Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante
Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83736] Vr, 12 September 2003 02:54 na volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.

Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.

http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83738 is 'n antwoord op boodskap #83736] Vr, 12 September 2003 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>
> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>
> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83741 is 'n antwoord op boodskap #83738] Vr, 12 September 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.

Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?

"Ben" skryf in boodskap news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>
>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>
>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>
>
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83745 is 'n antwoord op boodskap #83741] Vr, 12 September 2003 06:33 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alles wat daar geskryf is, het ons ook hier gekry, behalwe dat Geo se naam
ook gekoppel is aan die aap-storie. Dit was nuut.
Annette

skryf in boodskap news:3f61521d@usenet.per.paradox.net.au...
> Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
> klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
> daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
> beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.
>
> Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?
>
>
> "Ben" wrote in message
> news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
>> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>>
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>>
>>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>>
>>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ferrari Formula `1
Volgende onderwerp: Bokke en Cheetahs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 01:54:10 MGT 2024