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
> when you consider that at least half of its native speakers are
> actually non-white (coloured).

You must be joking!!! Jou klein gek...!!! Jyself het nie eens die
verstandelike vermoë om dié brief in Afrikaans te skryf nie!
Fock-off ( in eng, fuck-off) jou rooinek wat nou met Afrikaanse
kallers wil ploeg! Jy is erger as bouwer!!!! En as jy my oor die
bouwer storie wil sue, my prokureur is een van die dae uit die tronk,
dan gesels ons weer!

DD
Re: Charlize Theron [boodskap #91253 is 'n antwoord op boodskap #91251] Sa, 13 Maart 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:j6i650d8fdo3f5fq8car2cc6i5ni13sor3@4ax.com...
> On 13 Mar 2004 09:17:00 -0800, br...@ece.cmu.edu (Marcelo Bruno)
> wrote:
>
>> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) wrote in message
news:...
>>> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
>>> Charlize Theron winning an Oscar.
>
>>> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>
>>> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
>>> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
>>> acting profesion should be able to put a few words together more competently
>>> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
>>> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
>>> it's her job.
>>
>>
>> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
>> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
>> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
>> so.
>>
>> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
>> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
>> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
>> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
>> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
>> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
>> when you consider that at least half of its native speakers are
>> actually non-white (coloured).
>
> You must be joking!!! Jou klein gek...!!! Jyself het nie eens die
> verstandelike vermoë om dié brief in Afrikaans te skryf nie!
> Fock-off ( in eng, fuck-off) jou rooinek wat nou met Afrikaanse
> kallers wil ploeg! Jy is erger as bouwer!!!! En as jy my oor die
> bouwer storie wil sue, my prokureur is een van die dae uit die tronk,
> dan gesels ons weer!
>
> DD
Pleks dat jy vir hom n goeie intelligente antwoord gee D, moes jy nou nie
vir jouself en die arme Afrikaner so deur die modder gesleep het met so n
simpel antwoord nie, kyk hoeveel verskillende groepe lees nou en dink dat
daardie ou dalk reg is.

Jy kon gese het dat Ahnold het nie in Duits dankie gese toe hy goewerneur
geword het nie, en niemand op Oscar-aand het in ander tale dankie gese nie,
hoekom moes sy?

Elle (wat jou net liggies op die vingers tik , want jy het jou plig so
effens versuim om met n goeie come-back vir die ou verkeerd te bewys; en
was dit nodig om n bouwer hier in te sleep? ;-)
Re: Charlize Theron [boodskap #91254 is 'n antwoord op boodskap #91253] Sa, 13 Maart 2004 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kansellasie van die vorige skrywe.
Ek het weer gedink en vergewe my asseblief vir alles wat ek gesê het.
Versagtende omstandighede is die hoë kwaliteit druiweoes in die Kaap.
Annette sal my ondersteun.

'kay, ons begin voor:
Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?

Jammer dat ek bouwer hier ingesleep het, maar sy probeer haar bes.

ò shit, Ellie, iets klink steeds nie reg nie.
Kan ons dit oor doen?

DD
srompelend (oor woorde, let wel:-)
Re: Charlize Theron [boodskap #91256 is 'n antwoord op boodskap #91249] Sa, 13 Maart 2004 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stem nie saam nie - sy hoef nie iets in Afrikaans te gesê het nie - geen
ander wenner het enige ander taal as 'n soort Engels gepraat nie. Ten spyte
van wat jou menng is, dink ek haar toespraak was goed genoeg, sodat sy nie
tot in lengte van dae daaroor gespot sal word soos Sally Field of Gwynneth
Paltrow oor hulle pogings nie.
--
Annette

