" Geboorte van die lente " deur A.G. VISSER [boodskap #86956] |
Sun, 09 November 2003 17:37 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
A.G. Visser
Geboorte van die lente
(Aan E. S.)
Gelukkig en bly was die dag
Toe die Reent met die Sonskyn gaan trou het;
Veelverwig die boog wat die Lug
Vir 'n trou-present kunstig gebou het.
Getwis het hul eens op 'n dag
Met 'n storm verwytende woorde;
Die Sonskyn verdwyn en die Reent
Word 'n haelbui koud uit die noorde.
Versoen raak hul weer en betaal
Agterstallige Liefde - met rente! -
En Sonskyn en Reent juig tesaam
Oor 'n liewe klein dogtertjie: Lente
|
|
|
Re: " Geboorte van die lente " deur A.G. VISSER [boodskap #86959 is 'n antwoord op boodskap #86956] |
Sun, 09 November 2003 17:54 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 09 Nov 2003 17:37:38 GMT, "@rogers.com" wrote:
> A.G. Visser
>
> Geboorte van die lente
>
> (Aan E. S.)
>
> Gelukkig en bly was die dag
> Toe die Reent met die Sonskyn gaan trou het;
> Veelverwig die boog wat die Lug
> Vir 'n trou-present kunstig gebou het.
>
> Getwis het hul eens op 'n dag
> Met 'n storm verwytende woorde;
> Die Sonskyn verdwyn en die Reent
> Word 'n haelbui koud uit die noorde.
>
> Versoen raak hul weer en betaal
> Agterstallige Liefde - met rente! -
> En Sonskyn en Reent juig tesaam
> Oor 'n liewe klein dogtertjie: Lente
>
>
>
Mooi!
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|