O Perd!! [boodskap #88140] |
Wed, 10 December 2003 14:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Perdeverkoue het hier in die Kaap uitgebreek. Daar is 'n moontlikheid dat
die Met op 31 Januarie nie sal gebeur nie, en hierdie jaar sou daar juis 3
Godolpin perde in die Met gehardloop het.
Blykbaar het die siekte ook nou na die OosKaap uitgebrei.
Perde wat perdeverkoue kry moet vir 30 dae nie oefen of rondbeweeg nie. Dit
is hoogs aansteeklik, is dikwels fataal en perde kan met 'n borskwaal na die
tyd sukkel.
--
Annette
|
|
|
Re: O Perd!! [boodskap #88142 is 'n antwoord op boodskap #88140] |
Wed, 10 December 2003 14:06 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skies!! Sien die ander een oor perdegriep:))
--
Annette
"Annette" skryf in boodskap news:br7997$756$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Perdeverkoue het hier in die Kaap uitgebreek. Daar is 'n moontlikheid dat
> die Met op 31 Januarie nie sal gebeur nie, en hierdie jaar sou daar juis 3
> Godolpin perde in die Met gehardloop het.
> Blykbaar het die siekte ook nou na die OosKaap uitgebrei.
> Perde wat perdeverkoue kry moet vir 30 dae nie oefen of rondbeweeg nie. Dit
> is hoogs aansteeklik, is dikwels fataal en perde kan met 'n borskwaal na die
> tyd sukkel.
> --
> Annette
>
|
|
|
|