Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Top posting
Top posting [boodskap #89801] |
Sun, 01 February 2004 17:10 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
gespreksgroepe.
Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste mense wat hier
deelneem nie juis baie bekend is met die Internet en veral Netiket
nie, maar die gewone ou boere halstarrige hardkoppigheid is dalk 'n
meer waarskynlike rede?
Hoe dit ookal sy, ek weet hierdie is geen akademiese gesprekslys nie
(duh!!), maar dalk sal iemand hierdie boodskap wat deur iemand anders
geskryf was, ook insiggewend vind.
From: Charles Muller
Subject: Netiquette: Top Posting
"Top posting," a sort of non-style which is commonly seen in everyday
e-mail correspondence, occurs when you respond to a prior post by
simply hitting your reply button, writing at the top of the new
message screen, and leave the remnants of the prior message(s) at the
bottom unreferenced.
There are a few reasons why this is seen to be undesirable--especially
on an academic discussion list--foremost among these being the
problems that are created in the process of archiving, and the
accessing of information by subsequent web searches. What happens is
that a year or so later, when someone looks for a key phrase in a web
search, one finds remnants of the same post over and over in different
messages in a confusing manner.
Top posting is also considered by many to be impolite even in personal
correspondence, since, when top posting is avoided, the readers of
your messages do not need to wonder whether important content is to be
found below your signature.
Therefore, when you write in response to a post on this forum, please
compose your message so that there is no additional text after your
own signature and then send it out. You can either delete the old
portions of the original post/prior discussion, or skillfully
incorporate them into your own response.
The only exception to this case is when the remainder of the message
is specifically referenced data, or someone else's message, that you
are forwarding.
While this distinction in style is still largely unknown on many
Humanities-oriented lists, bottom-posting is the de facto (and often
strictly-enforced) standard on most IT-related technical lists, the
participants of which often have a much longer history in professional
e-mail correspondence.
You can find quite a bit on this topic with a simple Google search.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89806 is 'n antwoord op boodskap #89801] |
Sun, 01 February 2004 18:05 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 01 Feb 2004 12:10:11 -0500, Katryn wrote:
> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
> gespreksgroepe.
bla bla bla
>
>
waarom is hierdie brief nie getoppost met die woorde:
"volg die voorbeeld van ons dierbare DD..."
of sò iets nie?
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89807 is 'n antwoord op boodskap #89806] |
Sun, 01 February 2004 18:14 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Volg die voorbeeld van ons dierbare DD...
On Sun, 01 Feb 2004 20:05:31 +0200, DD wrote:
> On Sun, 01 Feb 2004 12:10:11 -0500, Katryn
> wrote:
>
>> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
>> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
>> gespreksgroepe.
>
> bla bla bla
>>
>
> waarom is hierdie brief nie getoppost met die woorde:
> "volg die voorbeeld van ons dierbare DD..."
> of sò iets nie?
>
> DD
>
Um....hoe lyk dinge in Roodepoort deesdae?
;-)))
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89810 is 'n antwoord op boodskap #89807] |
Sun, 01 February 2004 18:30 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
in my beskeidenheid het ek vir geen oomblik gedink
dat dit raakgesien sal word nie.
, Katryn wrote:
> Volg die voorbeeld van ons dierbare DD...
>
> On Sun, 01 Feb 2004 20:05:31 +0200, DD wrote:
>
>> On Sun, 01 Feb 2004 12:10:11 -0500, Katryn
>> wrote:
>>> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
>>> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
>>> gespreksgroepe.
>> bla bla bla
>
>>>
>> waarom is hierdie brief nie getoppost met die woorde:
>> "volg die voorbeeld van ons dierbare DD..."
>> of sò iets nie?
>> DD
>
> Um....hoe lyk dinge in Roodepoort deesdae?
> ;-)))
Van Roodepoort gepraat...
sowat 5 ure gelede die ervaring gehad dat
'n leeu speels aan 'n skoen begin begin kou het.
