Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Kiesreg vir die SA's in die buiteland
Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84262] Vr, 19 September 2003 06:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie, net
die wat verbonde is aan die ambassades.
Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
stem.
Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die buiteland
is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in besit is
van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.

Annette
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84265 is 'n antwoord op boodskap #84262] Vr, 19 September 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die NNP lyk
my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.

Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.

Max_______________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie, net
> die wat verbonde is aan die ambassades.
> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
> stem.
> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die buiteland
> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in besit is
> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>
> Annette
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84268 is 'n antwoord op boodskap #84265] Vr, 19 September 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of kan,
moet daar 'n geleentheid wees.
Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
verlaat is nie.
Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet voorsiening vir
diesulkes wees.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die NNP lyk
> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>
> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>
> Max_______________________________________
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie, net
>> die wat verbonde is aan die ambassades.
>> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
>> stem.
>> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
> buiteland
>> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in besit
> is
>> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84272 is 'n antwoord op boodskap #84268] Vr, 19 September 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
> Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of kan,
> moet daar 'n geleentheid wees.
> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
> verlaat is nie.
> Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet voorsiening vir
> diesulkes wees.
>
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die NNP
> lyk
>> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>>
>> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>
>> Max_______________________________________
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie,
> net
>>> die wat verbonde is aan die ambassades.
>>> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
>>> stem.
>>> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>> buiteland
>>> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in
besit
>> is
>>> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84273 is 'n antwoord op boodskap #84272] Vr, 19 September 2003 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Net in 'n land wat waarde heg aan sy Burgers...

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>> Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of kan,
>> moet daar 'n geleentheid wees.
>> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
>> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
>> verlaat is nie.
>> Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet voorsiening
> vir
>> diesulkes wees.
>>
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die
NNP
>> lyk
>>> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>>>
>>> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>
>>> Max_______________________________________
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem
nie,
>> net
>>>> die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel
> kan
>>>> stem.
>>>> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>>> buiteland
>>>> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in
> besit
>>> is
>>>> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84274 is 'n antwoord op boodskap #84272] Vr, 19 September 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar nie - en dis daaroor wat die DA wil hof toe gaan.
Of jy burgerskap het of te not, jy kan nie stem as jy nie in SA is nie.

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>> Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of kan,
>> moet daar 'n geleentheid wees.
>> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
>> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
>> verlaat is nie.
>> Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet voorsiening
> vir
>> diesulkes wees.
>>
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die
NNP
>> lyk
>>> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>>>
>>> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>
>>> Max_______________________________________
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem
nie,
>> net
>>>> die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel
> kan
>>>> stem.
>>>> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>>> buiteland
>>>> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in
> besit
>>> is
>>>> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84276 is 'n antwoord op boodskap #84273] Vr, 19 September 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet globaal dink Max:)) Kyk hoe hard baklei Mbeki dat Mugabe wel na die
statebondskonferensie kan gaan.
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f6aa5cb$0$58707$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Net in 'n land wat waarde heg aan sy Burgers...
>
> "Sandvlooi" schreef in bericht
> news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>>> Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of
> kan,
>>> moet daar 'n geleentheid wees.
>>> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
>>> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
>>> verlaat is nie.
>>> Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet
voorsiening
>> vir
>>> diesulkes wees.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie. Die
> NNP
>>> lyk
>>>> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>>>>
>>>> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>>
>>>> Max_______________________________________
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem
> nie,
>>> net
>>>> > die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> > Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan,
wel
>> kan
>>>> > stem.
>>>> > Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>>>> buiteland
>>>> > is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in
>> besit
>>>> is
>>>> > van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84281 is 'n antwoord op boodskap #84262] Vr, 19 September 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
In SA is daar miljoene wat nie burgers is nie maar sal stem agv bedrog. In
die buiteland is daar SA burgers wat nie kan stem nie.

Persoonlik, gaan ek nie stem nie. "A country gets the government it
deserves." Ek is daar uit en my toekoms is nie meer daar nie.

In Oz moet 'n mens stem en daar is moelikheid as jy nie stem nie. Mense
oorsee moet ambesades toe gaan. Bietjie oorboord as jy vir my vra.