"Marcelo Bruno" skryf in boodskap news:5f709a92.0403130917.12b6b82c@posting.google.com...
> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) wrote in message
news:...
>> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
>> Charlize Theron winning an Oscar.
>>
>> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>>
>> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
>> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
>> acting profesion should be able to put a few words together more competently
>> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
>> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
>> it's her job.
>
>
> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
> so.
>
> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
> when you consider that at least half of its native speakers are
> actually non-white (coloured).
Re: Charlize Theron [boodskap #91257 is 'n antwoord op boodskap #91254] Sa, 13 Maart 2004 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag vergewe ek almal - net omdat ons drie spanne gehad het wat hierdie
naweek gewen het.
--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:oml65097d4oie89c139dgjh0m5pea457la@4ax.com...
>
>
> Kansellasie van die vorige skrywe.
> Ek het weer gedink en vergewe my asseblief vir alles wat ek gesê het.
> Versagtende omstandighede is die hoë kwaliteit druiweoes in die Kaap.
> Annette sal my ondersteun.
>
> 'kay, ons begin voor:
> Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
> Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?
>
> Jammer dat ek bouwer hier ingesleep het, maar sy probeer haar bes.
>
> ò shit, Ellie, iets klink steeds nie reg nie.
> Kan ons dit oor doen?
>
> DD
> srompelend (oor woorde, let wel:-)
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91261 is 'n antwoord op boodskap #91254] Sa, 13 Maart 2004 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:oml65097d4oie89c139dgjh0m5pea457la@4ax.com...
>
>
> Kansellasie van die vorige skrywe.
> Ek het weer gedink en vergewe my asseblief vir alles wat ek gesê het.
> Versagtende omstandighede is die hoë kwaliteit druiweoes in die Kaap.
> Annette sal my ondersteun.
>
> 'kay, ons begin voor:
> Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
> Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?
>
> Jammer dat ek bouwer hier ingesleep het, maar sy probeer haar bes.
>
> ò shit, Ellie, iets klink steeds nie reg nie.
> Kan ons dit oor doen?
>
> DD
> srompelend (oor woorde, let wel:-)

:-))
Jammer, maar jy is n dag laat en n dollar te min (of so iets).
Maar dat jy oor jou woorde strompel verbaas my wel, jy van alle mense wat so
wel ter tale kan wees! ;-)

E
Re: Charlize Theron [boodskap #91262 is 'n antwoord op boodskap #91257] Sa, 13 Maart 2004 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:c2vm90$8pn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag vergewe ek almal - net omdat ons drie spanne gehad het wat hierdie
> naweek gewen het.

Watse spanne Annette, tog seker nie rugby nie? Lyk of julle nou sommer in
die somer ook al rugby speel? Ek het juis vanmiddag aan jou gedink, jy wat
so n sportliewende mens is. So deur die huisskoonmakery het ek die TV
aangehad op een of ander sportkanaal, en daar was n Curling kompetisie, jy
weet mos, waar iemand iets wat lyk soos n teeketel met n handvatsel op oor
die ys stoot, en die ander staan met besems en vee-vee vooruit, n baie odd
spel.

E
Re: Charlize Theron [boodskap #91264 is 'n antwoord op boodskap #91262] Sa, 13 Maart 2004 23:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" wrote

So deur die huisskoonmakery het ek die TV
> aangehad op een of ander sportkanaal, en daar was n Curling kompetisie, jy
> weet mos, waar iemand iets wat lyk soos n teeketel met n handvatsel op oor
> die ys stoot, en die ander staan met besems en vee-vee vooruit, n baie odd
> spel.

Komaan. Daar is baie meer odd soort goed wat
in die VSA gespeel word. Wat van Amerikaanse
football waar die manne in hulle opgestopte
kostume met hulle agterente in die lug staan en
fluister vir mekaar, en dan so entjies hardloop
en op mekaar val vir hulle jollies. Curling is vir
geharde mense, soos Kanadese en Skotte.

Gloudina
Re: Charlize Theron [boodskap #91265 is 'n antwoord op boodskap #91262] So, 14 Maart 2004 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - rugby - snaaks genoeg - die Super 12 begin vroeg, sodat die eindronde
in die regte rugbytyd gespeel kan word;)
Ek geniet dit om na curling te kyk, veral die mense wat so vreeslik vee:))

