Standbeeld [boodskap #84208] |
Thu, 18 September 2003 06:53 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84210 is 'n antwoord op boodskap #84208] |
Thu, 18 September 2003 07:19 |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja, om die kaalvoet klub onthul hul koeksisters om 'n tannie wie kaalvoet
oor die Drakensberge geloop het.
Ek stel voor ons stig 'n Skoenklub in gedagtenis van 'n tannie wat haar voet
in haar mond in Kanada sit.
;-)
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84211 is 'n antwoord op boodskap #84208] |
Thu, 18 September 2003 07:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
Dit word Die Koeksistermonument genoem
Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
lewensgrootte koeksister verwag nie:))
Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
oor regs, dan regs oor links.
Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
die gietproses plaasgevind het.
Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
was?
--
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84233 is 'n antwoord op boodskap #84211] |
Thu, 18 September 2003 11:17 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
> Dit word Die Koeksistermonument genoem
> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
> oor regs, dan regs oor links.
> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
> die gietproses plaasgevind het.
> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
> was?
>
> --
> Annette
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84243 is 'n antwoord op boodskap #84233] |
Thu, 18 September 2003 14:58 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Het die vlegsel jou gebôl Jonas?:)))
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bkc48b$m02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
>> Dit word Die Koeksistermonument genoem
>> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
>> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
>> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
>> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
>> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
>> oor regs, dan regs oor links.
>> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
>> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
>> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
>> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
>> die gietproses plaasgevind het.
>> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
>> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
>> was?
>>
>> --
>> Annette
>> "Drom" wrote in message news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84246 is 'n antwoord op boodskap #84208] |
Thu, 18 September 2003 16:55 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Drom wrote
> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
daar seker dieselfde klagtes ingedien word
as waneer mense kla oor die taalmonument
in Paarl.
Tant Hessie van die Voortrekkermonument
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84249 is 'n antwoord op boodskap #84246] |
Fri, 19 September 2003 03:30 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
"@rogers.com" wrote in message
news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Drom wrote
>
>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>
> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
> as waneer mense kla oor die taalmonument
> in Paarl.
>
> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84254 is 'n antwoord op boodskap #84249] |
Fri, 19 September 2003 04:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
'nrand'draai koeksisters te kry.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
> "@rogers.com" wrote in message
> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> Drom wrote
>>
>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84259 is 'n antwoord op boodskap #84254] |
Fri, 19 September 2003 06:11 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
Max_____________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>
>>> Drom wrote
>>>
>>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>
>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>> in Paarl.
>>>
>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84260 is 'n antwoord op boodskap #84259] |
Fri, 19 September 2003 06:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
maak vir die kompetisies.
En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
nie;))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>
> Max_____________________________________
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>>
>>>> Drom wrote
>>>>
>>>> > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>>
>>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> in Paarl.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84261 is 'n antwoord op boodskap #84260] |
Fri, 19 September 2003 06:22 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
jou stroop koud...
Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
Max_____________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
> maak vir die kompetisies.
> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
> nie;))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>
>> Max_____________________________________
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> >
>>>> > Drom wrote
>>>> >
>>>> > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> >
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84263 is 'n antwoord op boodskap #84261] |
Fri, 19 September 2003 06:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van die wieletjie - hulle behoort een in 'n museum iewers te hê:))
Die olie moet baie warm wees, en die stroop yskoud...
Annette
"Max" skryf in boodskap news:3f6aa0a2$0$58700$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
> langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
> oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
> jou stroop koud...
>
> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>
> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>
> Max_____________________________________
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
>> maak vir die kompetisies.
>> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
>> nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>>
>>> Max_____________________________________
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>>> Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>>> 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> > Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> > >
>>>> > > Drom wrote
>>>> > >
>>>> > > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> > >
>>>> > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > in Paarl.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84267 is 'n antwoord op boodskap #84263] |
Fri, 19 September 2003 06:32 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Party mense sny dit sommer sulke lang repies. Maak my nie uit, as hy maar
lekker smaak en NIE droog is nie.
Max_____________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bke7k9$3i1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van die wieletjie - hulle behoort een in 'n museum iewers te hê:))
> Die olie moet baie warm wees, en die stroop yskoud...