"Annette" skryf in boodskap news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie, net
> die wat verbonde is aan die ambassades.
> Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
> stem.
> Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die buiteland
> is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in besit is
> van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>
> Annette
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84284 is 'n antwoord op boodskap #84274] Vr, 19 September 2003 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ANC regering besef dat 'n groot meerderheid
van die duisende Suid Afrikaners in die buiteland
die land verlaat het as gevolg van die nonsens wat
die ANC met die land aanvang. So hulle sal gladnie
daardie stemme teen hulle wil hê nie want hulle
soek daai twee derdes meerderheid sodat hulle die
laaste paar stappies na 'n diktatorskap kan neem.

Ek sal nogal daarvan hou om te sien hoe so 'n
stemmery onder hierdie groepie mense verloop.

Die ANC gaan seker ook weer stappe neem om al daai
onwettige immigrante te laat stem.

"Annette" skryf in boodskap news:bke938$47h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar nie - en dis daaroor wat die DA wil hof toe gaan.
> Of jy burgerskap het of te not, jy kan nie stem as jy nie in SA is nie.
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
>
news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>>> Ek dink die keuse berus nog steeds by die
individu - as hy/sy wil of
> kan,
>>> moet daar 'n geleentheid wees.
>>> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in die
>>> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
>>> verlaat is nie.
>>> Maar daar is altyd buitengewone
omstandighede, en daar moet voorsiening
>> vir
>>> diesulkes wees.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>>
news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek is glad nie meer op datum met die
politieke partye in SA nie. Die
> NNP
>>> lyk
>>>> my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar maak.
>>>>
>>>> Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>>
>>>> Max_______________________________________
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die ANC wil nie hê dat die mense wat in
die buiteland is mag stem
> nie,
>>> net
>>>> > die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> > Die DA wil hof toe sodat almal in die
buiteland wat wil en kan, wel
>> kan
>>>> > stem.
>>>> > Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>>>> buiteland
>>>> > is moet nie te kan stem nie, of diegene
wat in die proses is of in
>> besit
>>>> is
>>>> > van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84288 is 'n antwoord op boodskap #84276] Vr, 19 September 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog altyd verstaan dat as jy 'n burger van 'n land is, kan jy selfs
in die buiteland stem. As jy egter in plaaslike verkiesings wil stem, moet
jy kan bewys dat jy langer as 'n jaar in daai plek bly voor jy as kieser kan
registreer daar.

"Annette" skryf in boodskap news:bke95r$488$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy moet globaal dink Max:)) Kyk hoe hard baklei Mbeki dat Mugabe wel na die
> statebondskonferensie kan gaan.
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f6aa5cb$0$58707$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Net in 'n land wat waarde heg aan sy Burgers...
>>
>> "Sandvlooi" schreef in bericht
>> news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>>>> Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil of
>> kan,
>>>> moet daar 'n geleentheid wees.
>>>> Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar in
> die
>>>> buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land wat
>>>> verlaat is nie.
>>>> Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet
> voorsiening
>>> vir
>>>> diesulkes wees.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie.
Die
>> NNP
>>>> lyk
>>>> > my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar
> maak.
>>>> >
>>>> > Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>> >
>>>> > Max_______________________________________
>>>> >
>>>> > "Annette" schreef in bericht
>>>> > news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag
stem
>> nie,
>>>> net
>>>> > > die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> > > Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan,
> wel
>>> kan
>>>> > > stem.
>>>> > > Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die
>>>> > buiteland
>>>> > > is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of
in
>>> besit
>>>> > is
>>>> > > van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84308 is 'n antwoord op boodskap #84281] Vr, 19 September 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
kan die tronkvoëls in RSA stem?
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84311 is 'n antwoord op boodskap #84308] Vr, 19 September 2003 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek glo nie so nie maar nike verbaas my nou nie.

"Tobie" skryf in boodskap news:bkfi7v$bou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> kan die tronkvoëls in RSA stem?
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84312 is 'n antwoord op boodskap #84288] Vr, 19 September 2003 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
In die laaste verkiesing het ons in England gewoon en kon nie stem nie. As
ek reg kan onthou kon die Springbokke ook nie stem nie, want hulle was op
toer. Iemand?

