Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die eerste kartetse val
Die eerste kartetse val [boodskap #89305] Vr, 16 Januarie 2004 14:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
8 lede van die NNP, in koalisie met die ANC, het vandag oorgeloop na die
IVP.
Onse Prez beter 'n verkiesing gou uitroep, voordat almal behalwe Kortbroek
en sy binnespan oorgeloop het uit die NNP.
Hulle het hoeka al duisende gespandeer op posters .

--
Annette
Vorige onderwerp: Wat sou jy antwoord?
Volgende onderwerp: Slim IT Mense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:29:08 MGT 2024