Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongeluk in Kaapstad
Ongeluk in Kaapstad [boodskap #89710] Thu, 29 January 2004 13:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vragmotor het glo in Seepunt buite beheer geraak en in 'n taxi vasgeloop.
Klink of vier mense dood is.
Moes 'n vreeslike verkeerskonfyt veroorsaak het.
--
Annette
Re: Ongeluk in Kaapstad [boodskap #89723 is 'n antwoord op boodskap #89710] Fri, 30 January 2004 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier sal dit nie voorblad maak nie.
Re: Ongeluk in Kaapstad [boodskap #89724 is 'n antwoord op boodskap #89723] Fri, 30 January 2004 03:43 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was nogal opnerklik gister met Sê Wie dat al die inbellers oor
motordiefstal van Gauteng was.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bvchpe$f8i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier sal dit nie voorblad maak nie.
>
Vorige onderwerp: Annette, kan jy help, asb?
Volgende onderwerp: Re: Language of the Oppressor...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 14:06:18 UTC 2025