Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Niekie Giggel
Niekie Giggel [boodskap #85457] Mon, 13 October 2003 13:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
My brief oor 'n baie "ernstige" saak is vanmiddag deur Niekie op RSG
voorgelees - toe giggel die mannetjie!!:))
--
Annette
Re: Niekie Giggel [boodskap #85461 is 'n antwoord op boodskap #85457] Mon, 13 October 2003 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gee ons ook die giggel. Ons luister nie almal radio nie.

Ek het net twee ore en een sit pal aan die foon vas en die vrou praat in die
ander een - soms albei.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bme8qd$iqg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My brief oor 'n baie "ernstige" saak is vanmiddag deur Niekie op RSG
> voorgelees - toe giggel die mannetjie!!:))
> --
> Annette
>
Re: Niekie Giggel [boodskap #85464 is 'n antwoord op boodskap #85461] Mon, 13 October 2003 14:06 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die gespreksonderwerp was, sonder om Mev Ds te meld of na te verwys, hoe
mens dan nou sou weet of so 'n visioen waar is.
Toe skryf ek dat ek in die eerste plek nie weet hoe mense onderskei tussen
drome, visioene en denkbeelde nie, maar dat in normale omstandighede, as
iemand van eienaardige visioene praat, na so 'n persoon se geestesgesondheid
op daardie tydstip te kyk, omdat depressie en 'n legio ander
geestes-struikelings sulke beelde kan veroorsaak.
Een van die inbellers het toe ook gesê dat mens weet iets is 'n regte
visioen as mens dit meet aan wat in die Bybel geskryf staan.
Toe skryf ek dat ek gereeld van perde en nommers droom, en dat nie dink ek
sal so ver gaan om die betekenis daarvan in die Bybel sal gaan soek voordat
ek speel en wen nie;))

Jy moet vir jou 'n skrumpet kry TJ - jy gaan blomkoolore kry van al die
telefoon:)))

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bmeao9$jjj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gee ons ook die giggel. Ons luister nie almal radio nie.
>
> Ek het net twee ore en een sit pal aan die foon vas en die vrou praat in die
> ander een - soms albei.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bme8qd$iqg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My brief oor 'n baie "ernstige" saak is vanmiddag deur Niekie op RSG
>> voorgelees - toe giggel die mannetjie!!:))
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: SA-Truth Newslist
Volgende onderwerp: CYT814EC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 16:21:14 UTC 2025