Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Lank lewe the Ingilse
Lank lewe the Ingilse [boodskap #83564] Di, 09 September 2003 00:34 na volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis nou amper 3 jaar wat ek hier net buite London bly en daar is party
dinge in Engeland wat die plek baie uniek maak.

Ek gaan vir drie jaar nou al na dieselfe pub toe so een keer a week en vir
drie jaar het daar net drie mense met my gepraat. "Never speak unless
spoken to en then don't say notin!"

Dit is onmoontlik om uit te figger wat is belangrik vir die mense hier. As
jy na daaglikse gesprekke luister dan is dit gewoonlik in a taal wat jy
nie kan verstaan nie (Berkshire twang of London Cockney etc.) oor dinge
wat nie sin maak nie. As jy met hulle probeer praat oor die oorlog of die
kerk of Tony dan kry jy die gevoel dat dit nie aanvaarbaar is om jou
opinie te lug of om iemand anders se opinie te vra nie.

Die mense hier het geen probleem om te wag nie. As jy a trein kaartjie
koop is dit die mees normaalste ding om in a queue van baie mense te
staan. As jy ongemaklik en knors raak met die mense wat jy uiteindelik
bedien, dan kry jy gewoonlik a vuil kyk en net a paar maande later lag jy
vir die Amerikaners want hulle stemme dik maak oor die swak diens.

Niemand vat ooit verantwoordelikheid vir niks nie. Dit is net kollektiewe
verantwoordeliheid of niks.

Meeste mense glo dit is iemand anders se probleem, of iemand anders weet
hoe dit werk of iemand anders sal dit reg maak. Mense is baie
gespesialiseerd en veral hier in silicon ditch spesialiseer hulle in
kinders kry en sigarette rook.

Alles is ongelooflik duur en ek sal enige Suid Afrikaner wat ooit daaran
dink om hier te kom bly aanraai om vir twee maande te gaan kampeer sonder
geld. As jy terug kom en nog wil he, dan is engeland die plek vir jou.

Maar daar is wonderlike dinge oor engeland ook.

Die treine is disproporsioneel duur en vertraag maar as hulle gaan dan is
dit aansienlik beter as enige iets in Afrika.

Daar is nie mense met gewere nie en verwarmers in die huise werk almal.

As jy uit stap met die samelewing kan kom dan is daar nooit enige queues
nie, alle fliek kaartjies is goedkoop en daar is nooit mense wat jou bug nie.
Dit beteken dat jy sondag oggende 10AM movies toe moet gaan en jy moet vir
jou a huis in Pekham of Bracknell koop.

Hier is meer keuse maar minder isolasie. Die plek het baie bome, baie
mense en baie geld.

Hier is daar geen huewels nie (of baie min) en jy moet met a kompas in jou
kar ry, veral as jy dit wil waag in London.

Skielik kan ek nie aan ander great dinge dink nie. Namaqua, dra bietjie by
by hier.

Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
......? Werk mense harder as hulle in kak omstandighede bly sonder geld en
waar dit heel dag reen?

Penkop B
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83569 is 'n antwoord op boodskap #83564] Di, 09 September 2003 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote

> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona

Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
Barcelona?

Tant Hessie de los Angeles
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83572 is 'n antwoord op boodskap #83569] Di, 09 September 2003 01:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want die weer hier is eenvoudig te kak vir enigiets ander as om onder dak
te werk.

Kan nie vir die ander plekke praat nie.

Momplex se my Barbados omliggence eilande het blykbaar ook 'n groot aandeel
in die uitvoerhandel van kruite.

"@rogers.com" wrote in message
news:yw97b.424482$4UE.392717@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Penkop B wrote
>
>> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
>> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
>
> Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
> Barcelona?
>
> Tant Hessie de los Angeles
>
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83578 is 'n antwoord op boodskap #83564] Di, 09 September 2003 04:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
toe gekom het.

Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
deesdae baie skuldig voel daaroor.

Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.

Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.

My gunsteling plekke:

Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
(pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
Waddesdon Manor en veel meer.

Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
Daar is baie sulke voorbeelde.

Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
as in SA.

In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
as indie suide.

En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83583 is 'n antwoord op boodskap #83572] Di, 09 September 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou nogal van die Engelse weer as die son die dag skyn:))
Ek hou ook daarvan om uit te vind hoe om 'n naam van 'n plek uit tespreek
daar, want die spelling en die uitspraak van baie verskil nogal.
By Oxford is daar 'n kollege met die naam Magdalene, maar dit word Maudlin
uitgespreek.

Annette
.

"Namaqua" skryf in boodskap news:bjj95d$627$1@sparta.btinternet.com...
> Want die weer hier is eenvoudig te kak vir enigiets ander as om onder dak
> te werk.
>
> Kan nie vir die ander plekke praat nie.
>
> Momplex se my Barbados omliggence eilande het blykbaar ook 'n groot aandeel
> in die uitvoerhandel van kruite.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:yw97b.424482$4UE.392717@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> Penkop B wrote
>>
>>> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
>>> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
>>
>> Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
>> Barcelona?
>>
>> Tant Hessie de los Angeles
>>
>
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83604 is 'n antwoord op boodskap #83578] Di, 09 September 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 09 Sep 2003 14:11:09 +1000, Humphrey Davy wrote:

> Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
> toe gekom het.
>
> Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
> deesdae baie skuldig voel daaroor.
>
> Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.
>
> Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
> gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.
>
> My gunsteling plekke:
>
> Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
> (pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
> Waddesdon Manor en veel meer.
>
> Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
> Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
> Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
> Daar is baie sulke voorbeelde.
>
> Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
> Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
> as in SA.

Het jy professioneel hier gespeel?

>
> In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
> as indie suide.
>
> En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.

Praat van uitspraak. Reading wat uitspreek word as Reding.

Ek was vandag met die trein Reading toe om a rekenaar komponent te koop.
Die eerste keer in seker 6 maande wat ek trein gery het.

Alles lyk beter, vir die wat nie die geskiedenis ken nie, daar was groot
onstokenheid van die volk na die Hatfield ongeluk en alle trein diens was
nie net duur nie, maar uiters swak.

Dus is die nuutste trick wat die trein eienaars en diens lewerings
maatskappye geleer het, om advertensies te plaas om vir die mense te
vertel hoe goed dit nou gaan.

Vandag het Thames Valley Trains a advertensie wat lees:

10 things that have improved in our service

En daar was die gewone arbitrere dinge soos kliente diens etc.

Sien, nou dit is net hier waar die pawpaw die fan strike. "The test is in
the taste that stood the test of time!"

Soos gewoonlik sit almal reg om te gaan presies op tyd (passesiers is per
definisie altyd op tyd anders is a hulle nie passesiers nie!). 4:37 kom en
gaan. Skielik is daar a aankondiging wat se dat die trein op die platform
langsaan eerste gaan vertrek en passesiers na Wokingham moet die trein
vat. Nou, soos ek se, dit is nie die eerste keer dat ek die trein vat nie
en ek weet die trein op die platform langsaan, wat deur South Western
Trains bestuur word, die Reading-Waterloo diens wat op elke verdompde
stasietjie stop. So, die trein waarop ek sit, wat net twee stoppe het van
hier tot my huis, wag vir die stadiger trein en dus pak ons die trippie
aan teen kruie spoed en wag en proes totdat ons uiteindelik op a ander
spoor beland en kan gatskoon maak.

Ok, nou wat is die probleem hier? Wel, ek kan logistiese probleme
verstaan, maar dat na 3 jaar, die twee maatskappye nog steeds nie die
probleem kon uitsorteer nie en hulle nog steeds die reelboek teen mekaar
gooi oor wie die reg het om eerste te vertrek, nieteenstaande die effek op
passesiers diens nie is histeries. Dit is Engeland in nutshell vir my.

