Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedigte
Gedigte [boodskap #85138] Ma, 06 Oktober 2003 17:54 na volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi daar

Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer

Kan iemand dalk help ?

Dankie
Pieter
Re: Gedigte [boodskap #85143 is 'n antwoord op boodskap #85138] Ma, 06 Oktober 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter wrote

> Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer

Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so
'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van
Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek,
kan ek dit aanstuur.

In die Hoëveld

In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.

Laat weet of dit die een is waarna jy soek.

Gloudina
Re: Gedigte [boodskap #85326 is 'n antwoord op boodskap #85143] Wo, 08 Oktober 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja dit is die een, baie dankie

Pieter

"@rogers.com" wrote in message
news:Rnkgb.125396$3r1.110126@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Pieter wrote
>
>> Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer
>
> Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so
> 'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van
> Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek,
> kan ek dit aanstuur.
>
> In die Hoëveld
>
> In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
> Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
> Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
> Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
>
> Laat weet of dit die een is waarna jy soek.
>
> Gloudina
>
Re: Gedigte [boodskap #85518 is 'n antwoord op boodskap #85143] Di, 14 Oktober 2003 18:47 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
sal gaaf wees dankie

"@rogers.com" wrote in message
news:Rnkgb.125396$3r1.110126@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Pieter wrote
>
>> Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer
>
> Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so
> 'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van
> Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek,
> kan ek dit aanstuur.
>
> In die Hoëveld
>
> In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
> Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
> Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
> Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
>
> Laat weet of dit die een is waarna jy soek.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: " Man met flits " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Van Rietsvleisemoorsand tot by Soebatsfontein " deur BOERNEEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:12:01 MGT 2024