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkek3s$1efk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het nog altyd verstaan dat as jy 'n burger van 'n land is, kan jy selfs
> in die buiteland stem. As jy egter in plaaslike verkiesings wil stem, moet
> jy kan bewys dat jy langer as 'n jaar in daai plek bly voor jy as kieser kan
> registreer daar.
> "Annette" wrote in message
> news:bke95r$488$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy moet globaal dink Max:)) Kyk hoe hard baklei Mbeki dat Mugabe wel na
> die
>> statebondskonferensie kan gaan.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6aa5cb$0$58707$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Net in 'n land wat waarde heg aan sy Burgers...
>>>
>>> "Sandvlooi" schreef in bericht
>>> news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>>>> > Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil
of
>>> kan,
>>>> > moet daar 'n geleentheid wees.
>>>> > Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar
in
>> die
>>>> > buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land
> wat
>>>> > verlaat is nie.
>>>> > Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet
>> voorsiening
>>>> vir
>>>> > diesulkes wees.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie.
> Die
>>> NNP
>>>> > lyk
>>>> > > my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar
>> maak.
>>>> > >
>>>> > > Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>> > >
>>>> > > Max_______________________________________
>>>> > >
>>>> > > "Annette" schreef in bericht
>>>> > > news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag
> stem
>>> nie,
>>>> > net
>>>> > > > die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> > > > Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en
kan,
>> wel
>>>> kan
>>>> > > > stem.
>>>> > > > Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in
> die
>>>> > > buiteland
>>>> > > > is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is
of
> in
>>>> besit
>>>> > > is
>>>> > > > van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84316 is 'n antwoord op boodskap #84284] Vr, 19 September 2003 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich"

Die ANC gaan seker ook weer stappe neem om al daai
onwettige immigrante te laat stem.

Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die groot
een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie mense
van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
wonder of dit propaganda was?
Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.

Ellie - E Way - a - en al die ander
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84321 is 'n antwoord op boodskap #84316] Sa, 20 September 2003 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee. Ons moes voor die tyd ons ID's vat en gaan registreer, en die dag van
die verkiesing het ons weer ons ID's gevat en gaan stem. Jy moes jou ID wys
het dan het hulle hom gescan en 'n swart merkie op jou vinger gemaak. As jy
nie 'n geregistreerde stemmer was nie, kon jy nie stem nie.
Ek's nie seker hoe't dit in 1994 gegaan nie, want ek was toe nog te jonk om
te stem, maar my ma het haar ID boekie saamgevat, so ek neem aan hulle het
hom nodig gehad.

E

"Ellie" wrote:
>
> Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die groot
> een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
> mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie mense
> van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
> wonder of dit propaganda was?
> Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.
>
> Ellie - E Way - a - en al die ander
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84322 is 'n antwoord op boodskap #84321] Sa, 20 September 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar dat almal moes registreer en ID boeke wys
om te kan stem in 94. Die gerugte was egter dat
daar duisende ID boekies uitgereik is aan mense
wat geen bewys gahad het dat hulle wel wettige
inwoners van die land was. Natuurlik was dit
seker net so moeilik om te bewys of so 'n persoon
die land onwettig ingekom het of nie. Niemand sou
rerig weet nie maar die ANC het hard gefokus
daarop dat soveel moontlik mense betyds die ID
boekies moet kry. Dit sou baie onregverdig gewees
het om mense stemreg te ontsê net omdat die vorige
regering nie ID boekies aan almal uitgereik het
nie, maar dit is net so onregverdig teenoor die
eerbare inwoners van die land indien duisende
onwettige immigrante verniet burgerskap en stemreg
op hierdie manier ontvang het.

Vandag baklei dieselfde ANC wat aan bewind gekom
het met die "een man een stem" slagspreek om
wettige Suid Afrikaanse burgers van hulle stemreg
te ontsê. Is dit nie nou die tyd om te besef hulle
het die hele tyd gelieg oor hulle "demokratiese"
doelwitte nie? En hoekom die strek behoefte om
daai twee derdes meerderheid te behaal?
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84323 is 'n antwoord op boodskap #84281] Sa, 20 September 2003 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> In SA is daar miljoene wat nie burgers is nie maar sal stem agv bedrog. In
> die buiteland is daar SA burgers wat nie kan stem nie.
>
> Persoonlik, gaan ek nie stem nie. "A country gets the government it
> deserves." Ek is daar uit en my toekoms is nie meer daar nie.
>
> In Oz moet 'n mens stem en daar is moelikheid as jy nie stem nie. Mense
> oorsee moet ambesades toe gaan. Bietjie oorboord as jy vir my vra.
>

Ek kan nie heeltemal met jou saamstem nie, maar ek
ken ook nie al jou omstandighede nie.

