Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette, kan jy help, asb?
Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89689] Do, 29 Januarie 2004 09:11 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...

Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...

Max____________________________
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89690 is 'n antwoord op boodskap #89689] Do, 29 Januarie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
dan braai.
Wil jy dit hê?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>
> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>
> Max____________________________
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89694 is 'n antwoord op boodskap #89690] Do, 29 Januarie 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?

"Annette" skryf in boodskap news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
> dan braai.
> Wil jy dit hê?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>
>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89695 is 'n antwoord op boodskap #89690] Do, 29 Januarie 2004 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klink my na 'n helse werk! Maar stuur maar, dit klink vir my na iets anders,
maar tog lekker!

Ons het KFC hier. Weet jy wat ek vreemd vind, hier is dit ook die donkerder
mense wat meer van KFC hou, terwyl die ligter mense meer van McDonald�s
hou...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
> dan braai.
> Wil jy dit hê?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>
>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89697 is 'n antwoord op boodskap #89690] Do, 29 Januarie 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek gebruik "Corn Flakes" (Post Toasties?) en maak dit fyn om die hoender.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere kruie
> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit draai en
> dan braai.
> Wil jy dit hê?
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>
>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89698 is 'n antwoord op boodskap #89694] Do, 29 Januarie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So 'n duim korter as jou geliefde se trots:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4018d8cc.0@news1.mweb.co.za...
> Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?
> "Annette" wrote in message
> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
> kruie
>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
draai
> en
>> dan braai.
>> Wil jy dit hê?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>
>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89699 is 'n antwoord op boodskap #89695] Do, 29 Januarie 2004 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal die resep vanaand vir jou stuur.
McDonalds maak tog nie KFC-hoenders nie!
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)

"Max" skryf in boodskap news:4018dbd5$0$327$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Klink my na 'n helse werk! Maar stuur maar, dit klink vir my na iets anders,
> maar tog lekker!
>
> Ons het KFC hier. Weet jy wat ek vreemd vind, hier is dit ook die donkerder
> mense wat meer van KFC hou, terwyl die ligter mense meer van McDonald�s
> hou...
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
> kruie
>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
draai
> en
>> dan braai.
>> Wil jy dit hê?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>
>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89702 is 'n antwoord op boodskap #89697] Do, 29 Januarie 2004 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noem jy dit ontbythoender?:)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bvamj5$r7m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gebruik "Corn Flakes" (Post Toasties?) en maak dit fyn om die hoender.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos geheim.
>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
> kruie
>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
draai
> en
>> dan braai.
>> Wil jy dit hê?
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>
>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89703 is 'n antwoord op boodskap #89689] Do, 29 Januarie 2004 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - ek kan dalk reel dat jy 50 ton bevrore hoenderstukkies kry - dis van
Thailand af en lê in die Durbanse hawe ...
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89705 is 'n antwoord op boodskap #89703] Do, 29 Januarie 2004 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nog die dolbeesding verstaan - want mens eet mos maar jou steak half
rouerig.
Maar hoender eet mens tog goed gaar - so hoe word die virus versprei?
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bvaqc7$t6i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Max - ek kan dalk reel dat jy 50 ton bevrore hoenderstukkies kry - dis van
> Thailand af en lê in die Durbanse hawe ...
>
Re: Annette, kan jy help, asb? [boodskap #89717 is 'n antwoord op boodskap #89698] Do, 29 Januarie 2004 14:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal een helse hoender moet wees......................

"Annette" skryf in boodskap news:bvap52$sb5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So 'n duim korter as jou geliefde se trots:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4018d8cc.0@news1.mweb.co.za...
>> Daai boutjies van jou.....watter grootte M6, 8, 10 of 12? Hoe lank?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bvakim$q7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Max, het julle nie KFC daar by julle nie?:))
>>> Ek het 'n resep - maar nie KFC s'n nie - want die speserye is mos
> geheim.
>>> Die resep behels slegs boutjies, waarvan mens die vel verwyder, sekere
>> kruie
>>> in 'n spleet in die vleis sit, dan dunuitgerolde repies deeg om dit
> draai
>> en
>>> dan braai.
>>> Wil jy dit hê?
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:4018ced6$0$333$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek's op soek na 'n lekker fried chicken reseppie...
>>>>
>>>> Hoe nader aan Kentucky, hoe beter...
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Aborsie - hoekom is mans so daarteen?
Volgende onderwerp: Ongeluk in Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 22:54:15 MGT 2024