Lewe op aarde [boodskap #87067] |
Wed, 12 November 2003 08:35 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Lewe op aarde is duur, maar dit sluit darem 'n
gratis rit om die son elke jaar in.
Hoe lank is 'n minuut? Dit hang af aan watter kant
van die badkamerdeur jy staan.
Verjaardae is goed vir jou; Hoe meer jy het hoe
langer leef jy.
Geluk kom deur deure wat jy nie eers weet jy oop
gelos het nie.
Al agter gekom die mense wat laat is, is gewoonlik
joliger as die wat vir hulle wag?
Jy mag net een persoon in die wêreld wees, maar jy
kan ook die wêreld wees vir een persoon.
Sommige voute is te lekker om net een keer te
maak.
Moet nie huil omdat iets verby is nie, glimlag
omdat dit gebeur het.
'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.
--
Chris
|
|
|
Re: Lewe op aarde [boodskap #87069 is 'n antwoord op boodskap #87067] |
Wed, 12 November 2003 08:49 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek verdwaal tog so graag en lekker:))
--
Annette
> 'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
> natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.
>
>
> --
> Chris
|
|
|
Re: Lewe op aarde [boodskap #87074 is 'n antwoord op boodskap #87067] |
Wed, 12 November 2003 11:52 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ook maar bly dis net een VOUT.
"Sommige voute is te lekker om net een keer te maak."
:-)
TJ
"Chris" skryf in boodskap news:bosrbv$2vrl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Lewe op aarde is duur, maar dit sluit darem 'n
> gratis rit om die son elke jaar in.
>
> Hoe lank is 'n minuut? Dit hang af aan watter kant
> van die badkamerdeur jy staan.
>
> Verjaardae is goed vir jou; Hoe meer jy het hoe
> langer leef jy.
>
> Geluk kom deur deure wat jy nie eers weet jy oop
> gelos het nie.
>
> Al agter gekom die mense wat laat is, is gewoonlik
> joliger as die wat vir hulle wag?
>
> Jy mag net een persoon in die wêreld wees, maar jy
> kan ook die wêreld wees vir een persoon.
>
> Sommige voute is te lekker om net een keer te
> maak.
>
> Moet nie huil omdat iets verby is nie, glimlag
> omdat dit gebeur het.
>
> 'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
> natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.
>
>
> --
> Chris
|
|
|
Re: Lewe op aarde [boodskap #87080 is 'n antwoord op boodskap #87069] |
Wed, 12 November 2003 13:50 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 12 Nov 2003 10:49:38 +0200, "Annette" wrote:
> Ek verdwaal tog so graag en lekker:))
Ons het dit altyd wel geweet, Annette!
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|