My voet was daarin. Ek het die speelding
natuurlik onmiddelik op 'n ander plek geplaas:-)))
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89825 is 'n antwoord op boodskap #89801] |
Mon, 02 February 2004 09:18 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kwessie van smaak... Ek verkies nuusgroeppostings bo aan! Ek soek nie graag
nie...
Wat ek wel bietjie verag is antwoorde sonder enige quote van waarop
geantwoord word.
Max____________________________
"Katryn" skryf in boodskap news:t7cq10d85bbkka8bnc05ha0l3j4t2houk1@4ax.com...
> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
> gespreksgroepe.
> Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste mense wat hier
> deelneem nie juis baie bekend is met die Internet en veral Netiket
> nie, maar die gewone ou boere halstarrige hardkoppigheid is dalk 'n
> meer waarskynlike rede?
> Hoe dit ookal sy, ek weet hierdie is geen akademiese gesprekslys nie
> (duh!!), maar dalk sal iemand hierdie boodskap wat deur iemand anders
> geskryf was, ook insiggewend vind.
>
> From: Charles Muller
> Subject: Netiquette: Top Posting
>
> "Top posting," a sort of non-style which is commonly seen in everyday
> e-mail correspondence, occurs when you respond to a prior post by
> simply hitting your reply button, writing at the top of the new
> message screen, and leave the remnants of the prior message(s) at the
> bottom unreferenced.
>
> There are a few reasons why this is seen to be undesirable--especially
> on an academic discussion list--foremost among these being the
> problems that are created in the process of archiving, and the
> accessing of information by subsequent web searches. What happens is
> that a year or so later, when someone looks for a key phrase in a web
> search, one finds remnants of the same post over and over in different
> messages in a confusing manner.
>
> Top posting is also considered by many to be impolite even in personal
> correspondence, since, when top posting is avoided, the readers of
> your messages do not need to wonder whether important content is to be
> found below your signature.
>
> Therefore, when you write in response to a post on this forum, please
> compose your message so that there is no additional text after your
> own signature and then send it out. You can either delete the old
> portions of the original post/prior discussion, or skillfully
> incorporate them into your own response.
>
> The only exception to this case is when the remainder of the message
> is specifically referenced data, or someone else's message, that you
> are forwarding.
>
> While this distinction in style is still largely unknown on many
> Humanities-oriented lists, bottom-posting is the de facto (and often
> strictly-enforced) standard on most IT-related technical lists, the
> participants of which often have a much longer history in professional
> e-mail correspondence.
>
> You can find quite a bit on this topic with a simple Google search.
>
>
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89832 is 'n antwoord op boodskap #89806] |
Mon, 02 February 2004 10:24 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> waarom is hierdie brief nie getoppost met die woorde:
> "volg die voorbeeld van ons dierbare DD..."
> of sê iets nie?
>
> DD
>
Ook maar lekker vol van jouself nè
|
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89839 is 'n antwoord op boodskap #89832] |
Mon, 02 February 2004 12:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek skaar my by die Hollanders se gewoonte aangaande hierdie onderwerp - daar
is meer logika in.
--
Annette
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89847 is 'n antwoord op boodskap #89801] |
Mon, 02 February 2004 14:36 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die soort antwoord-struktuur is pretty standaard in al die nuusgroepe.
On Sun, 01 Feb 2004 12:10:11 -0500, Katryn wrote:
> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
> gespreksgroepe.
> Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste mense wat hier
> deelneem nie juis baie bekend is met die Internet en veral Netiket
> nie, maar die gewone ou boere halstarrige hardkoppigheid is dalk 'n
> meer waarskynlike rede?
> Hoe dit ookal sy, ek weet hierdie is geen akademiese gesprekslys nie
> (duh!!), maar dalk sal iemand hierdie boodskap wat deur iemand anders
> geskryf was, ook insiggewend vind.
