Standard bank [boodskap #89475] |
Thu, 22 January 2004 13:10 |
Glucklich Holtzhauzen
Boodskappe: 1 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My Standard bank rekening het die laaste jare net internet transaksies
gehad, aangesien ek in die buiteland woon. Intussen het my ATM kaartjie
verval.
Weet iemand dalk of ek oor die toonbank sal kan geld trek as ek daar aankom
Saterdag?
|
|
|
Re: Standard bank [boodskap #89636 is 'n antwoord op boodskap #89475] |
Tue, 27 January 2004 15:05 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vra vir www.standardbank.co.za maar dit behoort nie 'n probleem te wees
nie - selfs met die ou kaartjie - solank jy goeie identiteits en bewys
dokumente het. 'n Ou bankstaat of twee sal ook help.
:-)
TJ
"Glucklich Holtzhauzen" skryf in boodskap news:YUPPb.1697$lh3.1327@bignews5.bellsouth.net...
> My Standard bank rekening het die laaste jare net internet transaksies
> gehad, aangesien ek in die buiteland woon. Intussen het my ATM kaartjie
> verval.
>
> Weet iemand dalk of ek oor die toonbank sal kan geld trek as ek daar aankom
> Saterdag?
>
|
|
|