>
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f6aa0a2$0$58700$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> My Ma het so 'n wieletjie waarmee jy die deeg in die vorm van sulke
>> langbroekies sny. Dan gee jy elke pypie so 'n twist en gooi jou hande
>> oormekaar en druk die voetjies teen mekaar vas... Jou olie moet warm wees,
>> jou stroop koud...
>>
>> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>>
>> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>>
>> Max_____________________________________
>>
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:bke72b$2j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, ek weet - as oud VLV lid was ons verplig om regte gevlegte koeksisters te
>>> maak vir die kompetisies.
>>> En nee, ons het nie punte verloor as die eerste vlegsel regs oor links was
>>> nie;))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f6a9e17$0$58714$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Is omdat jy in die Kaap sit... Wat weet julle tog van koeksisters vleg...
>>>>
>>>> Max_____________________________________
>>>>
>>>> "Annette" schreef in bericht
>>>> news:bke0v6$pf3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink weer die perfekte gevlegde koeksister is uit die oude doos:))
>>>> > Mens sien dit nie meer in die winkels nie - deesdae is slegs die lang
>>>> > 'nrand'draai koeksisters te kry.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:bkdt9l$ldk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek dink die koeksister verteenwoordig die verwronge beeld wat van die
>>>> > > Afrikaner al die jare verkondig is ...;-))
>>>> > > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > > news:6slab.59965$DZ.53162@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>> > > >
>>>> > > > Drom wrote
>>>> > > >
>>>> > > > > Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> > > > > standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > > in Paarl.
>>>> > > >
>>>> > > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84277 is 'n antwoord op boodskap #84246] |
Fri, 19 September 2003 07:15 |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
> as waneer mense kla oor die taalmonument
> in Paarl.
>
> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>> Dit gaan darem gevleg wees!
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84278 is 'n antwoord op boodskap #84277] |
Fri, 19 September 2003 07:24 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sou dink die koeksister moet plat lê ( verkieslik op 'n kleinbordjie) as
hulle dit in die normale vorm wil tentoonstel - waar kry mens 'n koeksister
wat vanself regop staan?:))
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
>
> Dit gaan darem gevleg wees!
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84279 is 'n antwoord op boodskap #84277] |
Fri, 19 September 2003 07:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
rewolwer met die knoop in die loop.
--
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>> in Paarl.
>>
>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>
>
> Dit gaan darem gevleg wees!
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84283 is 'n antwoord op boodskap #84279] |
Fri, 19 September 2003 09:27 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.
"Annette" skryf in boodskap news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
> rewolwer met die knoop in die loop.
>
>
> --
> Annette
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>> in Paarl.
>>>
>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>
>>
>> Dit gaan darem gevleg wees!
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84286 is 'n antwoord op boodskap #84283] |
Fri, 19 September 2003 09:36 |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe beeld mens so iets uit?
Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
daai afrika kinders?
"Koot" wrote in
message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
een in die Waterfront van
> die
>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Drom" wrote in message
>>
news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> in Paarl.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>
>>>
>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84290 is 'n antwoord op boodskap #84286] |
Fri, 19 September 2003 10:10 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Rooi strikkie
"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84293 is 'n antwoord op boodskap #84286] |
Fri, 19 September 2003 10:36 |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ook 'n knoop in die loop soos Annette se rewolwer.
"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
> oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
> een in die Waterfront van
>> die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>>
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84301 is 'n antwoord op boodskap #84286] |
Fri, 19 September 2003 15:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vy wat sy hande smekend uithou:))
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
> oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
> een in die Waterfront van
>> die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>>
> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84302 is 'n antwoord op boodskap #84293] |
Fri, 19 September 2003 15:17 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar 'n ander soort loop:))))
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:bkem7v$du4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ook 'n knoop in die loop soos Annette se rewolwer.
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
>> Hoe beeld mens so iets uit?
>>
>> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
>> daai afrika kinders?
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Koot" wrote in
>> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE
>> oprig.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die
>> een in die Waterfront van
>>> die
>>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Drom" wrote in message
>>>>
>> news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > > in Paarl.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>> >
>>>> >
>>>> > Dit gaan darem gevleg wees!
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84314 is 'n antwoord op boodskap #84286] |
Fri, 19 September 2003 23:32 |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Seker 'n klip kondoom
"Glücklich" skryf in boodskap news:vdAab.2384$D8.2130@bignews3.bellsouth.net...
> Hoe beeld mens so iets uit?
