Wit strikkies vir die manne [boodskap #87514] |
Tue, 25 November 2003 12:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
--
Annette
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87529 is 'n antwoord op boodskap #87514] |
Tue, 25 November 2003 18:05 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 14:28:41 +0200, "Annette" wrote:
> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
Nou, goed, Annette, ek het nie geweet dit was nou die dag van die wit
strikkies in Kaapstad nie.. Wel, laat ons weet asseblief die volgende
keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87544 is 'n antwoord op boodskap #87529] |
Wed, 26 November 2003 05:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2867sv4483skdpfrqui8g5hgjpurdkjdil@4ax.com...
> On Tue, 25 Nov 2003 14:28:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
>> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
>
> Nou, goed, Annette, ek het nie geweet dit was nou die dag van die wit
> strikkies in Kaapstad nie.. Wel, laat ons weet asseblief die volgende
> keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87555 is 'n antwoord op boodskap #87514] |
Wed, 26 November 2003 09:59 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar sit daai strikkie? He-he. Sonder humor egter, wat van hulle tjop
die verkragter se luspunt af? Dis al wat sal werk!
"Annette" skryf in boodskap news:bpvi60$fdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87583 is 'n antwoord op boodskap #87544] |
Wed, 26 November 2003 17:11 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette" wrote:
> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
vrouens!
Norbert
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87592 is 'n antwoord op boodskap #87583] |
Wed, 26 November 2003 19:46 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker
> Wel, laat ons weet asseblief die volgende
> keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.
"Annette"
>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
>
> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
> vrouens!
>
> Norbert
Annette kan dit miskien vir jou verdopm benoud maak, Norbert
DD
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne - 643_11232003164820[1].jpg (0/1) [boodskap #87594 is 'n antwoord op boodskap #87583] |
Wed, 26 November 2003 19:56 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Nov 2003 18:11:56 +0100, Sterrenkijker wrote:
> On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
>
> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
> vrouens!
>
> Norbert
Norbert,hierwat jou angst vir die vroue sal wegneem
Als dit nie reg kom sal ons wat anders probeer
Paul die grootwildjagter
|
|
|
Re: Wit strikkies vir die manne - 643_11232003164820[1].jpg (0/1) [boodskap #87596 is 'n antwoord op boodskap #87594] |
Wed, 26 November 2003 20:27 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Nov 2003 19:56:03 GMT, Paul de Dilbeek wrote:
> On Wed, 26 Nov 2003 18:11:56 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
>> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
>> vrouens!
>> Norbert
>
>
> Norbert,hierwat jou angst vir die vroue sal wegneem
> Als dit nie reg kom sal ons wat anders probeer
>
> Paul die grootwildjagter
Ek weet nie hoekom, maar my angs word nou nog groter..
Norbert
|
|
|