| Seksie bok [boodskap #84481] |
Do., 25 September 2003 04:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Seksie bok [boodskap #84483 is 'n antwoord op boodskap #84482] |
Do., 25 September 2003 06:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In en uit:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
> "Annette" wrote in message
> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Seksie bok [boodskap #84681 is 'n antwoord op boodskap #84493] |
Di., 30 September 2003 06:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aanslag?:))))
Aftik?:)))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku64a$2trt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> H� k! Shit, dit hang duidelik net van die aanslag af!
> "Annette" wrote in message
> news:bku0cs$rua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In en uit:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees
om
> by
>>> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>>>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde
>> Bobo -
>>>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>>>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|