| Wit strikkies vir die manne [boodskap #87514] |
Di., 25 November 2003 12:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wit strikkies vir die manne [boodskap #87544 is 'n antwoord op boodskap #87529] |
Wo., 26 November 2003 05:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2867sv4483skdpfrqui8g5hgjpurdkjdil@4ax.com...
> On Tue, 25 Nov 2003 14:28:41 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Vandag moet die manne hier wit strikkies dra om hul simpatie te wys met die
>> dames en kinders wat verkrag en gemartel word.
>
> Nou, goed, Annette, ek het nie geweet dit was nou die dag van die wit
> strikkies in Kaapstad nie.. Wel, laat ons weet asseblief die volgende
> keer as jy verkrag word: ek sal dan daardie dag 'n wit strikkie dra.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wit strikkies vir die manne - 643_11232003164820[1].jpg (0/1) [boodskap #87596 is 'n antwoord op boodskap #87594] |
Wo., 26 November 2003 20:27  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 26 Nov 2003 19:56:03 GMT, Paul de Dilbeek wrote:
> On Wed, 26 Nov 2003 18:11:56 +0100, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> On Wed, 26 Nov 2003 07:23:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>> Laat weet ons wanneer jy jou volgende verkragting gedoen het.
>> Daar sal nie baie van tereg kom, Annette, ek is benoud vir die
>> vrouens!
>> Norbert
>
>
> Norbert,hierwat jou angst vir die vroue sal wegneem
> Als dit nie reg kom sal ons wat anders probeer
>
> Paul die grootwildjagter
Ek weet nie hoekom, maar my angs word nou nog groter..
Norbert
|
|
|
|