Pieterse familie [boodskap #89480] |
Thu, 22 January 2004 22:25 |
Jan Pieterse
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
hiermee op prys stel.
Jan
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #89491 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Fri, 23 January 2004 06:26 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
Ou Jan, ek het nie eers geweet die boom het omgeval nie...:-)
Ernstiger - daar is 'n magdom inligting op die web beskikbaar. Kyk uit vir
GISA en die Genealogiese vereniging van Suid-Afrika. Daar is ook skakels na
ander webwerwe op hulle werwe. Ek self het 'n ruk aan die gespreksgroep
Genforum behoort, maar hulle was te aktief vir my!
Twee persone, Gerda Pieterse en Alta Roux wat ek daar leer ken het, het
spesifiek navorsing oor Pieterses gedoen. My ervaring is dat alles nagevors
is, behalwe dit wat vir jouself van belang is!
Miskien moet ek en jy eers familie uitpluis - dalk is jy die lang verlore
oupa-se-broers wat ek soek, se nageslag...
Koot Pieterse
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120157 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Tue, 02 July 2013 16:03 |
murde...
Boodskappe: 1 Geregistreer: July 2013
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Friday, January 23, 2004 12:25:48 AM UTC+2, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Jan,
Ek soek ook nog heelwat Pieterses en het heel wat op my lys. Laat weet waar ons mekaar kan aanvul!
Gert Esterhuizen
murde...@gmail.com
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120169 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Sun, 24 November 2013 16:25 |
tery...
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 2013
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Friday, 23 January 2004 01:25:48 UTC+3, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Jan,
Ek is Elizabeth Helen Pieterse, my pa was Hendrik Fredrik. Ons is van die Pieterse's wat saam met die janse van rensburg trek (1905), oos afrika toe gekom het, ek woon tans in Kenya. Ek probeer ook om meer te wete te kom. Joubert, klopper, visser en van der merwe maak ook groot deel uit van ons familie.
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120194 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Wed, 03 September 2014 13:03 |
samuel...
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Ek stel belang Samuel derde geslag Samuel
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120195 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Wed, 03 September 2014 13:04 |
samuel...
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
.Wat het jy nodig
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120196 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Wed, 03 September 2014 13:08 |
samuel...
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Ons familie meestal Ooskaap Suid Afrika
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120197 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Wed, 03 September 2014 13:10 |
samuel...
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2014
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op vrijdag 23 januari 2004 00:25:48 UTC+2 schreef Jan Pieterse:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Wat het het jy nodig
|
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120341 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Mon, 23 October 2017 13:09 |
loul...
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 2017
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo, kan iemand my help om die volgende persone in te pas in die Pieterse stamboom asb? Ek doen eintlik navorsing oor die Barnards. My oupagrootjie was David Jacobus Barnard.
Jacobus Marthinus Barnard x Susara Margaretha Pieterse. Hulle het 'n David Jacobus seun gehad en ek vermoed dis my oupagrootjie.
Groete,
Susan Larney
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #120342 is 'n antwoord op boodskap #120341] |
Mon, 06 November 2017 08:16 |
loul...
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 2017
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Monday, October 23, 2017 at 3:09:36 PM UTC+2, lou...@yahoo.co.uk wrote:
> Hallo, kan iemand my help om die volgende persone in te pas in die Pieterse stamboom asb? Ek doen eintlik navorsing oor die Barnards. My oupagrootjie was David Jacobus Barnard.
> Jacobus Marthinus Barnard x Susara Margaretha Pieterse. Hulle het 'n David Jacobus seun gehad en ek vermoed dis my oupagrootjie.
>
> Groete,
> Susan Larney
|
|
|
Pieterse familie [boodskap #120346 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Wed, 24 January 2018 08:22 |
miempie
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 2018
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hul se die Pieterse is 3 broers. Hoe weet jy watter een begin jou voorgeslagte. My oupa Ferdinand Christoffel geb 29-10-1875 Oorl 20-2-1931
|
|
|
|
Re: Pieterse familie [boodskap #131622 is 'n antwoord op boodskap #89480] |
Thu, 04 June 2020 21:25 |
|
Magriet Frey (Pieterse)
Boodskappe: 2 Geregistreer: June 2020
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Friday, January 23, 2004 at 12:25:42 AM UTC+2, Jan Pieterse wrote:
> Ek stel belang om `n Pieterse familie stamboom op te trek en sal enige hulp
> hiermee op prys stel.
>
> Jan
Hallo Jan het jy toe jou STAMBOOM opgetrek van die Pieterses? Van watse PIeterse is jy Jan>
ons is van oupa Jan Gabriel Pietese Naboomspruit, Hy en ECA Pieterse het 10 kinders gehad. ek wonder of iemand my kan help om die STAMBoek te kry van dit
|
|
|