Ek is ongelukkig besig om te skei, so die nationale trust ding sal ek
verder opsoek as ek weer sober word;-)

Cheers,
PB
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83613 is 'n antwoord op boodskap #83604] Di, 09 September 2003 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle
dink"

Nou ja ek kan nie praat van die Suide nie maar hier in Yorkshire is die
mense redelik direk in my ondervinding.

Dialekties sprake - Yorkshire Engels is deurspek van oer-Deens woorde en
uitdrukings (York is 'n ver-engelsing van Yorvik - 'n viking stad) asook die
feit dat hulle lidwoorde insluk. "in house" in the house""down pit" instede
van "down the pit". Dis natuurlik argaiis meeste mense werk hier by
finansieele instellings (Halifax, Bradford & Bingley) nie meer die myne nie.

'n Uitdrukking wat my ou Calvinistiese Afrikaner Boeite hart nou so bietjie
ongerieflik laat sit het die eerste maal is die uitdrukking "love" wat
geslagloos hier rondgeslinger word.

Ek het my motor geneem vir herstel werk na Discount Dave's in die wilde
"Harehills" woonbuurt van Leeds.

Dave was 'n gawe, maar massiewe weightlifter/mechanic. Die goedhartige reus
van kop tot tone.

Dave sê toe vir my "Whats wrong then love?"

Ek kon al die geklingel van banjo's hoor net daar en dan.

Intussen het ek agter gekom dit het in Yrokshire meer in gemeen met 'mate'
as met 'liefie'

Namaqua

"Shorten the sleeves love. I am not a gorilla"
Michael Caine - The Italian Job

To hy vir my se "It will

"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.09.17.47.59.478211@openauth.co.uk...
> On Tue, 09 Sep 2003 14:11:09 +1000, Humphrey Davy wrote:
>
>> Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
>> toe gekom het.
>>
>> Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
>> deesdae baie skuldig voel daaroor.
>>
>> Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.
>>
>> Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
>> gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.
>>
>> My gunsteling plekke:
>>
>> Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
>> (pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
>> Waddesdon Manor en veel meer.
>>
>> Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
>> Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
>> Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
>> Daar is baie sulke voorbeelde.
>>
>> Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
>> Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
>> as in SA.
>
> Het jy professioneel hier gespeel?
>
>>
>> In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
>> as indie suide.
>>
>> En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.
>
> Praat van uitspraak. Reading wat uitspreek word as Reding.
>
> Ek was vandag met die trein Reading toe om a rekenaar komponent te koop.
> Die eerste keer in seker 6 maande wat ek trein gery het.
>
> Alles lyk beter, vir die wat nie die geskiedenis ken nie, daar was groot
> onstokenheid van die volk na die Hatfield ongeluk en alle trein diens was
> nie net duur nie, maar uiters swak.
>
> Dus is die nuutste trick wat die trein eienaars en diens lewerings
> maatskappye geleer het, om advertensies te plaas om vir die mense te
> vertel hoe goed dit nou gaan.
>
> Vandag het Thames Valley Trains a advertensie wat lees:
>
> 10 things that have improved in our service
>
> En daar was die gewone arbitrere dinge soos kliente diens etc.
>
> Sien, nou dit is net hier waar die pawpaw die fan strike. "The test is in
> the taste that stood the test of time!"
>
> Soos gewoonlik sit almal reg om te gaan presies op tyd (passesiers is per
> definisie altyd op tyd anders is a hulle nie passesiers nie!). 4:37 kom en
> gaan. Skielik is daar a aankondiging wat se dat die trein op die platform
> langsaan eerste gaan vertrek en passesiers na Wokingham moet die trein
> vat. Nou, soos ek se, dit is nie die eerste keer dat ek die trein vat nie
> en ek weet die trein op die platform langsaan, wat deur South Western
> Trains bestuur word, die Reading-Waterloo diens wat op elke verdompde
> stasietjie stop. So, die trein waarop ek sit, wat net twee stoppe het van
> hier tot my huis, wag vir die stadiger trein en dus pak ons die trippie
> aan teen kruie spoed en wag en proes totdat ons uiteindelik op a ander
> spoor beland en kan gatskoon maak.
>
> Ok, nou wat is die probleem hier? Wel, ek kan logistiese probleme
> verstaan, maar dat na 3 jaar, die twee maatskappye nog steeds nie die
> probleem kon uitsorteer nie en hulle nog steeds die reelboek teen mekaar
> gooi oor wie die reg het om eerste te vertrek, nieteenstaande die effek op
> passesiers diens nie is histeries. Dit is Engeland in nutshell vir my.
>
> Ek is ongelukkig besig om te skei, so die nationale trust ding sal ek
> verder opsoek as ek weer sober word;-)
>
> Cheers,
> PB
>
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83616 is 'n antwoord op boodskap #83604] Wo, 10 September 2003 00:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Krieket - professional - nee, net om 'n bietjie oefening to kry. Ek het in
'n South Bucks league gespeel. Van die gronde is perfek, soos 'n verhaal uit
die laaste eeu. My gunsteling was 'n grond naby Hambledon (naam vergaan my)
waar die grond op so 'n skuinste is dat as jy op "deep square leg" staan kan
jy net die kolwer se kop en skouers sien. Op die ander kant is 'n kerk met
'n begrafplaas. Dit was 'n kort grens so die bal is aanhoudend tussen die
grafte as iemand 'n ses slaan.