My hele familie woon nog daar en daarom is dit in
my belang dat die regering in Suid Afrika goed
presteer sodat my familie se toekoms verseker kan
wees. Hulle welvaart is sekerlik in 'n groot mate
ook deel van my toekoms.

Op hierdie staduim doen hulle nie so goed onder
die huidige regering nie. Altwee my susters het in
die laaste jaar hulle werk verloor as gevolg van
"Affirmative Action" programme. Dit is aanvaarbaar
om teen hulle te diskrimineer op grond van hulle
velkleur and gevolglik het hulle tot op hede nog
nie weer werk gekry nie. Hulle moet maar toesien
hoe veel laer gekwalifiseerde swart persone die
poste een vir een onder hulle neuse opraap.

Aan die ander kant glo ek ook nie daar is 'n
alternatiewe party in Suid Afrika wat hierdie
situasie sal kan regstel nie.
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84330 is 'n antwoord op boodskap #84272] Sa, 20 September 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sandvlooi" wrote
.
> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?

Onlangs het ek uitgevind van iemand wat 'n Kanadese burger
is maar nog grond in SA besit, dat dit moontlik is om beide
Kanadese en SA burgerskap te kan hê in so 'n geval. Hy het
dit self nie geweet nie, en is tydens 'n besoek aan die ambassade
daarop gewys dat dit wel moontlik was. Hy was baie
geinteresseerd daarin omdat sy seun, ook Kanadese burger,
vir 'n paar jaar terug wou gaan na SA, en dit dus makliker
sou wees vir werk en so as hy aansoek doen om SA burger
te word.

Gloudina
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84331 is 'n antwoord op boodskap #84284] Sa, 20 September 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich wrote

> Die ANC regering besef dat 'n groot meerderheid
> van die duisende Suid Afrikaners in die buiteland
> die land verlaat het as gevolg van die nonsens wat
> die ANC met die land aanvang.

Ek dink dat as jy statisties daarop ingaan, daar meer
mense uit SA is gedurende die apartheidsregime om
'n siek en immorele regime te ontsnap, as wat daar
nou is om na die buiteland te gaan. Mens hoor nie
meer so baie van mense wat SA verlaat nie. Die
stroompie hiernatoe lyk dit vir my het ook opgedroog.

Gloudina
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84333 is 'n antwoord op boodskap #84308] Sa, 20 September 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
ja.
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:bkfi7v$bou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> kan die tronkvoëls in RSA stem?
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84334 is 'n antwoord op boodskap #84316] Sa, 20 September 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, in 1994 is almal, wyd en syd, met of sonder geldige ID boek, uitgenooi
om te stem
Annette

"Ellie" wrote in message
news:xLMab.39782$NM1.3970@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
>
> "Glücklich"
>
> Die ANC gaan seker ook weer stappe neem om al daai
> onwettige immigrante te laat stem.
>
>
> Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die groot
> een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
> mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie mense
> van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
> wonder of dit propaganda was?
> Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.
>
> Ellie - E Way - a - en al die ander
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84336 is 'n antwoord op boodskap #84322] Sa, 20 September 2003 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel net om te bewys hoe swak die kontroles was, het ek op twee plekke gaan
stem.

Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:PbXab.5666$8j.4639@bignews4.bellsouth.net...
> Dis waar dat almal moes registreer en ID boeke wys
> om te kan stem in 94. Die gerugte was egter dat
> daar duisende ID boekies uitgereik is aan mense
> wat geen bewys gahad het dat hulle wel wettige
> inwoners van die land was. Natuurlik was dit
> seker net so moeilik om te bewys of so 'n persoon
> die land onwettig ingekom het of nie. Niemand sou
> rerig weet nie maar die ANC het hard gefokus
> daarop dat soveel moontlik mense betyds die ID
> boekies moet kry. Dit sou baie onregverdig gewees
> het om mense stemreg te ontsê net omdat die vorige
> regering nie ID boekies aan almal uitgereik het
> nie, maar dit is net so onregverdig teenoor die
> eerbare inwoners van die land indien duisende
> onwettige immigrante verniet burgerskap en stemreg
> op hierdie manier ontvang het.
>
> Vandag baklei dieselfde ANC wat aan bewind gekom
> het met die "een man een stem" slagspreek om
> wettige Suid Afrikaanse burgers van hulle stemreg
> te ontsê. Is dit nie nou die tyd om te besef hulle
> het die hele tyd gelieg oor hulle "demokratiese"
> doelwitte nie? En hoekom die strek behoefte om
> daai twee derdes meerderheid te behaal?
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84338 is 'n antwoord op boodskap #84311] Sa, 20 September 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tronkvoëls kan in Kanada ook stem. Ek neem
aan hulle behoort in Australië ook te kan stem.
Al is dit nou net om hulle te bring aan die eerste
setlaars.

