| Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #86770] |
Wo., 05 November 2003 19:02  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
BoereProfee...@topica.com
Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
word, en baie meer.
Verskeie hedendaagse profete sê wat hulle 'sien' in ons land vorentoe
gaan gebeur. Soos wat Bloedrivier onvermybaar vir die Boere destyds
was, is ook hierdie bloedvlag vir die Boervolk vandag die gewisse
teken dat die dag van afrekening met sy vyande onverbiddellik
naderkom. Deur die visioene van verskeie profete kan ons 'n goeie idee
vorm van hoe dit gaan gebeur en hoe dit gaan wees vir diegene wat dit
gaan beleef.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die BoereProfeet "Nuwe Groep" [boodskap #87083 is 'n antwoord op boodskap #86966] |
Wo., 12 November 2003 15:21  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Sarkasme, wanneer dit die moeite werk is en geniet kan word, vereis 'n
sekere vaardigheid.
On Sun, 9 Nov 2003 22:49:07 +0200, "Paul" wrote:
> Is jy ook een van die boefre?Of is jy 'n hanskakie?
>
> ...O-ja,verekskuseer my:)))...jy is mos die beelt se ondersoekende
> joernalis!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:j0mkqv8e42akhcagfafrlhs6492m8e0si6@4ax.com...
>> wrote:
>>> BoereProfee...@topica.com
>>>
>>> Siener van Rensburg was weer in die nuus sedert 1992. Hy was 'n
>>> moderne profeet wat aan die begin van die vorige eeu geleef het. Hy
>>> het onder andere vooraf gesien dat die Britte die Boere se huise sou
>>> afbrand en die kinders en vroue en oumense in kampe sou injaag. Hy het
>>> egter ook belangrike gebeure vir die tyd aan die einde van die eeu
>>> gesien. Onder die visioene vir die verre toekoms, was die swart
>>> regering vir Suid-Afrika, 'n swart misdadiger wat uit die tronk sou
>>> vrygelaat word om die land te regeer, die rand wat waardeloos sou
>>> word, en baie meer.
>> Hy't ook mos gese die Boere gaan die Boefre-oorlog wen, het hy nie?
>> Dit gaan seker saam met die waardelose rand.
>
|
|
|
|