Die een trein na Reading terloops (van Paddington) was die een wat in die
Ladbrook Grove ongeluk was. Dit was baie erger as al die ander ongelukke. 'n
jong man van SA is dood daarin. Ek was al BAIE op daardie trein...
Ek het in Osterley in '97 gewerk, toe die Southall ongeluk gebeur het. Ek
moes 'n ander pad huis toe ry en die M4 is sleg op die beste van tye. 7
mense dood.

Die feit dat die treine so 'n gemors is, is 'n skande. Te duur en te kak
sleg. Hulle het uitgewerk so 'n rukkie terug dat 'n mens 'n ou kar kan koop
in London, dit los in Newcastle vir minder as die trein koste tussen die
twee dorpe. En dis vir 'n een rigting - dink net aan die somme vir 'n retoer
kaartjie.

Maar ek was - is baie lief vir die plek - weg gegaan met 'n knop op my maag
en 'n traan in my oog wat ek nooit vir Suid Afrika gevoel het nie. Miskien
is dat ek gevoel het ek het 'n goeie deal daar gekry.
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83617 is 'n antwoord op boodskap #83613] Wo, 10 September 2003 00:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
In Leicester se hulle "Duck". Ek het daar gewek vir so 'n jaar op kontrak -
nog op Wycombe gewoon (en dis ver) - en dit blyk om 'n gedeelte so om
Leicester wat dit so se.

Vikings - Melvyn Bragg het 'n program gehad op Radio 4 (die beste Engelse
stasie na my mening) oor die Engelse taal. Hy's van Cumbria af en hulle het
'n plaaslike woord vir "Cheers" (of "Prost" in Duits). Dit word beskou in
Cumbria as lae klas om die woord te se.

Hy gaan toe na die plek in Bergen in Norwee, en sien 'n baie elegante dame
'n toespraak vir haar damilie gee. Hy verstaan niks, maar die woord op die
einde, net voor hulle hulle glaase gelig het, was dieselfde woord as wat
hulle in Cumbria gebruik. Na meer as 'n duisend jaar na die Vikings weg is.
Ongelooflik. Daar is blykbaar meer as 5% Viking bloed in die gemiddelde
Engelse man (volgens DNA) en die telltale sign is rooi haare.

"Cheers" vir "Thank You" was ook vir my baie snaaks. Dit was altyd mos
totsiens. En die verskil tussen "live" and "stay". You live in a place when
it's your permanant dwelling, but stay somewhere on holiday.
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83619 is 'n antwoord op boodskap #83617] Wo, 10 September 2003 02:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Cheers" vir "Thank You" was ook vir my baie snaaks. Dit was altyd mos
totsiens. En die verskil tussen "live" and "stay". You live in a place when
it's your permanant dwelling, but stay somewhere on holiday.