>
> From: Charles Muller
> Subject: Netiquette: Top Posting
>
> "Top posting," a sort of non-style which is commonly seen in everyday
> e-mail correspondence, occurs when you respond to a prior post by
> simply hitting your reply button, writing at the top of the new
> message screen, and leave the remnants of the prior message(s) at the
> bottom unreferenced.
>
> There are a few reasons why this is seen to be undesirable--especially
> on an academic discussion list--foremost among these being the
> problems that are created in the process of archiving, and the
> accessing of information by subsequent web searches. What happens is
> that a year or so later, when someone looks for a key phrase in a web
> search, one finds remnants of the same post over and over in different
> messages in a confusing manner.
>
> Top posting is also considered by many to be impolite even in personal
> correspondence, since, when top posting is avoided, the readers of
> your messages do not need to wonder whether important content is to be
> found below your signature.
>
> Therefore, when you write in response to a post on this forum, please
> compose your message so that there is no additional text after your
> own signature and then send it out. You can either delete the old
> portions of the original post/prior discussion, or skillfully
> incorporate them into your own response.
>
> The only exception to this case is when the remainder of the message
> is specifically referenced data, or someone else's message, that you
> are forwarding.
>
> While this distinction in style is still largely unknown on many
> Humanities-oriented lists, bottom-posting is the de facto (and often
> strictly-enforced) standard on most IT-related technical lists, the
> participants of which often have a much longer history in professional
> e-mail correspondence.
>
> You can find quite a bit on this topic with a simple Google search.
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89850 is 'n antwoord op boodskap #89825] |
Mon, 02 February 2004 15:55 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Feb 2004 10:18:35 +0100, "Max" wrote:
> Kwessie van smaak... Ek verkies nuusgroeppostings bo aan! Ek soek nie graag
> nie...
Ja, ek het maar net gewonder. ;-)
So ruk gelede het ek weer 'n lesing bygewoon van iemand wat navorsing
doen op/oor mense en veral hulle intereaksies op Internet
gespreksgroepe. Om die waarheid te sê het ek so 8 of 9 jaar gelede
ook na haar gaan luister en ons het na die tyd baie lekker gesels.
Toe het sy gesels spesifiek oor "Gender and Democracy in
Computer-Mediated Communication" Destyds het sy veral gekonsentreer
op die verskille tussen mans en vrouens en hule onderskeidelike
kommunikasie etiek. Terloops, vogens haar is mans oor die algemeen
meer "oop" om te leer uit gesprekke en is vrouens oor die algemeen
geneig om 'n "know it all" en ek weet beter as jy en basta daarmee,
houding te hê. Ek het lekker gelag toe ek dit hoor. Ek het haar
teorie nou natuurlik vereenvoudig, en daar is darem gelukkig ook
uitsonderings. ;-)
Dit is nogal interessant veral hoe mense reageer op sekere ongeskrewe
reëls en hoe groepe se "karakter" ontwikkel. Sy betoog o.a dat
mense se reaksies en maniere van reageer het nogal baie te make met
hulle persoonlikhede in die werklikheid ook. Nie dat dit 'n verrassing
is nie, en dit is tot 'n mate logies ook. Nogsteeds....die top
Posting issue was ook bespreek, en haar teorieë hieroor is
fassinerend.
> Wat ek wel bietjie verag is antwoorde sonder enige quote van waarop
> geantwoord word.
Ja, so het elkeen maar sy maniertjies en dingetjies van doen. Dit
maak die ou lewe interessant. ;-)
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89851 is 'n antwoord op boodskap #89836] |
Mon, 02 February 2004 15:56 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Feb 2004 14:15:03 +0200, "Jonas" wrote:
> Mooi so Katryn - oftewel kolskoot Katryn ...
Waaroor nou weer?
;-)
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89852 is 'n antwoord op boodskap #89832] |
Mon, 02 February 2004 17:47 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Feb 2004 05:24:48 -0500, "Glucklich" wrote:
>
>> waarom is hierdie brief nie getoppost met die woorde:
>> "volg die voorbeeld van ons dierbare DD..."
