Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek word swartmens..
Ek word swartmens.. [boodskap #87389] Sun, 23 November 2003 14:32 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Goei dag elkeen!

Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
Merkwaardig tog, nè? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
eintlik!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87415 is 'n antwoord op boodskap #87389] Mon, 24 November 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
"benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
staatshulp? Laat mens wonder ......

Spencer

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:7gf1svoabvusvh5hdhv58jmr3veok4tgn5@4ax.com...
> 'n Goei dag elkeen!
>
> Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
> toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
> Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
> gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
> die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
> Merkwaardig tog, nê? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
> lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
> soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
> Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
> andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
> lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
> eintlik!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87440 is 'n antwoord op boodskap #87415] Mon, 24 November 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Volle Lid
What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?

Dankie vir die verklaring.
Corné.

"Spencer" skryf in boodskap news:3tiwb.7890$VV6.183321@news.xtra.co.nz...
> Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
> klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
> daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
> bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
> lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......
>
> Spencer
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:7gf1svoabvusvh5hdhv58jmr3veok4tgn5@4ax.com...
>> 'n Goei dag elkeen!
>>
>> Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
>> toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
>> Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
>> gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
>> die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
>> Merkwaardig tog, nê? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
>> lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
>> soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
>> Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
>> andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
>> lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
>> eintlik!
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87448 is 'n antwoord op boodskap #87415] Mon, 24 November 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 20:38:20 +1300, "Spencer"
wrote:

> Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
> klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
> daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
> bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
> lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......
>
> Spencer
>

Hulle slaan hulle vrouens?
Oh!!!..
En is die vrouens van daai swartmense anders wel 'n bietjie tevrede
oor hulle eggenote?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87449 is 'n antwoord op boodskap #87440] Mon, 24 November 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Houtkop:)))
--
Annette

> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>
> Dankie vir die verklaring.
> Corné.
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87455 is 'n antwoord op boodskap #87448] Mon, 24 November 2003 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2g14svkm82sssp9ga8adtc4hehqv3na23j@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 20:38:20 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
>> klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
>> daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
>> bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
>> lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
>> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
>> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
>> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
>> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
>> staatshulp? Laat mens wonder ......
>>
>> Spencer
>>
>
> Hulle slaan hulle vrouens?
> Oh!!!..
> En is die vrouens van daai swartmense anders wel 'n bietjie tevrede
> oor hulle eggenote?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87457 is 'n antwoord op boodskap #87455] Mon, 24 November 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 15:43:26 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
> stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
> kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.

Of dit nou reg is oor die slanery van hulle vrouens maak die saak hier
nie! Ek het gevra: is die vrouens van die swartmense 'n bietjie
tevrede oor hulle ouens?

Norbert
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87460 is 'n antwoord op boodskap #87455] Mon, 24 November 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie net 'n Afrika-kultuur nie.
Op die eiland Madeira gebeur dieselfde - die vroue plant en melk en dra
sakkies aartappels die wêreld vol en sorg vir die beeste, terwyl die manne
heeldag in die agterste kamertjies van die kafees drink en dink - en soms,
as hulle lus raak, dan doen hulle die mosaiek-sypaadjies.
--
Annette

> Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
> stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
> kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.
> "Sterrenkijker" wrote in message
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87462 is 'n antwoord op boodskap #87457] Mon, 24 November 2003 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sommige vroue dink hul mans het hulle nie lief as hulle nie geslaan word
nie.
Pure indoktrinasie, maar dis iets waarmee baie saamleef.
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0j34sv4mll4immea6tfvv53pvhmvl4i25i@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 15:43:26 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
>> stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
>> kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
>> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.
>
> Of dit nou reg is oor die slanery van hulle vrouens maak die saak hier
> nie! Ek het gevra: is die vrouens van die swartmense 'n bietjie
> tevrede oor hulle ouens?
>
> Norbert
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87470 is 'n antwoord op boodskap #87460] Mon, 24 November 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 16:09:18 +0200, "Annette" wrote:

> Dis nie net 'n Afrika-kultuur nie.
> Op die eiland Madeira gebeur dieselfde - die vroue plant en melk en dra
> sakkies aartappels die wêreld vol en sorg vir die beeste, terwyl die manne
> heeldag in die agterste kamertjies van die kafees drink en dink - en soms,
> as hulle lus raak, dan doen hulle die mosaiek-sypaadjies.

