|
|
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83741 is 'n antwoord op boodskap #83738] |
Fri, 12 September 2003 04:57 |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.
Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?
"Ben" skryf in boodskap news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>
>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>
>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>
>
|
|
|
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83745 is 'n antwoord op boodskap #83741] |
Fri, 12 September 2003 06:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alles wat daar geskryf is, het ons ook hier gekry, behalwe dat Geo se naam
ook gekoppel is aan die aap-storie. Dit was nuut.
Annette
skryf in boodskap news:3f61521d@usenet.per.paradox.net.au...
> Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
> klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
> daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
> beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.
>
> Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?
>
>
> "Ben" wrote in message
> news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
>> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>>
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>>
>>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>>
>>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>>
>>
>
|
|
|