Is daar geld of nie? [boodskap #89712] |
Thu, 29 January 2004 13:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onse Prez het 80 miljoen nodig om partytjie te hou na die verkiesing.
Die Vrystaat het 100 miljoen nodig vir droogteverligting.
Miskien moet onxe Prez die paartiegeld inboet - elke boer kan sy volgende
seun na hom vernoem:)))
--
Annette
|
|
|
Re: Is daar geld of nie? [boodskap #89729 is 'n antwoord op boodskap #89712] |
Fri, 30 January 2004 11:53 |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: June 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 29 Jan 2004 15:15:10 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Onse Prez het 80 miljoen nodig om partytjie te hou na die verkiesing.
> Die Vrystaat het 100 miljoen nodig vir droogteverligting.
> Miskien moet onxe Prez die paartiegeld inboet - elke boer kan sy volgende
> seun na hom vernoem:)))
as ek nie van beter geweet het nie het ek gedink jy is ernstig. hulle
moet net een voorwaarde he vir iemand om die land te run.. finance
101. wiskunde sal help maar andersins kan hulle `n sommer `n
calculator gebruik.
dalk as iemand vir die idioot vertel dat jy nie al die nulletjie hoef
te hou nie. werk met tiene en sit dan net die nulletjie terug as jy
klaar is.
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|