>> of sò iets nie?
>> DD
>
> Ook maar lekker vol van jouself në
>
Ja'a, want as ek nie somtyds my eie stert prys nie...
Miskien verdien ek dit tog, want ek weet hoe
om në te skryf:-)
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89853 is 'n antwoord op boodskap #89839] |
Mon, 02 February 2004 17:51 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer logika in, Annette? Wanneer ek eers sien wat jy antwoord en dan
waarop jy geantwoord het?
Veral vir iemand soos ek wat nie elke aand hierheen kom nie, en dan
een aand lekker kuier en hope redenasies en antwoorde daarop lees,
maak dit wat jy meer logies noem, minder logika:-)
On Mon, 2 Feb 2004 14:22:36 +0200, "Annette" wrote:
> Ek skaar my by die Hollanders se gewoonte aangaande hierdie onderwerp - daar
> is meer logika in.
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89854 is 'n antwoord op boodskap #89825] |
Mon, 02 February 2004 17:56 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 Feb 2004 10:18:35 +0100, "Max" wrote:
> Kwessie van smaak... Ek verkies nuusgroeppostings bo aan! Ek soek nie graag
> nie...
>
> Max____________________________
Is miskien soos jy sê, Max, dat dit 'n kwessie van smaak is.
Ook maak dit van jou 'n heel nice mens wanneer die ander
party se smaak belangriker is as jou eie.
> Wat ek wel bietjie verag is antwoorde sonder enige quote van waarop
> geantwoord word.
En wat ek gelykstaande hieraan (of selfs erger) vind, is die mens wat
vyf A4'rs kwoteer, en dant drie woorde onder aan byvoeg. Dìt, is die
toppunt van stupitisme.
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89855 is 'n antwoord op boodskap #89850] |
Mon, 02 February 2004 18:05 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 02 Feb 2004 10:55:36 -0500, Katryn wrote:
> On Mon, 2 Feb 2004 10:18:35 +0100, "Max" wrote:
>
>> Kwessie van smaak... Ek verkies nuusgroeppostings bo aan! Ek soek nie graag
>> nie...
>
> Ja, ek het maar net gewonder. ;-)
of
Nee, ek het maar net gewonder.:-)
> Destyds het sy veral gekonsentreer
> op die verskille tussen mans en vrouens en hule onderskeidelike
> kommunikasie etiek. Terloops, vogens haar is mans oor die algemeen
> meer "oop" om te leer uit gesprekke en is vrouens oor die algemeen
> geneig om 'n "know it all" en ek weet beter as jy en basta daarmee,
> houding te hê.
So asof enige vrou op hierdie nuusgroep geneig is om 'n 'know it all'
en ek weet beter as jy en basta daarmee', houding te hê:-(
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89858 is 'n antwoord op boodskap #89854] |
Mon, 02 February 2004 18:38 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 02 Feb 2004 19:56:18 +0200, DD wrote:
> Is miskien soos jy sê, Max, dat dit 'n kwessie van smaak is.
> Ook maak dit van jou 'n heel nice mens wanneer die ander
> party se smaak belangriker is as jou eie.
Baie waar, DD. Baie waar!
;-))
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89859 is 'n antwoord op boodskap #89847] |
Mon, 02 February 2004 18:47 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo jou, Ferdi. Ek het ongelukkig nie genoeg ervaring van ander
Usenet groepe om te stry nie. Die paar waar ek wel deelneem, kom dit
bittermin voor. Gewoonlik mense wat nuut is, maar na 'n kort ruk pas
hulle gewoonlk aan by die algemene standaard van daardie spesifieke
groep.
Sommige mense is van nature meer aanpasbaar as ander. Dis natuurlik
ook nog 'n ander saak.
Ek gaan netnou kyk hoe die Engelse groep vergelyk met hierdie groep,
en of die gereelde deelnemers daar ook top posters is.
On Mon, 02 Feb 2004 16:36:23 +0200, Ferdi Greyling wrote:
>
> Die soort antwoord-struktuur is pretty standaard in al die nuusgroepe.
