| Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88989] |
Vr., 09 Januarie 2004 08:18  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
mars lyk?
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89010 is 'n antwoord op boodskap #88994] |
Vr., 09 Januarie 2004 13:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het miskien 'n punt daar beet:))
Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
"Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
> "Annette" wrote in message
> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>> mars lyk?
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89040 is 'n antwoord op boodskap #89036] |
Sa., 10 Januarie 2004 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
sodat hulle meer van ons kan weet.
Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
voortplantingsproses werk.
'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
openbare vertoning.
'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
> "Annette" wrote in message
> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>
>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> mars lyk?
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89041 is 'n antwoord op boodskap #89040] |
Sa., 10 Januarie 2004 08:03  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sekerlik het hulle toe die Land Rover ontwerp!
"Annette" skryf in boodskap news:bto8kh$kth$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
> sodat hulle meer van ons kan weet.
> Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
> voortplantingsproses werk.
> 'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
> openbare vertoning.
> 'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
> Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
> rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
> Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
> Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
>> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>>
>>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> The main battlefield for good is not the
>>> open ground of the public arena but the
>>> small clearing of each heart.
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> > van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> > mars lyk?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|