>
> Met 'n standbeeld van Freddy Mercury of een van
> daai afrika kinders?
>
>
>
>
>
> "Koot" wrote in
> message news:bkei6h$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle wil 'n soortgelyke vigs-standbeeld in PE oprig.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkeb1s$5pg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Van standbeelde gepraat - ek hou baie van die een in die Waterfront van die
>>> rewolwer met die knoop in die loop.
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message news:1e507c17.0309182315.4d1a1ef0@posting.google.com...
>>>> > Gaan hulle die koeksister plat laat lê of
>>>> > op een ent sit. Indien laasgenoemde, sal
>>>> > daar seker dieselfde klagtes ingedien word
>>>> > as waneer mense kla oor die taalmonument
>>>> > in Paarl.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Voortrekkermonument
>>>>
>>>>
>>>> Dit gaan darem gevleg wees!
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84340 is 'n antwoord op boodskap #84261] |
Sat, 20 September 2003 20:29 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" > wrote
> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>
> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
Wel, ek is ook 'n bobaas koeksistereter, maar ek het nou
oorgeslaan na iets wat hulle in 'n winkeltjie genaamd
"Turkestan" verkoop, en wat baie meer na koeksisters
smaak as die koeksisters wat die SA mense, wat nou 'n
koekwinkel het hier in Ottawa, kan lewer. Laasgenoemde
wil ook nie orders van minder as twee dosyn neem nie,
want hulle sê dat die hele plek tot stilstand moet kom
om koeksisters te maak.
Gloudina
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84347 is 'n antwoord op boodskap #84340] |
Sun, 21 September 2003 08:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:JM2bb.73987$DZ.48970@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
> "Max" > wrote
>
>> Nie sommer enigeen kan koeksisters bak nie...
>>
>> Ek is 'n bobaas koeksistereter!!! Ek los die bak maar vir my Ma...
>
> Wel, ek is ook 'n bobaas koeksistereter, maar ek het nou
> oorgeslaan na iets wat hulle in 'n winkeltjie genaamd
> "Turkestan" verkoop, en wat baie meer na koeksisters
> smaak as die koeksisters wat die SA mense, wat nou 'n
> koekwinkel het hier in Ottawa, kan lewer. Laasgenoemde
> wil ook nie orders van minder as twee dosyn neem nie,
> want hulle sê dat die hele plek tot stilstand moet kom
> om koeksisters te maak.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84349 is 'n antwoord op boodskap #84347] |
Sun, 21 September 2003 12:52 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In watse koerant is die foto?
"Annette" skryf in boodskap news:bkjn7j$rlg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
> artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
> en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
> daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
> Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
> kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
> geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.
>
> Annette
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84355 is 'n antwoord op boodskap #84349] |
Mon, 22 September 2003 02:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die Argus.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f6d9f16$0$64727@hades.is.co.za...
> In watse koerant is die foto?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkjn7j$rlg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is 'n foto van die standbeeld in die koerant - daar is heelwat
>> artistieke vryheid toegepas - die beeld is nie honderd persent korrek nie -
>> en nog suinig ook - net een regs oor links en links oor regs - net soos
>> daardie kleintjies wat mens koop by Woollies.
>> Die bo-punt is smal, sodat geen ordentlintlike mens van daar af twee snitte
>> kon maak vir die vlegsel nie, en onder by die saamvoeg is daar ook 'n
>> geknoeiery sodat die basis breed genoeg is.
>>
>> Annette
>
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84367 is 'n antwoord op boodskap #84355] |
Mon, 22 September 2003 07:31 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie...
"Annette" skryf in boodskap news:bklp1c$n61$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die Argus.
>
> Annette
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84403 is 'n antwoord op boodskap #84243] |
Mon, 22 September 2003 14:50 |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Standbeeld van 'n koeksister kan natuurlik 'n vroumens ook
wees......lessie natuurlik!
"Annette" skryf in boodskap news:bkch99$2c7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Het die vlegsel jou gebôl Jonas?:)))
> --
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkc48b$m02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
>>> Dit word Die Koeksistermonument genoem
>>> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
>>> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
>>> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
>>> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
>>> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
>>> oor regs, dan regs oor links.
>>> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
>>> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
>>> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
>>> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
>>> die gietproses plaasgevind het.
>>> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
>>> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
>>> was?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>
>>
>
|
|
|