Annette,

Ek vind dit nog êrens baie beter as vrouens 'n sulke werk doen as ek
sien na wat party blanke vrouens in onse westerse samelewing die ganse
dag uitvoer: in die voormiddag sit hulle by die haarkapper en
gedurende die ganse namiddag sit hulle by die swembad! Nou verstaan ek
baie goed waarom in die voormalige Belgiese kolonies die Kongolese
vrouens onse mannes tot gekke verklaar het! En die Amerikane is nog
baie onnoseler daarin. Sien maar na 'n Amerikaanse film: daarin sit
mos steeds 'n klomp vrouens by die swembad en hulle doen niks nie!
Ek vra me eie soms af watter een beskaafder is: 'n witmens of 'n
swartmens.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87478 is 'n antwoord op boodskap #87449] Mon, 24 November 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Volle Lid
So it means: pigheaded?

"Annette" skryf in boodskap news:bpt2bh$mtq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Houtkop:)))
> --
> Annette
>
>> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>>
>> Dankie vir die verklaring.
>> Corné.
>>
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87483 is 'n antwoord op boodskap #87415] Mon, 24 November 2003 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer wrote

> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......

Net soos jy in SA jou wit rassistiese gif wou
toepas, nou sit jy daar in NZ en spoeg dieselfde
soort etter teenoor 'n ander kultuur. Hoe dankbaar
is ek dat jy nie na Kanada uitgewyk het nie.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87484 is 'n antwoord op boodskap #87455] Mon, 24 November 2003 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote
...
terwyl die mans saam met die ander mans onder die
> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.

Soos oor wie die diamante en die tungsten uit
die grond sal kry, en wie die baas se werk op
die plaas gaan doen?

Tant Hessie van die Nossob
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87485 is 'n antwoord op boodskap #87448] Mon, 24 November 2003 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker wrote

> En is die vrouens van daai swartmense anders wel 'n bietjie tevrede
> oor hulle eggenote?

Ja, hulle is beter lovers as die witnerwe.

Tant Hessie van die spergebied
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87495 is 'n antwoord op boodskap #87478] Tue, 25 November 2003 04:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Corné, ek het met jou gespot.
'n klomp mense beteken baie mense.
--
Annette

"Corné" skryf in boodskap news:bptjtk$kbv$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
> So it means: pigheaded?
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bpt2bh$mtq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Houtkop:)))
>> --
>> Annette
>>
>>> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>>>
>>> Dankie vir die verklaring.
>>> Corné.
>>>
>>
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87498 is 'n antwoord op boodskap #87485] Tue, 25 November 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 21:49:22 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Sterrenkijker wrote
>
>> En is die vrouens van daai swartmense anders wel 'n bietjie tevrede
>> oor hulle eggenote?
>
> Ja, hulle is beter lovers as die witnerwe.
>
> Tant Hessie van die spergebied
>

Hè-hè-hè! :-)

N.
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87513 is 'n antwoord op boodskap #87495] Tue, 25 November 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: October 2003
Karma: 0
Volle Lid
Aha!! Nou begrijp ik dit. Jy het gespot met my!

Baie dankie vir jou uitleg Annette.
Corné.

"Annette" skryf in boodskap news:bpul7r$84l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Corné, ek het met jou gespot.
> 'n klomp mense beteken baie mense.
> --
> Annette
> "Corné" wrote in message
> news:bptjtk$kbv$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>> So it means: pigheaded?
>>
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bpt2bh$mtq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Houtkop:)))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>>> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>>>>
>>>> Dankie vir die verklaring.
>>>> Corné.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87515 is 'n antwoord op boodskap #87513] Tue, 25 November 2003 12:56 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 13:03:54 +0100, "Corné"
wrote:

> Aha!! Nou begrijp ik dit. Jy het gespot met my!
>
> Baie dankie vir jou uitleg Annette.
> Corné.
>
As Annette 'n dag nie gespot het met die mense nie dan wil dit sê sy
het dit vergeet..

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Geschiedenis
Volgende onderwerp: Amerikaners ongelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 17:29:28 UTC 2025