| Ek word swartmens.. [boodskap #87389] |
So., 23 November 2003 14:32  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
'n Goei dag elkeen!
Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
Merkwaardig tog, nè? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
eintlik!
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87415 is 'n antwoord op boodskap #87389] |
Ma., 24 November 2003 07:38   |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
"benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
staatshulp? Laat mens wonder ......
Spencer
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:7gf1svoabvusvh5hdhv58jmr3veok4tgn5@4ax.com...
> 'n Goei dag elkeen!
>
> Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
> toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
> Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
> gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
> die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
> Merkwaardig tog, nê? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
> lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
> soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
> Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
> andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
> lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
> eintlik!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87440 is 'n antwoord op boodskap #87415] |
Ma., 24 November 2003 09:55   |
Corné
Boodskappe: 53 Geregistreer: Oktober 2003
|
Volle Lid |
|
|
What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
Dankie vir die verklaring.
Corné.
"Spencer" skryf in boodskap news:3tiwb.7890$VV6.183321@news.xtra.co.nz...
> Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
> klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
> daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
> bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
> lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......
>
> Spencer
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:7gf1svoabvusvh5hdhv58jmr3veok4tgn5@4ax.com...
>> 'n Goei dag elkeen!
>>
>> Gister gesien op die Vlaamse televisie: 'n sommer terloopse
>> toeristiese uitsending oor Afrika.. Dit was in Kenia en daar was 'n
>> Masai wat gesê het:"Onder ons, swartmense, is baie wat skool toe
>> gegaan het, selfs universiteit.. Maar hulle het almal teruggekeer na
>> die stam en hulle lewe nou verder met die stam!.."
>> Merkwaardig tog, nê? Hulle laat geld en 'n carrière val vir 'n simpel
>> lewe met hulle eie mense!! Hm.., hierdie laat my dink 'n lewensstyl
>> soos wat baie swartmense handhaaf het miskien wel sy voordele!?
>> Ek oorweeg nou om te emigreer na Afrika en lid te word van een of
>> andere stam van swartmense. Sal ek dan miskien 'n baie rustiger lewe
>> lei as wat ek nou doen! Die witmense is almal veels te veel modern
>> eintlik!
>>
>> Groete uit Vlaandere,
>>
>> Norbert
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87449 is 'n antwoord op boodskap #87440] |
Ma., 24 November 2003 13:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Houtkop:)))
--
Annette
> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>
> Dankie vir die verklaring.
> Corné.
>
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87455 is 'n antwoord op boodskap #87448] |
Ma., 24 November 2003 13:43   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2g14svkm82sssp9ga8adtc4hehqv3na23j@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 20:38:20 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Ek dink nie dit moet lekker wees om een van hulle te wees nie, Norbert. Die
>> klomp is alewig gesuip, slaan hulle vrouens en sit dikbek en onvergenoegd
>> daar voor hulle hutte en dra by tot gronderosie met hulle swak boerdery
>> bedrywigdhede. Kyk maar na Zululand. Nee dankie, daar's baie meer aan die
>> lewe as om 'n sprikaan in Afrika te word.
>> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
>> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
>> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
>> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
>> staatshulp? Laat mens wonder ......
>>
>> Spencer
>>
>
> Hulle slaan hulle vrouens?
> Oh!!!..
> En is die vrouens van daai swartmense anders wel 'n bietjie tevrede
> oor hulle eggenote?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87460 is 'n antwoord op boodskap #87455] |
Ma., 24 November 2003 14:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis nie net 'n Afrika-kultuur nie.
Op die eiland Madeira gebeur dieselfde - die vroue plant en melk en dra
sakkies aartappels die wêreld vol en sorg vir die beeste, terwyl die manne
heeldag in die agterste kamertjies van die kafees drink en dink - en soms,
as hulle lus raak, dan doen hulle die mosaiek-sypaadjies.
--
Annette
> Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
> stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
> kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.
> "Sterrenkijker" wrote in message
>
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87462 is 'n antwoord op boodskap #87457] |
Ma., 24 November 2003 14:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sommige vroue dink hul mans het hulle nie lief as hulle nie geslaan word
nie.
Pure indoktrinasie, maar dis iets waarmee baie saamleef.
--
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0j34sv4mll4immea6tfvv53pvhmvl4i25i@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 15:43:26 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek weet nie van die slanery nie, maar wat ek wel weet dat by ons, in
>> stamverband, werk die vroue die bloue moord uit op die lande om kos vir die
>> kinders te kweek, terwyl die mans saam met die ander mans onder die
>> skaduweebome lê en die belangriker dinge van die lewe uitgesels.
>
> Of dit nou reg is oor die slanery van hulle vrouens maak die saak hier
> nie! Ek het gevra: is die vrouens van die swartmense 'n bietjie
> tevrede oor hulle ouens?
>
> Norbert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87495 is 'n antwoord op boodskap #87478] |
Di., 25 November 2003 04:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Corné, ek het met jou gespot.
'n klomp mense beteken baie mense.
--
Annette
"Corné" skryf in boodskap news:bptjtk$kbv$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
> So it means: pigheaded?
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bpt2bh$mtq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Houtkop:)))
>> --
>> Annette
>>
>>> What means 'klomp mens' (I'm dutch and try to learn Afrikaans)?
>>>
>>> Dankie vir die verklaring.
>>> Corné.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word swartmens.. [boodskap #87515 is 'n antwoord op boodskap #87513] |
Di., 25 November 2003 12:56  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 25 Nov 2003 13:03:54 +0100, "Corné"
wrote:
> Aha!! Nou begrijp ik dit. Jy het gespot met my!
>
> Baie dankie vir jou uitleg Annette.
> Corné.
>
As Annette 'n dag nie gespot het met die mense nie dan wil dit sê sy
het dit vergeet..
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|