Curriebeker [boodskap #86205] |
Sat, 25 October 2003 17:04 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan slag.
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86300 is 'n antwoord op boodskap #86205] |
Mon, 27 October 2003 07:34 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jonas wrote:
> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan slag.
Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
--
Chris
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86304 is 'n antwoord op boodskap #86205] |
Mon, 27 October 2003 08:09 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Goeie Wedstryd" is oraait met my. (Bulle my
tweede keuse)
"Beste wedstryd" sou natuurlik gewees het as die
Cheetas dit kom wen né.
"Sandvlooi" wrote in
message
news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die Bulle
> wen!
> "Chris" wrote in message
>
news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n
groot telling die Haaie gaan
> slag.
>>
>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>> --
>> Chris
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86306 is 'n antwoord op boodskap #86300] |
Mon, 27 October 2003 08:11 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die Bulle
wen!
"Chris" skryf in boodskap news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
slag.
>
> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
> --
> Chris
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86308 is 'n antwoord op boodskap #86300] |
Mon, 27 October 2003 08:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die Haaie gaan wen - hulle het goeie oefening gehad teen Vrystaat om
hul bietjie wakker te skud;))
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
slag.
>
> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
> --
> Chris
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86311 is 'n antwoord op boodskap #86304] |
Mon, 27 October 2003 08:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag, so praat 'n man na my hart:)))
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:Rw4nb.60972$W77.9960@bignews6.bellsouth.net...
> "Goeie Wedstryd" is oraait met my. (Bulle my
> tweede keuse)
>
> "Beste wedstryd" sou natuurlik gewees het as die
> Cheetas dit kom wen né.
>
> "Sandvlooi" wrote in
> message
> news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed
> beteken natuurlik dat die Bulle
>> wen!
>> "Chris" wrote in
> message
>>
> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n
> groot telling die Haaie gaan
>> slag.
>>>
>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min
> gespeel het nie.
>>> --
>>> Chris
>>
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86312 is 'n antwoord op boodskap #86306] |
Mon, 27 October 2003 08:34 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan Saterdag swart dra:))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die Bulle
> wen!
> "Chris" wrote in message
> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
> slag.
>>
>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>> --
>> Chris
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86317 is 'n antwoord op boodskap #86300] |
Mon, 27 October 2003 09:12 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Chris - ek het daai wedstryd nie gesien nie - as Haai-ondersteuner het ek
die Haai-wedstryd gekyk...
"Chris" skryf in boodskap news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
slag.
>
> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
> --
> Chris
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86318 is 'n antwoord op boodskap #86312] |
Mon, 27 October 2003 09:13 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mooi so Annette - maar ek is nie baie optimisties nie ...
"Annette" skryf in boodskap news:bnilru$a30$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gaan Saterdag swart dra:))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die
> Bulle
>> wen!
>> "Chris" wrote in message
>> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
>> slag.
>>>
>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>>> --
>>> Chris
>>
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86321 is 'n antwoord op boodskap #86318] |
Mon, 27 October 2003 09:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ook nie - dis hoekom ek gaan swart dra.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bninla$ato$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooi so Annette - maar ek is nie baie optimisties nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:bnilru$a30$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan Saterdag swart dra:))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die
>> Bulle
>>> wen!
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Jonas wrote:
>>>>
>>>> > Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> > My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie
gaan
>>> slag.
>>>>
>>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>>>> --
>>>> Chris
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86323 is 'n antwoord op boodskap #86308] |
Mon, 27 October 2003 09:54 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So wens julle maar..................daai swart is rouklere!
"Annette" skryf in boodskap news:bnilrr$a30$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die Haaie gaan wen - hulle het goeie oefening gehad teen Vrystaat om
> hul bietjie wakker te skud;))
> --
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
> slag.
>>
>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>> --
>> Chris
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86326 is 'n antwoord op boodskap #86323] |
Mon, 27 October 2003 10:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja inderdaad - vir ons rugby wat al hoe dieper wegsink in die gemors.:)
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bniq0v$neu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So wens julle maar..................daai swart is rouklere!
> "Annette" wrote in message
> news:bnilrr$a30$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die Haaie gaan wen - hulle het goeie oefening gehad teen
Vrystaat
> om
>> hul bietjie wakker te skud;))
>> --
>> Annette
>> "Chris" wrote in message
>> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
>> slag.
>>>
>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>>> --
>>> Chris
>>
>
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86341 is 'n antwoord op boodskap #86317] |
Mon, 27 October 2003 11:13 |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: July 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek mis nie 'n wedstryd van die bloues as hulle op Loftus speel nie. Daar lê
vir hulle baie werk voor vir die week.
Die voorwedstryd was een van die blou bulle se vroue span, hulle eindstryd
teen die Olifante. Die anties speel nogal mooi rugby, dit laat my dink aan
skole rugby, glad nie bang om te hardloop met die bal nie.
Ek wonder net wat noem hulle die haker van die anties in engels en of sy nou
meer geld as die nader kry ;->)
--
Chris
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86431 is 'n antwoord op boodskap #86341] |
Tue, 28 October 2003 09:41 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skerp!
"Chris" skryf in boodskap news:bniuju$o2t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek mis nie 'n wedstryd van die bloues as hulle op Loftus speel nie. Daar l�
> vir hulle baie werk voor vir die week.
>
> Die voorwedstryd was een van die blou bulle se vroue span, hulle eindstryd
> teen die Olifante. Die anties speel nogal mooi rugby, dit laat my dink aan
> skole rugby, glad nie bang om te hardloop met die bal nie.
>
> Ek wonder net wat noem hulle die haker van die anties in engels en of sy nou
> meer geld as die nader kry ;->)
>
> --
> Chris
>
|
|
|