Tant Hessie van Kingston ( die tronkhoofstad
van Kanada.)

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f6b902e@usenet.per.paradox.net.au...
> Ek glo nie so nie maar nike verbaas my nou nie.
>
> "Tobie" wrote in message
> news:bkfi7v$bou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> kan die tronkvoëls in RSA stem?
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84339 is 'n antwoord op boodskap #84336] Sa, 20 September 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het verlede Dinsdag moes gaan stem of ons meer belasting wil betaal
(eiendoms en sekere goedere) om Alabama uit sy armoede en ellende te lig, en
saam met van die ander state te stel. Wel waddayaknow, die mense het nee
gestem vir hoër belasting. Ek het nogal ewe ja gaan stem, nie dat ek meer
wil betaal nie, maar ons betaal baie min belasting im vergeleke met ander
state.

Nou vra ek jou, hoe simpel is dit om mense te VRA of hulle meer belasting
wil betaal? Wie gaan ja sê? Hulle moes net SE die belasting is nou hoër,
dankie en klaar.

So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag stem of
hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte of
gewone koffie nie, net espresso. Die ekstra geld sou vir kindersorg,
daycare en skole benut word. Wel, die mense van Seattle, wat erg van koffie
hou, het nee gesê. Go figure . . .

"Annette" skryf in boodskap news:bki6vg$qsm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel net om te bewys hoe swak die kontroles was, het ek op twee plekke gaan
> stem.
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:PbXab.5666$8j.4639@bignews4.bellsouth.net...
>> Dis waar dat almal moes registreer en ID boeke wys
>> om te kan stem in 94. Die gerugte was egter dat
>> daar duisende ID boekies uitgereik is aan mense
>> wat geen bewys gahad het dat hulle wel wettige
>> inwoners van die land was. Natuurlik was dit
>> seker net so moeilik om te bewys of so 'n persoon
>> die land onwettig ingekom het of nie. Niemand sou
>> rerig weet nie maar die ANC het hard gefokus
>> daarop dat soveel moontlik mense betyds die ID
>> boekies moet kry. Dit sou baie onregverdig gewees
>> het om mense stemreg te ontsê net omdat die vorige
>> regering nie ID boekies aan almal uitgereik het
>> nie, maar dit is net so onregverdig teenoor die
>> eerbare inwoners van die land indien duisende
>> onwettige immigrante verniet burgerskap en stemreg
>> op hierdie manier ontvang het.
>>
>> Vandag baklei dieselfde ANC wat aan bewind gekom
>> het met die "een man een stem" slagspreek om
>> wettige Suid Afrikaanse burgers van hulle stemreg
>> te ontsê. Is dit nie nou die tyd om te besef hulle
>> het die hele tyd gelieg oor hulle "demokratiese"
>> doelwitte nie? En hoekom die strek behoefte om
>> daai twee derdes meerderheid te behaal?
>>
>
Latte tax [boodskap #84341 is 'n antwoord op boodskap #84339] Sa, 20 September 2003 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" wrote:

> So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag stem of
> hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte of
> gewone koffie nie, net espresso.

Ai, tant Antjie Somers - ek sou dog jy weet wat 'n latte of
Amerikaanse caffe latte is? Dis espresso met gestoomde melk, hoor.
Espresso met melk...
Ek reken dis selfs in Alabama so?
:-)))

O, en dit was 10c. En dit was losweg verwys na as die "latte tax". Jy
was darem reg dat dit gewone koffie uitgesluit het, en ook oor wat die
doel daarvan was. :-)
Maar dit sou ook net die groot besighede soos Starbucks beinvloed het.
En JOLT (Joined to Oppose the Latte Tax) is die groep wat daarteen
geveg en gewen het.
En ...ag newwermaaind...:-)

