Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » 24news
24news [boodskap #83499] |
Mon, 08 September 2003 11:29  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vroeer was ek een troue leser van die koerante"Beeld online" en andere maar
nou kan ek dit nie maar maak nie sonder te betaal
Ek glo die koerante mense is baie gierig geword,dit ontgoogel my.
Paul uit Vlaandere
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 24news [boodskap #83589 is 'n antwoord op boodskap #83570] |
Tue, 09 September 2003 11:28   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jinne maar jy worry oor die cookie ding. Dis nie so erg nie, gewoonlik word
cookies net gebruik om jou te herken. Ja, meer "oneerbare" mense, kan dit
gebruik om 'n bietjie inligting oor jou in te samel, maar niks wat jou
fisies in gevaar sal stel nie. Ek het bietjie gaan rondgrawe vir meer
tegniese inligting oor cookies, en het 'n paar goed gekry - hopenlik is jy
nie meer so bang vir dit nadat jy alles gelees het nie. Dis in Engels:
A Cookie is:
A very small text file placed on your hard drive by a Web Page server. It is
essentially your identification card, and cannot be executed as code or
deliver viruses. It is uniquely yours and can only be read by the server
that gave it to you. (Microsoft)
How a Cookie Helps You:
It saves you time.
If you personalize pages, or register for products or services, a cookie
helps Microsoft remember who you are.
Next time you return, we know to show you the information you requested. Or,
when you register for another product or service, all you need to do is type
in your e-mail address and a password. We then fill in any questions you've
already answered. Of course, if you never register or leave personal
information with Microsoft, then the server only knows that someone with
your cookie has returned to the Web site. You are in charge of deciding
whether we know anything about you. But the more you tell us about yourself,
the more we can help you find information or products you want. (Microsoft)
VULNERABILITY ASSESSMENT: web browser cookies is essentially nonexistent.
Cookies can only tell a web server if you have been there before and can
pass short bits of information (such as a user number) from the web server
back to itself the next time you visit. Most cookies last only until you
quit your browser and then are destroyed. A second type of cookie known as a
persistent cookie has an expiration date and is stored on your disk until
that date. A persistent cookie can be used to track a user's browsing habits
by identifying him whenever he returns to a site. Information about where
you come from and what web pages you visit already exists in a web server's
log files and could alsobe used to track users browsing habits, cookies just
make it easier. (USDepartment of Energy - Computer Incident Advisory
Capability).
Gaan lees ook die res van die CIAC artikel by
http://www.ciac.org/ciac/bulletins/i-034.shtml
Elaine
"@rogers.com" wrote:
>
> Ek het aanvanklik 'n brief aan hulle geskryf, voordat
> ek geweet het dat ek moet betaal, en vir hulle daarvan
> beskuldig dat hulle nou eiehands Afrikaans 'n nekslag
> gee en mense verhinder om Afrikaans in die buiteland
> te lees. Ek het 'n heel snipperige brief van 'n Afrikaanse
> heer gekry. Ek objekteer teen die feit dat hulle my
> wil dwing om my te onderwerp aan hulle cookies-insamel.
> Ek weier ook om my kredietkaart se nommer oral
> rond te laat lê.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: 24news [boodskap #83710 is 'n antwoord op boodskap #83570] |
Thu, 11 September 2003 14:53  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Cookies hou 'n rekord dat 'n persoon iets besoek het - en is 'n plek houer
soms vir data oor te dra tussen blaaie van dieselfde werf .
Dis nou 'n persoon nie die individu spesifiek - of enige van 'n mens se
persoonlike details nie. (behlawe wat jy eksplisiet toelaat)
Bemarkings getalle (unieke gebruikers) kan van koekies afgelei word. Dus ons
webblad is 5 keer besoek (eyeballs) maar slegs deur 1 besoeker vyf keer
instede van vyf besoekers. Nie Gluodina was weer hier nie.
Sogenaamde web-application (soos hotmail ens) wat in rekenaar tale geskryf
soos ASP, PHP en PERL word benodig koekies om data deur te dra tussen blaaie
om die funksionaliteit te bied.
Enige plek waar jy "login" gaan ook 'n session identifier (unieke cookie)
benodig.
As nie hou van die plaasing nie is dit jou perogatief - maar soos die web
toepassings meer en meer funksionaliteit gaan he so gaan jy minder en minder
daar by kan baat.
Die krediet kaart ding is eintlik veiliger as die normale lewe dit kom by
die gee van jou kaart aan 'n betroubare maatskap (en ek bedoel
betroubaar). - daar is minder kaart diefstal in die net as in werklike lewe
(kapitaliseer op bedrog - AANKOPE met vals en gesteelde kaarte is die net
se probleem)
Die kaarte word deur "skimmers" gesteel , kelners, winkel klerke ens. Hulle
sit jou kaart dan deur 'n leser "skimmer" en druk dan 'n duplikaat kaart.
As iemand bedrog met jou nommer doen dan kan 'n mens tot 3 maande later die
transaksie repudieer en die bank MOET let wel MOET dit doen (dit heet die
MOTO reels, Visa Master ens almal word daar deur gebind.)
As die net verkoper die geld wil behou moet hy bewys dat hy dienste gelewer
het.
Die feit is as jy 'n krediet kaart gebruik loop jy die risiko van bedrog -
en die wetgewing teenoor ons in terme van sekerheid van data is sterker
wereld wys as teen die kelner in jou plaaslike SPUR.
Namaqua
"@rogers.com" wrote in message
news:CB97b.424487$4UE.105036@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Dan is hulle nog aanmatigend genoeg om die "hekwag" aan te bied as of dit 'n
>> nuwe en unieke diens.
>>
>> Ek het niks teen betaalde media nie, maar die kerels se metodiek laat 'n
>> wrang smaak in die mond.
>
> Ek het aanvanklik 'n brief aan hulle geskryf, voordat
> ek geweet het dat ek moet betaal, en vir hulle daarvan
> beskuldig dat hulle nou eiehands Afrikaans 'n nekslag
> gee en mense verhinder om Afrikaans in die buiteland
> te lees. Ek het 'n heel snipperige brief van 'n Afrikaanse
> heer gekry. Ek objekteer teen die feit dat hulle my
> wil dwing om my te onderwerp aan hulle cookies-insamel.
> Ek weier ook om my kredietkaart se nommer oral
> rond te laat lê.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:09:29 UTC 2025
|