Ag neem man Humphry, 'cheers' was nog altyd dankie, toesedae al, toe ons in
die Perseverance pub gesit en pale ale drink het. Ook live en stay, stay is
net tydelik. Hier is die mense weer soms deurmekaar met bring en take.
Verwar dit kort kort, om nie eens te praat van uitsprake soos 'selmin' vir
salmon, ' thee ater ' vir theater 'douwer ' vir door ens. Mens raak dit
naderhand gewoond, maar ek moet kort kort my tong byt om nie vir iemand
'reg' te help nie.
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83667 is 'n antwoord op boodskap #83564] Do, 11 September 2003 02:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote:

> As jy ongemaklik en knors raak met die mense wat jy uiteindelik

Knors? Oulik!! Nuwe woord vir 'n norse knor?
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83696 is 'n antwoord op boodskap #83667] Do, 11 September 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand my hier help?

Ek spring tussen die tale en kan nie een van hulle goed praat nie so vergewe
my onkunde.

Nors nou die ken ek, maar ek ken ook knorserig wat as sinoniem gebruik word.
Ek kan nou net nie onthou of dit streeks uitspraak, dialek of een van die
ander Nederdietse tale is nie.

Waar kry jy dit van daan PB?

"Katryn" skryf in boodskap news:9lmvlvcl03vl3b8srlgh0dt2nnckcf9pv2@4ax.com...
> Penkop B wrote:
>
>> As jy ongemaklik en knors raak met die mense wat jy uiteindelik
>
> Knors? Oulik!! Nuwe woord vir 'n norse knor?
>
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83701 is 'n antwoord op boodskap #83696] Do, 11 September 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Nors nou die ken ek, maar ek ken ook knorserig wat as sinoniem gebruik word.
> Ek kan nou net nie onthou of dit streeks uitspraak, dialek of een van die
> ander Nederdietse tale is nie.

"Knorrig" (peevish, testy, crusty, surly) en "knorrigheid" kom
voor in die Afrikaanse woordeboek, en ek is van mening dat
enige gespelery daarmee ook nie eintlik on-afrikaans is nie.
Dus sal ek nie die woord "knors" as verkeerd sien nie en
"knorserig" is in my boek duidelik 'n Afrikaanse woord.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83824 is 'n antwoord op boodskap #83583] Vr, 12 September 2003 16:03 Na vorige boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou ook nie net in Engeland nie.

In die Noord ooste van Skotland naby Elgin ("Ell-ghun" uitgepreek nie
"Eldjin" soos in SA nie) is daar 'n dorp met die naam Findochity.

Findochity uitgepreek "fin neg te gie" geen d nie.

En Skotland het fantastiese weer vir die een namiddag in Julie waneer die
sonskyn.

Namaqua

"Annette" skryf in boodskap news:bjk1m3$dgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou nogal van die Engelse weer as die son die dag skyn:))
> Ek hou ook daarvan om uit te vind hoe om 'n naam van 'n plek uit tespreek
> daar, want die spelling en die uitspraak van baie verskil nogal.
> By Oxford is daar 'n kollege met die naam Magdalene, maar dit word Maudlin
> uitgespreek.
>
> Annette
> .
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjj95d$627$1@sparta.btinternet.com...
>> Want die weer hier is eenvoudig te kak vir enigiets ander as om onder dak
>> te werk.
>>
>> Kan nie vir die ander plekke praat nie.
>>
>> Momplex se my Barbados omliggence eilande het blykbaar ook 'n groot aandeel
>> in die uitvoerhandel van kruite.
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:yw97b.424482$4UE.392717@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> Penkop B wrote
>>>
>>>> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
>>>> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
>>>
>>> Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
>>> Barcelona?
>>>
>>> Tant Hessie de los Angeles
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Pasop Expats!!
Volgende onderwerp: Kiesreg vir die SA's in die buiteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:35:34 MGT 2024