>
>
> On Sun, 01 Feb 2004 12:10:11 -0500, Katryn
> wrote:
>
>> Ek wonder baie keer waarom veral Afrikaanses so lief is om te "top
>> post". Mens sien dit veral in hierdie groep, en ander Afrikaanse
>> gespreksgroepe.
>> Een van die redes kan dalk wees omdat die meeste mense wat hier
>> deelneem nie juis baie bekend is met die Internet en veral Netiket
>> nie, maar die gewone ou boere halstarrige hardkoppigheid is dalk 'n
>> meer waarskynlike rede?
>> Hoe dit ookal sy, ek weet hierdie is geen akademiese gesprekslys nie
>> (duh!!), maar dalk sal iemand hierdie boodskap wat deur iemand anders
>> geskryf was, ook insiggewend vind.
>> From: Charles Muller
>> Subject: Netiquette: Top Posting
>> "Top posting," a sort of non-style which is commonly seen in everyday
>> e-mail correspondence, occurs when you respond to a prior post by
>> simply hitting your reply button, writing at the top of the new
>> message screen, and leave the remnants of the prior message(s) at the
>> bottom unreferenced.
>> There are a few reasons why this is seen to be undesirable--especially
>> on an academic discussion list--foremost among these being the
>> problems that are created in the process of archiving, and the
>> accessing of information by subsequent web searches. What happens is
>> that a year or so later, when someone looks for a key phrase in a web
>> search, one finds remnants of the same post over and over in different
>> messages in a confusing manner.
>> Top posting is also considered by many to be impolite even in personal
>> correspondence, since, when top posting is avoided, the readers of
>> your messages do not need to wonder whether important content is to be
>> found below your signature.
>> Therefore, when you write in response to a post on this forum, please
>> compose your message so that there is no additional text after your
>> own signature and then send it out. You can either delete the old
>> portions of the original post/prior discussion, or skillfully
>> incorporate them into your own response.
>> The only exception to this case is when the remainder of the message
>> is specifically referenced data, or someone else's message, that you
>> are forwarding.
>> While this distinction in style is still largely unknown on many
>> Humanities-oriented lists, bottom-posting is the de facto (and often
>> strictly-enforced) standard on most IT-related technical lists, the
>> participants of which often have a much longer history in professional
>> e-mail correspondence.
>> You can find quite a bit on this topic with a simple Google search.
>>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89862 is 'n antwoord op boodskap #89839] |
Mon, 02 February 2004 19:15 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
sedert 21 September 1977. En ek was daar tot 30 sek gelede.
Toe ek dink aan wat jy hier sê. En toe ek na hulle antwoorde
kyk wat sonder uitsondering ordentlik en beskaafd onderaan
geheg word. Soos mense wat wag dat ander klaar praat sonder
om hulle in die rede te val. Al die Nederlanders is nie Norberts nie.
Die met wie ek deel het maniere.
DD
On Mon, 2 Feb 2004 14:22:36 +0200, "Annette" wrote:
> Ek skaar my by die Hollanders se gewoonte aangaande hierdie onderwerp - daar
> is meer logika in.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89864 is 'n antwoord op boodskap #89858] |
Mon, 02 February 2004 19:19 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 02 Feb 2004 13:38:04 -0500, Katryn wrote:
> On Mon, 02 Feb 2004 19:56:18 +0200, DD wrote:
>
>> Is miskien soos jy sê, Max, dat dit 'n kwessie van smaak is.
>> Ook maak dit van jou 'n heel nice mens wanneer die ander
>> party se smaak belangriker is as jou eie.
>
> Baie waar, DD. Baie waar! of DD dit dalk gelees het?>
> ;-))
Jou webcam, Katryn, jou webcam:-)
(en as dit nie was vir jou webcam
wat dit duidelik vir my wys nie, is dit
ook so dat jy en ek al lank genoeg
saam kuier om telepatie nie uit te
sluit nie.)
