Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88989] |
Fri, 09 January 2004 08:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
mars lyk?
--
Annette
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88991 is 'n antwoord op boodskap #88989] |
Fri, 09 January 2004 08:29 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vaalrooi stof soos die Vrystaat met 'n paar klippies/koppies?
:-)
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
> mars lyk?
> --
> Annette
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88994 is 'n antwoord op boodskap #88989] |
Fri, 09 January 2004 10:30 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
"Annette" skryf in boodskap news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
> mars lyk?
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89010 is 'n antwoord op boodskap #88994] |
Fri, 09 January 2004 13:49 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het miskien 'n punt daar beet:))
Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
"Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
> "Annette" wrote in message
> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>> mars lyk?
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89018 is 'n antwoord op boodskap #88989] |
Fri, 09 January 2004 18:56 |
hek...
Boodskappe: 34 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ons kinders en hulle kinders sal moontlik marsmannetjies en
marsdametjies wees.
Mars is koud met hengse groot berge en skeure wat die grandcanyons
myle verby is. Mars het ook twee mane.
Die diaspora van die mensdom in die ruimte in is n logiese stap vir
die mensdom,
en ons maan en Mars is die naaste, so meeste ontwikkeling sal
geografies gesproke in daardie deel van ons ruimte plaasvind.
Dit is n baie duur projek, en baie rou materiale gaan gebruik word om
die ruimte
program in die lig te hou.
Die aarde is die eier van die mensdom en ons is vinnig besig om die
laaste eiergeel op te eet en dan volg die groot stap uit die eier uit
naamlik ruimte vaart en die terraforming van naby planete vir die
ontgunning van nuwe roumateriale en die vestiging van nuwe mensdomme.
Ek is baie optimisties oor die Mars program.
groete
heksie gertenbach
|
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89036 is 'n antwoord op boodskap #89010] |
Sat, 10 January 2004 06:46 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
"Annette" skryf in boodskap news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>
> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>> mars lyk?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89040 is 'n antwoord op boodskap #89036] |
Sat, 10 January 2004 07:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
sodat hulle meer van ons kan weet.
Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
voortplantingsproses werk.
'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
openbare vertoning.
'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
> "Annette" wrote in message
> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>
>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> mars lyk?
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89041 is 'n antwoord op boodskap #89040] |
Sat, 10 January 2004 08:03 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sekerlik het hulle toe die Land Rover ontwerp!
"Annette" skryf in boodskap news:bto8kh$kth$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
> sodat hulle meer van ons kan weet.
> Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
> voortplantingsproses werk.
> 'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
> openbare vertoning.
> 'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
> Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
> rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
> Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
> Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
>> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>>
>>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> The main battlefield for good is not the
>>> open ground of the public arena but the
>>> small clearing of each heart.
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> > van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> > mars lyk?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|