Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » CYT814EC
CYT814EC [boodskap #85468] Ma, 13 Oktober 2003 14:47
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Prentjie in Argus vandag. Kombi met bg registrasienommer. Sitplekke van die
Kombi bo-op die dak vas met toue. Seker so 10 boerbokke agter in. Twee mense
met 'n hond voor in.
Net in SA?:))
--
Annette
Vorige onderwerp: Niekie Giggel
Volgende onderwerp: Kan julle onthou?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 03:52:45 MGT 2024