Seksie bok [boodskap #84481] |
Do, 25 September 2003 04:38 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
--
Annette
|
|
|
Re: Seksie bok [boodskap #84482 is 'n antwoord op boodskap #84481] |
Do, 25 September 2003 06:00 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
"Annette" skryf in boodskap news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>
> --
> Annette
>
|
|
|
Re: Seksie bok [boodskap #84483 is 'n antwoord op boodskap #84482] |
Do, 25 September 2003 06:01 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In en uit:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
> "Annette" wrote in message
> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Seksie bok [boodskap #84493 is 'n antwoord op boodskap #84483] |
Do, 25 September 2003 07:40 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
H� k! Shit, dit hang duidelik net van die aanslag af!
"Annette" skryf in boodskap news:bku0cs$rua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In en uit:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
>> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde
> Bobo -
>>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Seksie bok [boodskap #84681 is 'n antwoord op boodskap #84493] |
Di, 30 September 2003 06:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aanslag?:))))
Aftik?:)))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku64a$2trt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> H� k! Shit, dit hang duidelik net van die aanslag af!
> "Annette" wrote in message
> news:bku0cs$rua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In en uit:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees
om
> by
>>> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>>>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde
>> Bobo -
>>>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>>>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|