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89868 is 'n antwoord op boodskap #89852] |
Mon, 02 February 2004 19:50 |
Glucklich[2]
Boodskappe: 93 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Ja'a, want as ek nie somtyds my eie stert prys nie...
>
> Miskien verdien ek dit tog, want ek weet hoe
> om ná te skryf:-)
>
>
Ja jy's reg ek is nie 'n skrywer nie maar miskien is dit maar net omdat die
"Font" op my rekenaar te klein is.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89880 is 'n antwoord op boodskap #89862] |
Tue, 03 February 2004 08:00 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
Max____________________________
"DD"
> Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
> sedert 21 September 1977.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89883 is 'n antwoord op boodskap #89880] |
Tue, 03 February 2004 08:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai - jy het die opsetlikke fout eerste gekry!!
Ek stuur vir jou 'n koeksister:)
Dit moet natuurlik 1997 wees.
--
Annette
"Max" skryf in boodskap news:401f55dd$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
>
>
> Max____________________________
>
> "DD"
>
>> Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
>> sedert 21 September 1977.
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89885 is 'n antwoord op boodskap #89883] |
Tue, 03 February 2004 09:18 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons tyd mag wel 'n uur agter julle wees, maar ons is wakker aan hierdie
kant!
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bvnmqe$iju$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai - jy het die opsetlikke fout eerste gekry!!
> Ek stuur vir jou 'n koeksister:)
>
> Dit moet natuurlik 1997 wees.
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:401f55dd$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> 1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
>>
>>
>> Max____________________________
>>
>> "DD"
>>
>>> Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
>>> sedert 21 September 1977.
>>
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89886 is 'n antwoord op boodskap #89885] |
Tue, 03 February 2004 09:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is jou tweede koeksister kwyt - jy het die opsetlike spelfout gemis;)))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
"Max" skryf in boodskap news:401f6801$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ons tyd mag wel 'n uur agter julle wees, maar ons is wakker aan hierdie
> kant!
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bvnmqe$iju$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Haai - jy het die opsetlikke fout eerste gekry!!
>> Ek stuur vir jou 'n koeksister:)
>>
>> Dit moet natuurlik 1997 wees.
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:401f55dd$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> 1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
>>>
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "DD"
>>>
>>>> Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
>>>> sedert 21 September 1977.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89888 is 'n antwoord op boodskap #89886] |
Tue, 03 February 2004 11:01 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy versteur my oggenddutjie!
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bvnpnv$k75$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is jou tweede koeksister kwyt - jy het die opsetlike spelfout gemis;)))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> "Max" wrote in message
> news:401f6801$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ons tyd mag wel 'n uur agter julle wees, maar ons is wakker aan hierdie
>> kant!
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bvnmqe$iju$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Haai - jy het die opsetlikke fout eerste gekry!!
>>> Ek stuur vir jou 'n koeksister:)
>>>
>>> Dit moet natuurlik 1997 wees.
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:401f55dd$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> 1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
>>>>
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "DD"
>>>>
>>>> > Annette, ek deel met 'n Nederlandse nuusgroep al
>>>> > sedert 21 September 1977.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89906 is 'n antwoord op boodskap #89883] |
Tue, 03 February 2004 19:06 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Feb 2004 10:30:50 +0200, "Annette" wrote:
> 1977? Het julle toe met tikmasjiene gesels?
> Haai - jy het die opsetlikke fout eerste gekry!!
> Ek stuur vir jou 'n koeksister:)
>
> Dit moet natuurlik 1997 wees.
uh uh, Annette, Max skuld jòu, nie 'n koeksuster nie, maar een hele
sjokoladekoek. Want, hy was ietwat (ietwat...?) stadig. En jy is
steeds Annette:-)
1997 is nie regtig bedoel nie. Dit was eintlik net DD se humorlose
manier om te sê, 'laaankal se tyd'. Dit kon laat negentigs gewees het,
(1999?) waar Katryn op 'n Nederlandse site was waar ek gesels het,
en my met my Nederlands gekomplimenteer het. Ek het Rico se hulp
op 'n stadium gaan vra en hy het vir my in die bresse getree daar.
