|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #89298 is 'n antwoord op boodskap #89297] |
Fri, 16 January 2004 12:15 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laat my dink aan 'n onlangse "Happy" verf advertensie.
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:bu8k3r$cvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In M&G vandag vra Zack Taylor (7) wat se kleur is God.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat sou jy antwoord? [boodskap #89302 is 'n antwoord op boodskap #89298] |
Fri, 16 January 2004 12:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat Happy se nuwejaarswens vir verlede jaar nie uitgewerk het nie, wonder
ek wat sy voorneming hierdie jaar was.
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:bu8kkn$d6d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Laat my dink aan 'n onlangse "Happy" verf advertensie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu8k3r$cvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In M&G vandag vra Zack Taylor (7) wat se kleur is God.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|