--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:ymL4c.2590$GQ3.2446@newsread3.news.atl.earthlink.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:c2vm90$8pn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag vergewe ek almal - net omdat ons drie spanne gehad het wat hierdie
>> naweek gewen het.
>
> Watse spanne Annette, tog seker nie rugby nie? Lyk of julle nou sommer in
> die somer ook al rugby speel? Ek het juis vanmiddag aan jou gedink, jy wat
> so n sportliewende mens is. So deur die huisskoonmakery het ek die TV
> aangehad op een of ander sportkanaal, en daar was n Curling kompetisie, jy
> weet mos, waar iemand iets wat lyk soos n teeketel met n handvatsel op oor
> die ys stoot, en die ander staan met besems en vee-vee vooruit, n baie odd
> spel.
>
> E
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91267 is 'n antwoord op boodskap #91254] So, 14 Maart 2004 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kan 'n eenvoudige ding soos tyd dalk 'n rol gespeel het? Sy het 45 sekondes
gehad waarin sy 'n zoer mense moes bedank. Sy kon nie eers die helfte
bedank wat etiket van haar vereis het nie...

"DD" wrote in message > 'kay, ons begin voor:
> Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
> Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91269 is 'n antwoord op boodskap #91267] So, 14 Maart 2004 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Mar 2004 05:59:29 +0200, "flinder" wrote:

>
> Kan 'n eenvoudige ding soos tyd dalk 'n rol gespeel het? Sy het 45 sekondes
> gehad waarin sy 'n zoer mense moes bedank. Sy kon nie eers die helfte
> bedank wat etiket van haar vereis het nie...
>
>
>
> "DD" wrote in message > 'kay, ons begin voor:
>> Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
>> Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?

>
>
>

Dìt flinder, is 'n kwotering van Ellie se woorde. Ellie wat
so gemaklik soos 'n vlinder oor woorde en tale dartel,
en my dan wel ter tale noem. Ek het met haar kalwers geploeg:-)))

DD
Re: Charlize Theron [boodskap #91280 is 'n antwoord op boodskap #91269] So, 14 Maart 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:teu7505dutls0e246khem2i9dtn00iu6pk@4ax.com...
> On Sun, 14 Mar 2004 05:59:29 +0200, "flinder" wrote:
>
>>
>> Kan 'n eenvoudige ding soos tyd dalk 'n rol gespeel het? Sy het 45 sekondes
>> gehad waarin sy 'n zoer mense moes bedank. Sy kon nie eers die helfte
>> bedank wat etiket van haar vereis het nie...
>>
>>
>>
>> "DD" wrote in message > 'kay, ons begin voor:
>>> Arnold het nie in Duits dankie gesê toe hy Goewerneur geword het nie.
>>> Hoekom moes Charlise in Duits dankie gesê het?
>
>>
>
> Dìt flinder, is 'n kwotering van Ellie se woorde. Ellie wat
> so gemaklik soos 'n vlinder oor woorde en tale dartel,
> en my dan wel ter tale noem. Ek het met haar kalwers geploeg:-)))
>
> DD

:-)) n Silver-tongued devil is jy; as jy nou hier gewoon het, het ek gese
gaan in die politiek in, mens moet jou woord goed kan doen in die VSA as jy
n politikus wil wees.
Footbol [boodskap #91288 is 'n antwoord op boodskap #91264] So, 14 Maart 2004 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" wrote

So deur die huisskoonmakery het ek die TV
> aangehad op een of ander sportkanaal, en daar was n Curling kompetisie, jy
> weet mos, waar iemand iets wat lyk soos n teeketel met n handvatsel op oor
> die ys stoot, en die ander staan met besems en vee-vee vooruit, n baie odd
> spel.

Komaan. Daar is baie meer odd soort goed wat
in die VSA gespeel word. Wat van Amerikaanse
football waar die manne in hulle opgestopte
kostume met hulle agterente in die lug staan en
fluister vir mekaar, en dan so entjies hardloop
en op mekaar val vir hulle jollies. Curling is vir
geharde mense, soos Kanadese en Skotte.

Gloudina

Amerikaanse voetbal het nogal onder my vel gekruip, veral kollege football
waar die vroeg al i n die seisoen begin met recruiting ens. Ken ook die
afrigters en in die herfs as dit football seisoen is, is daar baie
opwinding, veral as jy kaartjies het om self te gaan kyk.

Die een universiteit naby ons het n mak arend wat hulle net voor die
wedstryd laat vlieg oor die veld, en daar is n heilige stilte waneer dit
gebeur, n magic moment.