Alles het begin oor 'n Kaaskop wat gesê het dat my spelling hom laat
dink aan dié van die Amsterdammers, 'en dan het ek boonop 'n
Afrikaanse neiging in my grammatika!' Onthou jy dit Katryn:-)))
Anyway, soos reeds gesê, was dit DD se droë manier om te sê: 'toeka se
tyd'.
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89907 is 'n antwoord op boodskap #89885] |
Tue, 03 February 2004 19:09 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 3 Feb 2004 10:18:04 +0100, "Max" wrote:
> Ons tyd mag wel 'n uur agter julle wees, maar ons is wakker aan hierdie
> kant!
>
Max____________________________
Ons tyd mag wel 'n uur agter julle wees, maar ons is wakker aan
hierdie
kant!
Max____________________________
***********************************************
LOL!!!
DD
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89914 is 'n antwoord op boodskap #89906] |
Wed, 04 February 2004 00:39 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 03 Feb 2004 21:06:23 +0200, DD wrote:
> . Ek het Rico se hulp
> op 'n stadium gaan vra en hy het vir my in die bresse getree daar.
> Alles het begin oor 'n Kaaskop wat gesê het dat my spelling hom laat
> dink aan dié van die Amsterdammers, 'en dan het ek boonop 'n
> Afrikaanse neiging in my grammatika!' Onthou jy dit Katryn:-)))
LOL! As jy belowe om nooit die Nederlandse groep se naam te noem nie,
sal ek erken dat ek dit onthou!! ;-)))
Ek dink nog baie dae aan Rico, en hoe bang hy was vir sy operasie. En
al die ander ou klein dingetjies waarmee ons so baie pret gehad
het...en daardie woord....ai, daai woord!!
;-))
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89986 is 'n antwoord op boodskap #89914] |
Thu, 05 February 2004 00:34 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 03 Feb 2004 19:39:40 -0500, Katryn wrote:
> Ek dink nog baie dae aan Rico, en hoe bang hy was vir sy operasie. En
> al die ander ou klein dingetjies waarmee ons so baie pret gehad
> het...en daardie woord....ai, daai woord!!
>
> ;-))
Nie net jy nie, maar Lorinda was ook is net so lekker verleentheid
oor die katte:-)))
Het een van julle ooit uitgevind wat Rico makeer het?
|
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #89993 is 'n antwoord op boodskap #89986] |
Thu, 05 February 2004 04:58 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 05 Feb 2004 02:34:07 +0200, DD wrote:
> Het een van julle ooit uitgevind wat Rico makeer het?
Longkanker, DD.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #90026 is 'n antwoord op boodskap #89993] |
Thu, 05 February 2004 17:42 |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 04 Feb 2004 23:58:02 -0500, Katryn wrote:
> On Thu, 05 Feb 2004 02:34:07 +0200, DD wrote:
>
>> Het een van julle ooit uitgevind wat Rico makeer het?
>
> Longkanker, DD.
>
Thanks, D
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #106748 is 'n antwoord op boodskap #89801] |
Tue, 25 October 2005 09:58 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer" skryf in boodskap news:YLl7f.2431$S24.168414@news.xtra.co.nz...
> A. Because it breaks the logical sequence of discussion
> Q. Why is top posting bad ?
Ek dink dit hang baie af van hoe dit gedoen word. In sekere gavalle verkies
ek top postings.
|
|
|
Re: Top posting [boodskap #106750 is 'n antwoord op boodskap #89801] |
Tue, 25 October 2005 11:02 |
P & L
Boodskappe: 46 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Omdat jy Engels praat!
In article , Spencer
wrote:
> A. Because it breaks the logical sequence of discussion
> Q. Why is top posting bad ?
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 08 03:06:24 UTC 2025
|