Rooibostee [boodskap #90621] |
Wed, 25 February 2004 20:27 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
nou so daarby?
Gloudina
|
|
|
Re: Rooibostee [boodskap #90638 is 'n antwoord op boodskap #90621] |
Thu, 26 February 2004 14:19 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
:-)
TJ
"@rogers.com" wrote in message
news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
> nou so daarby?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Rooibostee [boodskap #90644 is 'n antwoord op boodskap #90638] |
Thu, 26 February 2004 18:34 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard
Oom soois die pilteller
"TJ" skryf in boodskap news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>> nou so daarby?
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Rooibostee [boodskap #90645 is 'n antwoord op boodskap #90644] |
Thu, 26 February 2004 20:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, Annique Theron maak al jare miljoene uit hierdie verbygaande foefie.
Snaaks dat jy niks van beet en olyfolie sê nie - werk dit?:))
--
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:c1le77$753$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
> dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard
>
> Oom soois die pilteller
>
> "TJ" wrote in message
> news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
>> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
>> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>>> nou so daarby?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rooibostee [boodskap #90647 is 'n antwoord op boodskap #90645] |
Thu, 26 February 2004 21:23 |
MoerFie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Beet maak my kos (en my pipi) rooi.
Olyfolie maak my bauer pro panne beter werk
Knoffel, laat my slakke beter smaak.
'n knippie sout laat my die Minister van gesondheid beter hanteer.
Soois die hofnar
"Annette" skryf in boodskap news:c1lkc1$a6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, Annique Theron maak al jare miljoene uit hierdie verbygaande foefie.
> Snaaks dat jy niks van beet en olyfolie sê nie - werk dit?:))
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:c1le77$753$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
>> dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard
>>
>> Oom soois die pilteller
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
>>> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
>>> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>>>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>>>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>>>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>>>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>>>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>>>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>>>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>>>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>>>> nou so daarby?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Rooibostee [boodskap #90678 is 'n antwoord op boodskap #90621] |
Fri, 27 February 2004 14:32 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan gellings daarvan drink by die werk en nooit voel jou oe trek
saam of so iets nie.
Besides, dit smaak altyd lekker.
Koffie kry mens nooit by enige werk nie.
On Wed, 25 Feb 2004 20:27:39 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
> nou so daarby?
>
> Gloudina
>
|
|
|