| Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91162] |
Vr., 12 Maart 2004 04:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
Bloemfontein gekry het.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91221 is 'n antwoord op boodskap #91215] |
Vr., 12 Maart 2004 21:09  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" wrote
> Tyd vir jou om in te tjip, Gloudina.
Man, ek kan nie eintlik intjip nie,
want ek lewe maar ook in 'n land
waar hulle glipse maak, soos ook
in die VSA, veral Florida, waar
hulle gereeld die verkeerd arm
of been afsit of die verkeerde ding
uithaal. Hier in Kanada het hulle
eenkeer 'n hospitaal gebou en van die
eerste mense daarin het misterieus
doodgegaan, totdat hulle uitgevind
het dat hulle die pype verwar het en
dat daar iets dodelik uit die suurstof
pype gekom het. So lyk dit vir my
ons Kanadese kan nou nie eintlik
kommentaar lewer nie.
Gloudina
|
|
|
|