Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitbuiting of Oportunisties?
Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90655] Vr, 27 Februarie 2004 05:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
vergrootglas.
--
Annette
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90662 is 'n antwoord op boodskap #90655] Vr, 27 Februarie 2004 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jarre gelede het 'n ou adverteer vir 'n 100% sukses patent om kakkerlakke
dood te maak. Stuur R10. Dan stuur hy vir jou twee blokkies gemerk A en
B. Met instruksies: Vang die kakkerlak en sit hom op blokkie A en vat
blokkie B en staat hom vrek. Perfek! Niemand het ooit gekla nie want hy
lieg nie.
Wat van die kubusse? Mense glo enige kak, jy met net die regte storie
kry.

"Annette" skryf in boodskap news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
> vergrootglas.
> --
> Annette
>
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90663 is 'n antwoord op boodskap #90662] Vr, 27 Februarie 2004 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pa het vertel van 'n advertensie in die laat veertigs - 'n resepteboek vir
'n tiekie.
Dit het glo bestaan uit 'n blanko dubbelgevoude A4, en binne was een
velletjie in die middel vasgeplak met 'n resep hoe om 'n eier te kook.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403ede94.0@news1.mweb.co.za...
> Jarre gelede het 'n ou adverteer vir 'n 100% sukses patent om kakkerlakke
> dood te maak. Stuur R10. Dan stuur hy vir jou twee blokkies gemerk A en
> B. Met instruksies: Vang die kakkerlak en sit hom op blokkie A en vat
> blokkie B en staat hom vrek. Perfek! Niemand het ooit gekla nie want hy
> lieg nie.
> Wat van die kubusse? Mense glo enige kak, jy met net die regte storie
> kry.
> "Annette" wrote in message
> news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
>> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir
> mans
>> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
>> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf
> bevat
>> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
>> vergrootglas.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Uitbuiting of Oportunisties? [boodskap #90698 is 'n antwoord op boodskap #90655] Vr, 27 Februarie 2004 23:58 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Flippen Briljant! Wie gaan kla - want dan moet die man mos erken hy dink
hy't 'n klein "ding dong"?

E

"Annette" skryf in boodskap news:c1mlj5$qtm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op die voorblad van Argus: Groot advertensie wat Dinsdag glo in
> kleinadvertensies verskyn het. 'n Dame verkoop 'n produk vir R320 - vir mans
> om hulle te help om nooit weer na 'n klein penis te kyk nie.
> By navraag van die joernaliste, erken sy dat die pakkie 'n masseersalf bevat
> wat onmiddelike maar geen blywende groei bewerkstellig nie, en 'n
> vergrootglas.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Rooibostee
Volgende onderwerp: Manne is van Pluto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 13:33:58 MGT 2024