Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toerismemaand
Toerismemaand [boodskap #83582] Di, 09 September 2003 07:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?

Annette
Re: Toerismemaand [boodskap #83595 is 'n antwoord op boodskap #83582] Di, 09 September 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
1. Toti
2. Despatch

"Annette" skryf in boodskap news:bjk0om$d1l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
> jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?
>
> Annette
>
Re: Toerismemaand [boodskap #83597 is 'n antwoord op boodskap #83595] Di, 09 September 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - regtig. Kan jy 'Toti aanbeveel - ek is besig met planne vir later die
jaar... Wanneer was jy laas daar?

"Koot" skryf in boodskap news:bjko32$rbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1. Toti
> 2. Despatch
>
> "Annette" wrote in message
> news:bjk0om$d1l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
>> jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Toerismemaand [boodskap #83629 is 'n antwoord op boodskap #83597] Wo, 10 September 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek was in Julie daar. Nog net so lekker soos in my kleintyd - selfs my
tienerkinders het dit geniet. Mens kan nog 'n netjiese, billike woonstel met
'n grootse see-uitsig in 'n plek soos Ezulweni of Happy Days kry. Die
onderpunt van Beach Road en die dorpsentrum het bietjie vergaan. Geen flieks
nie, maar Durban is naby genoeg.

Despatch: moenie die turksvyfees mis nie, maar gee dan vinnig pad.

"Jonas" skryf in boodskap news:bjkpja$ruj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - regtig. Kan jy 'Toti aanbeveel - ek is besig met planne vir later die
> jaar... Wanneer was jy laas daar?
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:bjko32$rbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1. Toti
>> 2. Despatch
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bjk0om$d1l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
>>> jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Toerismemaand [boodskap #83644 is 'n antwoord op boodskap #83629] Wo, 10 September 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot wrote

> Ek was in Julie daar. Nog net so lekker soos in my kleintyd - selfs my
> tienerkinders het dit geniet. Mens kan nog 'n netjiese, billike woonstel met
> 'n grootse see-uitsig in 'n plek soos Ezulweni of Happy Days kry. Die
> onderpunt van Beach Road en die dorpsentrum het bietjie vergaan. Geen flieks
> nie, maar Durban is naby genoeg.

En as jy van Amanzimtoti net 'n paar kilometers na
die binneland ry, dan vind jy Adams Mission, die
plek waar die eerste skool in Natal deur Amerikaanse
sendelinge gestig is. Die plek is 'n nasionale monument.

Gloudina
Re: Toerismemaand [boodskap #83861 is 'n antwoord op boodskap #83595] Sa, 13 September 2003 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dit was baie lekker by Toti toe ek daar was maar Durban was hell!

c"

"Koot" skryf in boodskap news:bjko32$rbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1. Toti
> 2. Despatch
>
> "Annette" wrote in message
> news:bjk0om$d1l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
>> jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Toerismemaand [boodskap #83862 is 'n antwoord op boodskap #83629] Sa, 13 September 2003 05:46 Na vorige boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Durban=killer pigeons (jammer vir die engels mense maar ek dink dit beskryf
Durbs die beste)

c"

"Koot" skryf in boodskap news:bjmfl9$6go$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was in Julie daar. Nog net so lekker soos in my kleintyd - selfs my
> tienerkinders het dit geniet. Mens kan nog 'n netjiese, billike woonstel met
> 'n grootse see-uitsig in 'n plek soos Ezulweni of Happy Days kry. Die
> onderpunt van Beach Road en die dorpsentrum het bietjie vergaan. Geen flieks
> nie, maar Durban is naby genoeg.
>
> Despatch: moenie die turksvyfees mis nie, maar gee dan vinnig pad.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjkpja$ruj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - regtig. Kan jy 'Toti aanbeveel - ek is besig met planne vir later die
>> jaar... Wanneer was jy laas daar?
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:bjko32$rbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 1. Toti
>>> 2. Despatch
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bjk0om$d1l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat is die plek in SA waar jy die lekkerste vakansie hou, en watter plek sal
>>>> jy mense waarsku om maar liewers van weg te bly as vakansieplek?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Groeps verkragting
Volgende onderwerp: ta
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 14:17:39 MGT 2024