E
Re: Charlize Theron [boodskap #91331 is 'n antwoord op boodskap #91264] Ma, 15 Maart 2004 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh....vir breinvertraagdes.
"@rogers.com" wrote in message
news:iOM4c.38758$iDG1.9189@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Ellie" wrote
>
> So deur die huisskoonmakery het ek die TV
>> aangehad op een of ander sportkanaal, en daar was n Curling kompetisie, jy
>> weet mos, waar iemand iets wat lyk soos n teeketel met n handvatsel op oor
>> die ys stoot, en die ander staan met besems en vee-vee vooruit, n baie odd
>> spel.
>
> Komaan. Daar is baie meer odd soort goed wat
> in die VSA gespeel word. Wat van Amerikaanse
> football waar die manne in hulle opgestopte
> kostume met hulle agterente in die lug staan en
> fluister vir mekaar, en dan so entjies hardloop
> en op mekaar val vir hulle jollies. Curling is vir
> geharde mense, soos Kanadese en Skotte.
>
> Gloudina
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91332 is 'n antwoord op boodskap #91256] Ma, 15 Maart 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet hierdie mense net na haar onderhoud op KykNet en later herhaal
op MNet gekyk het....in Afrikaans vir 'n hele halfuur. Daarin het sy
onomwonde verklaar dat sy in afrikaans, dink, redeneer, ens. Dat hulle
steeds SA kos koop, haar ma steeds boerekos kook en dat hulle op naweke
braai. Vir my klink sy of haar voete vas op die grond is en joernalis na
joernalis in die pers beskryf hul onderhoude met haar as indrukwekkend.
Wat meer wil hulle van haar hê?

"Annette" skryf in boodskap news:c2vm8v$8pn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem nie saam nie - sy hoef nie iets in Afrikaans te gesê het nie - geen
> ander wenner het enige ander taal as 'n soort Engels gepraat nie. Ten spyte
> van wat jou menng is, dink ek haar toespraak was goed genoeg, sodat sy nie
> tot in lengte van dae daaroor gespot sal word soos Sally Field of Gwynneth
> Paltrow oor hulle pogings nie.
> --
> Annette
> "Marcelo Bruno" wrote in message
> news:5f709a92.0403130917.12b6b82c@posting.google.com...
>> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) wrote in message
> news:...
>>> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
>>> Charlize Theron winning an Oscar.
>>>
>>> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>>>
>>> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her
> acceptance
>>> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in
> the
>>> acting profesion should be able to put a few words together more
> competently
>>> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have
> written
>>> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After
> all,
>>> it's her job.
>>
>>
>> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
>> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
>> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
>> so.
>>
>> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
>> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
>> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
>> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
>> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
>> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
>> when you consider that at least half of its native speakers are
>> actually non-white (coloured).
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91333 is 'n antwoord op boodskap #91332] Ma, 15 Maart 2004 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
B;ykbaar was 'n klomp joernaliste vies omdat sy glo nie ingelig is dat 'n
horde joernaliste ook op Robben Eiland sou neerdaal nie, en sy nie toegelaat
het dat hulle haar binne by die selle afneem nie. Wat ek net wil weet is -
Na haar onderhoude op TV, wat meer kon hulle haar vra? Of is dit vir 'n
joernaliste belangrik om self 'n geykte vraag te vra?