Maar dit is baie interessant dat daar so baie Repug govs is wat nou
belasting wil opsit, en dit alreeds gedoen het. Julle Bob Riley was
darem nie die enigste nie. Maar ek dink hy is die eerste Reaganite
wat Clinton se ekomomiese beleid probeer volg het? Dit moes 'n bitter
pil vir hom gewees het. :-)
Dis jammer dat julle nie daarvoor gestem het nie. Ek was beindruk om
te sien dat selfs die BCA (Business Council of Alabama) Riley se tax
plan ondersteun het. Dit wys dat slim besighede en selfs stoere
Reaganites nou die lig begin sien.
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84342 is 'n antwoord op boodskap #84323] Sa, 20 September 2003 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
In my opinie, kan amper enige iemand, as hulle rerig wil, met hulle skoene
stem.

Die "Affirmative Action" storie is 'n klomp snert. Affirmative Action
beteken dat as daar twee kandidate is vir 'n posisie wat gelyk gepas is die
donkerde die posisie sal kry.

In SA wek dit nie so nie. Die posisies is geadverteer as AA poste en net
swart - nie eers kleurling - mense is reg vir die werk. Dit word nou AA
genoem maar AA is dit nie - dit is blatante diskiminasie.

Nou ja, maar het dit nou iets met my te doen? Nee, ek sal hier stem, my
toekoms le hier (ek hoop!)
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84343 is 'n antwoord op boodskap #84321] Sa, 20 September 2003 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Jy kon op die dag 'n tydlike ID boekie kry. Gedurende die '94 verkiesing
self was 2 miljoen ID boekies uitgeryk.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6c37d3$0$64721@hades.is.co.za...
> Nee. Ons moes voor die tyd ons ID's vat en gaan registreer, en die dag van
> die verkiesing het ons weer ons ID's gevat en gaan stem. Jy moes jou ID wys
> het dan het hulle hom gescan en 'n swart merkie op jou vinger gemaak. As jy
> nie 'n geregistreerde stemmer was nie, kon jy nie stem nie.
> Ek's nie seker hoe't dit in 1994 gegaan nie, want ek was toe nog te jonk om
> te stem, maar my ma het haar ID boekie saamgevat, so ek neem aan hulle het
> hom nodig gehad.
>
> E
>
> "Ellie" wrote:
>>
>> Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die
> groot
>> een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
>> mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie
> mense
>> van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
>> wonder of dit propaganda was?
>> Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.
>>
>> Ellie - E Way - a - en al die ander
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84344 is 'n antwoord op boodskap #84331] Sa, 20 September 2003 23:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee wat, die stroom is nog daar. Dit is nou net nie meer nuus nie en soos
altyd vul mense nie die vorms by the lughawe reg in nie.

"@rogers.com" wrote in message
news:RSZab.72040$DZ.54864@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Glücklich wrote
>
>> Die ANC regering besef dat 'n groot meerderheid
>> van die duisende Suid Afrikaners in die buiteland
>> die land verlaat het as gevolg van die nonsens wat
>> die ANC met die land aanvang.
>
> Ek dink dat as jy statisties daarop ingaan, daar meer
> mense uit SA is gedurende die apartheidsregime om
> 'n siek en immorele regime te ontsnap, as wat daar
> nou is om na die buiteland te gaan. Mens hoor nie
> meer so baie van mense wat SA verlaat nie. Die
> stroompie hiernatoe lyk dit vir my het ook opgedroog.
>
> Gloudina
>
Re: Latte tax [boodskap #84352 is 'n antwoord op boodskap #84341] So, 21 September 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek het my v erkeerd uitgedruk, ek wou sê dis net espresso. En ja, ek
ken my koffies nogal, ek dink nie Seattle het enigiets (behalwe baie meer)
as wat ons het nie, dis alles global nou. Die koffieplekke hier het soos
mushrooms opgespring, kompleet met ingevoerde biscotti. Hier is nou n
oud-Zim paar wat n baie suksesvolle koffieplek in downtown Birmingham het,
ek dink selfs hulle het karringmelkbeskuit op hulle menu :-)

