Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91162] |
Vr, 12 Maart 2004 04:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
Bloemfontein gekry het.
--
Annette
|
|
|
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91189 is 'n antwoord op boodskap #91162] |
Vr, 12 Maart 2004 12:26 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Liewe hemel - hoe gebeur so iets?
E
"Annette" skryf in boodskap news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
> Bloemfontein gekry het.
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91204 is 'n antwoord op boodskap #91189] |
Vr, 12 Maart 2004 14:00 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ken jy die nuwe gesondheidsdienste van Afrika? Gaan loop bietjie 'n draai
by enige staatshospitaal....
"Elaine" skryf in boodskap news:c2saae$cbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe hemel - hoe gebeur so iets?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
>> Bloemfontein gekry het.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91215 is 'n antwoord op boodskap #91204] |
Vr, 12 Maart 2004 17:55 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Mar 2004 16:00:21 +0200, "Suidwester" wrote:
> Ken jy die nuwe gesondheidsdienste van Afrika? Gaan loop bietjie 'n draai
> by enige staatshospitaal....
> "Elaine"
>> Liewe hemel - hoe gebeur so iets?
>> E
>> "Annette" wrote in message
>> news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
>>> Bloemfontein gekry het.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
Tyd vir jou om in te tjip, Gloudina.
Die mense is wel te dom om in opvolg te skryf
en doen dan top posting, so as jy dit nou lees lyk dit stupid,
maar jy sal tog uitmaak
dat jou verdediging nodig is hier.
DD
|
|
|
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91221 is 'n antwoord op boodskap #91215] |
Vr, 12 Maart 2004 21:09 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" wrote
> Tyd vir jou om in te tjip, Gloudina.
Man, ek kan nie eintlik intjip nie,
want ek lewe maar ook in 'n land
waar hulle glipse maak, soos ook
in die VSA, veral Florida, waar
hulle gereeld die verkeerd arm
of been afsit of die verkeerde ding
uithaal. Hier in Kanada het hulle
eenkeer 'n hospitaal gebou en van die
eerste mense daarin het misterieus
doodgegaan, totdat hulle uitgevind
het dat hulle die pype verwar het en
dat daar iets dodelik uit die suurstof
pype gekom het. So lyk dit vir my
ons Kanadese kan nou nie eintlik
kommentaar lewer nie.
Gloudina
|
|
|