ta [boodskap #83746] |
Fri, 12 September 2003 06:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hier by ons word dit veral gebruik as na 'n dier verwys word - soos
bevoorbeeld as iets gevang is, dan is ta vas.
Annette
|
|
|
Re: ta [boodskap #83767 is 'n antwoord op boodskap #83746] |
Fri, 12 September 2003 11:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of 'n halwe totsiens:)
Of vir "gee" of "dankie"
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bjrus7$2is6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit kan ook gebruik word om dankie te sê
>
>
> --
> Chris in die laer-middelklas
>
|
|
|
Re: ta [boodskap #83818 is 'n antwoord op boodskap #83767] |
Fri, 12 September 2003 15:08 |
Geheimpie
Boodskappe: 4 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Annette" het getik:
> "Chris" wrote in message
> news:bjrus7$2is6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dit kan ook gebruik word om dankie te sê
>
> Of 'n halwe totsiens:)
> Of vir "gee" of "dankie"
Ta Vuurmaak (die Griekwa?) in se stoomketel in Vatmaar.
--
Piet Hein
52° 23' NB 4° 55' OL
|
|
|
Re: ou ta [boodskap #83863 is 'n antwoord op boodskap #83818] |
Sat, 13 September 2003 05:54 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
: Piet Hein
: 52° 23' NB 4° 55' OL
---
Amsterdam lê op 52° 22' N 4° 53' O
Volgens Harold Fullard M.Sc.
Kartografiese Redakteur in samewerking met Suid - Afrikaanse Aardryskundige
deskundiges
---
Ek neem aan jy woon op / in die Walletjies omgewing, dit behoort jou presiese
posisie te wees volgens jou koördinate, as dit nie so is nie het die Nederlande
1' Noord en 2' Oos geskuif sedert 1983 :-)
groete uit 'n veilige VASTE-land
34° 5' S 21° 18' O
108 meter ..... Let wel ....BO seespieël :-)
|
|
|