"Katryn" skryf in boodskap news:llkpmv822cuhgcf9uv1n78jig8l0c30jrl@4ax.com...
> "Ellie" wrote:
>
>> So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag stem of
>> hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte of
>> gewone koffie nie, net espresso.
>
> Ai, tant Antjie Somers - ek sou dog jy weet wat 'n latte of
> Amerikaanse caffe latte is? Dis espresso met gestoomde melk, hoor.
> Espresso met melk...
> Ek reken dis selfs in Alabama so?
> :-)))
>
> O, en dit was 10c. En dit was losweg verwys na as die "latte tax". Jy
> was darem reg dat dit gewone koffie uitgesluit het, en ook oor wat die
> doel daarvan was. :-)
> Maar dit sou ook net die groot besighede soos Starbucks beinvloed het.
> En JOLT (Joined to Oppose the Latte Tax) is die groep wat daarteen
> geveg en gewen het.
> En ...ag newwermaaind...:-)
>
> Maar dit is baie interessant dat daar so baie Repug govs is wat nou
> belasting wil opsit, en dit alreeds gedoen het. Julle Bob Riley was
> darem nie die enigste nie. Maar ek dink hy is die eerste Reaganite
> wat Clinton se ekomomiese beleid probeer volg het? Dit moes 'n bitter
> pil vir hom gewees het. :-)
> Dis jammer dat julle nie daarvoor gestem het nie. Ek was beindruk om
> te sien dat selfs die BCA (Business Council of Alabama) Riley se tax
> plan ondersteun het. Dit wys dat slim besighede en selfs stoere
> Reaganites nou die lig begin sien.
>
Re: Latte tax [boodskap #84357 is 'n antwoord op boodskap #84352] Ma, 22 September 2003 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie hoe gewild beskuit daar onder is nie - die Engelse wat hier kom
kuier ken dit glad nie, en hou ook nie van die smaak nie.
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:h%lbb.47921$NM1.409@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Ja, ek het my v erkeerd uitgedruk, ek wou sê dis net espresso. En ja, ek
> ken my koffies nogal, ek dink nie Seattle het enigiets (behalwe baie meer)
> as wat ons het nie, dis alles global nou. Die koffieplekke hier het soos
> mushrooms opgespring, kompleet met ingevoerde biscotti. Hier is nou n
> oud-Zim paar wat n baie suksesvolle koffieplek in downtown Birmingham het,
> ek dink selfs hulle het karringmelkbeskuit op hulle menu :-)
>
> "Katryn" wrote in message
> news:llkpmv822cuhgcf9uv1n78jig8l0c30jrl@4ax.com...
>> "Ellie" wrote:
>>
>>> So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag
stem
> of
>>> hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte
> of
>>> gewone koffie nie, net espresso.
>>
>> Ai, tant Antjie Somers - ek sou dog jy weet wat 'n latte of
>> Amerikaanse caffe latte is? Dis espresso met gestoomde melk, hoor.
>> Espresso met melk...
>> Ek reken dis selfs in Alabama so?
>> :-)))
>>
>> O, en dit was 10c. En dit was losweg verwys na as die "latte tax". Jy
>> was darem reg dat dit gewone koffie uitgesluit het, en ook oor wat die
>> doel daarvan was. :-)
>> Maar dit sou ook net die groot besighede soos Starbucks beinvloed het.
>> En JOLT (Joined to Oppose the Latte Tax) is die groep wat daarteen
>> geveg en gewen het.
>> En ...ag newwermaaind...:-)
>>
>> Maar dit is baie interessant dat daar so baie Repug govs is wat nou
>> belasting wil opsit, en dit alreeds gedoen het. Julle Bob Riley was
>> darem nie die enigste nie. Maar ek dink hy is die eerste Reaganite
>> wat Clinton se ekomomiese beleid probeer volg het? Dit moes 'n bitter
>> pil vir hom gewees het. :-)
>> Dis jammer dat julle nie daarvoor gestem het nie. Ek was beindruk om
>> te sien dat selfs die BCA (Business Council of Alabama) Riley se tax
>> plan ondersteun het. Dit wys dat slim besighede en selfs stoere
>> Reaganites nou die lig begin sien.
>>
>
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84398 is 'n antwoord op boodskap #84344] Ma, 22 September 2003 12:15 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Nee wat, die stroom is nog daar. Dit is nou net nie meer nuus nie en soos
> altyd vul mense nie die vorms by the lughawe reg
in nie.

Wonder nogal hoekom die vormpies nie meer eerlik
ingevul word nie?
Vorige onderwerp: Lank lewe the Ingilse
Volgende onderwerp: Waarvoor na Australië?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:54:43 MGT 2024