|
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (0/1) [boodskap #88008 is 'n antwoord op boodskap #88007] |
Sun, 07 December 2003 13:04 |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Paul, daardie jpeg van jou het iewers verlore geraak. Heel moontlik het TA
se kind dit gesteel. Enige iets is moontlik in die nuwe SA. Kon selfs die
mense van Marchant gewees het vir al wat jy weet.
"Paul de dilbeek" skryf in boodskap news:8b76tvsljo34j7sb9188fvr838pse2oe6a@4ax.com...
> Nou verwag ek nie goe kritiek nie
|
|
|
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (0/1) [boodskap #88011 is 'n antwoord op boodskap #88008] |
Sun, 07 December 2003 13:39 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Spencer" wrote
...
> Paul, daardie jpeg van jou het iewers verlore geraak. Heel moontlik het TA
> se kind dit gesteel. Enige iets is moontlik in die nuwe SA. Kon selfs die
> mense van Marchant gewees het vir al wat jy weet.
Nie hier by my in Kanada nie. ( Hier weet ons hoe om
Marchand reg te spel ook, Spencer.) Maar dit slaan my
dronk hoekom Dilbek verkies om so 'n foto op die
nuusgroep te plaas.
Tant Hessie van Perde-eiland
|
|
|
|
Re: Die jagter ....... - P1000055.JPG (0/1) [boodskap #88015 is 'n antwoord op boodskap #88011] |
Sun, 07 December 2003 16:08 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 07 Dec 2003 13:39:53 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Spencer" wrote
> ...
>> Paul, daardie jpeg van jou het iewers verlore geraak. Heel moontlik het TA
>> se kind dit gesteel. Enige iets is moontlik in die nuwe SA. Kon selfs die
>> mense van Marchant gewees het vir al wat jy weet.
>
> Nie hier by my in Kanada nie. ( Hier weet ons hoe om
> Marchand reg te spel ook, Spencer.) Maar dit slaan my
> dronk hoekom Dilbek verkies om so 'n foto op die
> nuusgroep te plaas.
>
> Tant Hessie van Perde-eiland
>
Om jou te pest
|
|
|
|
|