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40554546.0@news1.mweb.co.za...
> Miskien moet hierdie mense net na haar onderhoud op KykNet en later herhaal
> op MNet gekyk het....in Afrikaans vir 'n hele halfuur. Daarin het sy
> onomwonde verklaar dat sy in afrikaans, dink, redeneer, ens. Dat hulle
> steeds SA kos koop, haar ma steeds boerekos kook en dat hulle op naweke
> braai. Vir my klink sy of haar voete vas op die grond is en joernalis na
> joernalis in die pers beskryf hul onderhoude met haar as indrukwekkend.
> Wat meer wil hulle van haar hê?
> "Annette" wrote in message
> news:c2vm8v$8pn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stem nie saam nie - sy hoef nie iets in Afrikaans te gesê het nie -
> geen
>> ander wenner het enige ander taal as 'n soort Engels gepraat nie. Ten
> spyte
>> van wat jou menng is, dink ek haar toespraak was goed genoeg, sodat sy nie
>> tot in lengte van dae daaroor gespot sal word soos Sally Field of Gwynneth
>> Paltrow oor hulle pogings nie.
>> --
>> Annette
>> "Marcelo Bruno" wrote in message
>> news:5f709a92.0403130917.12b6b82c@posting.google.com...
>>> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) wrote in message
>> news:...
>>>> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited
> about
>>>> Charlize Theron winning an Oscar.
>>>>
>>>> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>>>>
>>>> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her
>> acceptance
>>>> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person
in
>> the
>>>> acting profesion should be able to put a few words together more
>> competently
>>>> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have
>> written
>>>> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines.
After
>> all,
>>>> it's her job.
>>>
>>>
>>> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
>>> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
>>> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
>>> so.
>>>
>>> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
>>> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
>>> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
>>> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
>>> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
>>> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
>>> when you consider that at least half of its native speakers are
>>> actually non-white (coloured).
>>
>
Re: Charlize Theron [boodskap #91348 is 'n antwoord op boodskap #91333] Ma, 15 Maart 2004 08:48 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Janee, hulle sal seker tevrede wees die dag as hulla haar uitmekaagetrek het
en net die bene lê nog daar.....is mos maar net 'n spesie van die aasvoël,
is hulle nie? Dit was vir my interessant om te hoor hoe ervare joernaliste
biwwer en bewe in die dametjie te teenwoordigheid. Miskien is dit die
rede.....hulle soek die kontak om eendag vir iemand te kan vertel hy/sy het
vir Charlize Theron ge-onderhoud. Foeitog, ek hoop Charlize kry darem 'n
lag uit dié simpelgeid.....

"Annette" skryf in boodskap news:c33iuf$d16$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> B;ykbaar was 'n klomp joernaliste vies omdat sy glo nie ingelig is dat 'n
> horde joernaliste ook op Robben Eiland sou neerdaal nie, en sy nie toegelaat
> het dat hulle haar binne by die selle afneem nie. Wat ek net wil weet is -
> Na haar onderhoude op TV, wat meer kon hulle haar vra? Of is dit vir 'n
> joernaliste belangrik om self 'n geykte vraag te vra?
>
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40554546.0@news1.mweb.co.za...
>> Miskien moet hierdie mense net na haar onderhoud op KykNet en later
> herhaal
>> op MNet gekyk het....in Afrikaans vir 'n hele halfuur. Daarin het sy
>> onomwonde verklaar dat sy in afrikaans, dink, redeneer, ens. Dat hulle
>> steeds SA kos koop, haar ma steeds boerekos kook en dat hulle op naweke
>> braai. Vir my klink sy of haar voete vas op die grond is en joernalis na
>> joernalis in die pers beskryf hul onderhoude met haar as indrukwekkend.
>> Wat meer wil hulle van haar hê?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c2vm8v$8pn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek stem nie saam nie - sy hoef nie iets in Afrikaans te gesê het nie -
>> geen
>>> ander wenner het enige ander taal as 'n soort Engels gepraat nie. Ten
>> spyte
>>> van wat jou menng is, dink ek haar toespraak was goed genoeg, sodat sy
> nie
>>> tot in lengte van dae daaroor gespot sal word soos Sally Field of
> Gwynneth
>>> Paltrow oor hulle pogings nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Marcelo Bruno" wrote in message
>>> news:5f709a92.0403130917.12b6b82c@posting.google.com...
>>>> haye...@hotmail.com (Steve Hayes) wrote in message
>>> news:...
>>>> > A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited
>> about
>>>> > Charlize Theron winning an Oscar.
>>>> >
>>>> > My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>>>> >
>>>> > The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her
>>> acceptance
>>>> > speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a
person
> in
>>> the
>>>> > acting profesion should be able to put a few words together more
>>> competently
>>>> > than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold
have
>>> written
>>>> > out her acceptance speech (just in case), and learned her lines.
> After
>>> all,
>>>> > it's her job.
>>>>
>>>>
>>>> Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
>>>> Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
>>>> her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
>>>> so.
>>>>
>>>> I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
>>>> in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
>>>> all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
>>>> ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
>>>> the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
>>>> current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
>>>> when you consider that at least half of its native speakers are
>>>> actually non-white (coloured).
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Alles rustig?
Volgende onderwerp: Moeilikheid in Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 15:04:31 MGT 2024